Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

O'Hiki Guest House

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Susanna N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2022

Ongelooflike plek. Ruim, skoon, netjies. Wonderlik warm ontvangs. Selfs Tabard vir muskiete. Die beste oorslaapplek van al ons besprekings.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patsy L
Kort verblyf
5.0
Mei 2022

Eienaars is gasvry het heerlik daar gebly. Perfekte afsaal-akkommodasie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2022

Lekker toegeruste slaapplek met vriendelike gasvrou. Netjies toegeruste selfsorgeenheid in 'n stil gedeelte van Kakamas. Bied veilige parkering. Sal definitief weer van Ohiki gebruik maak. Word sterk aanbeveel. Carolina en Andre, dankie vir julle vriendelikheid en gasvryheid.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Natasha D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2021

Vriendelike gasvrou. Ons was goed ontvang en het sommer baie welkom gevoel in Kakamas. Die gasvrou het vir ons vooraf die ligging gestuur sodat ons die plek maklik kon kry. Ons het 2 nagte daar oorgebly en sal die eenheid beslis aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ina R
1 nag
4.0
Des 2021

Was 'n lekker oornagbestemming! Naby die grootpad geleë.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Hester G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2020

Weskus vakansie Jaarlikse vakansie en het rond gereis

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Peet En Marinda V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2020

Fantstiese gasvryheid, en behulpsaamheid. Sal die plek definitief weer gebruik en dit hoog aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wim K
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Perfekte oornagverblyf of meer as dit. Ons is baie vriendelik ontvang, en die verblyf, soos ons dit op die web verstaan het, het ons aangenaam verras toe die deur oopgaan. Die kombuis en sitkamer/eetkamer is baie ruim, baie netjies met al die basiese benodigdhede indien jy iets wil maak om te eet en daar is selfs 'n oppervlak met 2 stoeltjies om maaltye te geniet (nie op jou skoot nie). Die slaapkamer en stort was ook baie netjies met vars wit linne, goeie matras en kraakvars handdoeke. Baie dankie ons kon goed uitrus in die stilte om die res van die lang pad aan te pak. Nie eens gevoel asof jy op die rand van die dorp is nie. Ons het ook reeds die veilige, gerieflike verblyf aan vriende aanbeveel vir toekomstige beplanning. Ons was nie bewus van WiFi en ontbyte nie, maar het nie nood aan dit gehad indien dit beskikbaar was nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stefaans J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2020

Lekker vriendelik en gasvry. Die plek was netjies en skoon, eienaar vriendelik en behulpsaam sal definitief die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johannes M
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2020

It was short, but I will definitely use them again. It was great. I just past through.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Carolina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Oranjestraat 37, Kakamas, Kakamas, 8870, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA17cbf1d757cf6d849e4eaf819b45834954c08a93d29de44524ad797e41fa4784e9e4fd39b6dd64b619b5fe207fae66756fa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 14 5 1 5 37 Oranje Street Kakamas 8870 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.777 20.61075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang