Ohana Haven
Kry 15% af vir verblyf wat 6 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbenweg 4, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
-
Vanaf
R670R570 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Ohana Haven is in Boksburg, 'n stad aan die Oos-Rand van Gauteng geleë. Dis die ideale keuse vir gaste wat sentrale verblyf soek.
Die eenheid het 'n oopplan-uitleg en bied slaapplek aan 4 gaste. Dit het 'n koninggrootte-bed en 'n dubbelslaapbank. Die badkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die eenheid beskik ook oor 'n TV en 'n kombuisie wat met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, mikrogolf, lugbraaier, wasmasjien en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus is.
Gratis WiFi en veilige parkeerplek is beskikbaar. Die eenheid is gerieflik naby skole, winkelsentrums en die lughawe geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
1 x Dubbelslaapbank
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Sjaninka Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 2 maande
Ligging
- Robbenweg 4, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng
- Gaste dink Ohana Haven het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Robbenweg 4, Morganridge, Boksburg, 1459, Gauteng