Ohana 135
Kry 30% af vir verblyf voor 31 Januarie 2025. Bespreekbaar tot 3 Des 2024
- Kapasiteit: 10 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 135, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
-
Vanaf
R5 000R3 500 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
Ohana 135 bied selfsorgverblyf in 'n pragtige vakansiehuis met 'n manjifieke uitsig oor die strand in Cannon Rocks. Die verblyf is ideaal vir gesinne of groepe vriende wat op soek is na 'n seevakansie, aangesien dit langs die kuslyn geleë is.
Dié dubbelverdiepinghuis bied slaapplek aan 10 gaste en beskik oor 4 slaapkamers en spog met 'n see-uitsig vanaf die huis. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die derde en vierde slaapkamer het elk 'n dubbelbed en gaste deel 'n badkamer met 'n bad en 'n stort. Daar is ook 'n gastetoilet. Al die kamers lei na 'n balkon met 'n see-uitsig.
Die oopplan-kombuis en -leefarea is op die onderste verdieping en het 'n lieflike see-uitsig. Die kombuis is met 'n gasstoof, oond, broodrooster en 'n mikrogolf toegerus. Die opwaskamer langs die kombuis het 'n yskas-vrieskas, skottelgoedwasser, wasmasjien en 'n tuimeldroër. Die leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 12, gemaklike sitarea, TV met DStv en 'n ingeboude braai-area. Die boonste verdieping het 2 balkonne, een het 'n see-uitsig en die ander een het 'n uitsig op die berge. Parkeerplek is in 'n dubbelmotorhuis beskikbaar. Daar is ook 'n alarmstelsel en 'n kragopwekker op die perseel.
Cannon Rocks is bekend vir sy pragtige natuurskoon en seelewe. Daar is staproetes langs Woody Cape wat deel van die Addo Natuurreservaat vorm, en die dorp spog ook met die Cannon Rocks Vakansieoord, Roes Restaurant, en 'n gemeenskapsentrum met tennisbane.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Geen Rook Binnenshuis
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Visvang
- Voëlkyk
- Wynproe
- Fietsry
- Wildritte
- Wildkyk
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Afrikaans
- Engels
Parkeerplek
- Veilige Parkering
- Onderdakparkering
- Parkering Van Die Straat Af
Badkamer
- Bad
- En-suite
- Aparte toilet
- Stort
Eenheidgeriewe
- Verekombers
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Lianda Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Alice-weg 135, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
- Gaste dink Ohana 135 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Cannon Rocks Boknesstrand Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 10 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Alice-weg 135, Cannon Rocks, 6186, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang