Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oester 202

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R900 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Oester 202 is in Hartenbos geleë in 'n veilige kompleks met 'n afstandbeheerhek. Dié dorp is die ideale bestemming vir gesinsvakansies.

Die woonstel op die tweede verdieping het slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders of 2 volwassenes en 4 kinders en beskik oor 2 slaapkamers, 1 dubbelbed en 2 stapelbeddens waar 4 kinders slaap. Daar is 'n volledig toegeruste oopplan-kombuis met 'n stoof, 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n wasmasjien, 'n tuimeldroër en wasgoedlyne.

Die woonstel het 'n oopplan-leefarea en -eetarea en balkon met ingeboude braai. Die TV het Openview-kanale. DStv-verbinding is beskikbaar, maar gaste moet hul eie dekodeerders en slimkaarte saambring. Gaste moet asseblief hul eie vadoeke en handdoeke saambring.

Veilige parkeerplek is in 'n motorafdak beskikbaar.

Die woonstel is stapafstand van die nuwe waterontwikkeling en strand af. 'n Verhitte binnenshuise swembad en vermaakgeriewe, restaurante, sportgeriewe, 'n skemerkelkiekroeg, 'n stadion waar feeste en feestelike aktiwiteite plaasvind.

Voorafbetaalde elektrisiteit word gebruik waarvoor die huurder verantwoordelik is.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 2 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xDubbelbed
Slaapkamer 2
Plek vir 4 mense
2 xStapelbed
Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Braaiplek

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildkyk
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering

Badkamer

  • Bad
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Strykyster
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 69 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.2
Veiligheid
4.7
Wat gaste dink
William S
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. Baie dankie vir 'n wonderlike en onvergeetlike naweek. Julle diens is uitstekend.
Aug 2024
Sampie M
Gesin met tieners
5.0
Het baie lekker gekuier. Ons het baie lekker gebly. Heerlike verblyf en dit was baie netjies. Die een lang glas wat in die kas was, was gekraak en daa...
Sien meer
Jun 2024
Cynthia A
5.0
Our weekend was very blessed. Well, we were there at a church conference but would like to go there for a family outing. We had a fanta...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2023
Clayton C
Gesin met klein kinders
5.0
Kuier was lieflik. Die verblyf was baie aangenaam en presies wat 'n mens nodig gehad het. WiFi sal beslis die kuier meer die moeite werd maak. Andersi...
Sien meer
Mrt 2023
Edwin G
Saam met lewensmaat
4.8
Goeie waarde vir geld. Eenheid was skoon en netjies. Genoeg elektrisiteit tot die volgende dag. Goeie waarde vir geld. Kon 11:00 vertrek om Parkrun te...
Sien meer
Apr 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Tharina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 313

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oester 202 het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R900
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Port Natal-laan, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGFmNmQ3ZmQxLWM1YjctNGZmMy04OTkxLWNhNDAyMDlmZDhmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R900 per nag (plek vir 6) 69 5 1 5 Port Natal Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -34.129400807529 22.111872594729

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang