Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oester 202 is in Hartenbos in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerhek. Hartenbos is die ideale bestemming vir 'n gesinswegbreek.

Dié woonstel op die tweede verdieping het 2 slaapkamers en bied slaapplek aan 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders. Daar is 'n dubbelbed en 2 stapelbeddens vir 4 kinders. Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, yskas, mikrogolf, wasmasjien, tuimeldroër en 'n wasgoedlyn toegerus. Die badkamer het net 'n stort.

Die woonstel het ook 'n oopplan-leefarea en -eetarea en 'n balkon met 'n ingeboude braai. Die TV het Openview-kanale. Gaste kan hul eie DStv-dekodeerders koppel. Gaste moet asb. hul eie vadoeke en handdoeke saambring.

Veilige parkeerplek word voorsien.

Oester 202 is binne stapafstand van die nuwe water-ontwikkeling en strand af. Die dorp spog met 'n verhitte swembad, vermaakgeriewe, restaurante, sportgeriewe, 'n skemerkelkiekroeg en 'n stadion waar feeste gehou word.

Gaste is verantwoordelik vir die koopkrag.

Kamer-opset

Slaapplek vir 6 mense 2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

4

2 x Stapelbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 70 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Letasha L
Gesin met tieners
5.0
Ons kom weer! Baie lekker en die mense was wonderlik.
Okt 2024
William S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike en onvergeetlike naweek. Julle diens is uitstekend.
Aug 2024
Marina M
Gesin met tieners
5.0
Het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Heerlike verblyf en dit was baie netjies. Die een lang glas wat in die kas was, was gekraak en daa...
Sien meer
Jun 2024
Cynthia A
5.0
Our weekend was very blessed. Well, we were there at a church conference but would like to go there for a family outing. We had a fanta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Clayton C
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier was lieflik. Die verblyf was baie aangenaam en presies wat 'n mens nodig gehad het. WiFi sal beslis die kuier meer die moeite werd maak. Andersi...
Sien meer
Mrt 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 314

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oester 202 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 6) 70 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang