+201
Lodge in Oudtshoorn

Old Mill Lodge & Restaurant

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 1059 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Jesse B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Absolutely stunning, we will definitely stay there again. What an absolutely stunning place to stay. We stayed in the 1st unit on the river and it was divine! The little patio looked onto the water and we had so many birds and the sound of the river. The stay was comfortable and we even got to fish a little. Renier and Wally assisted us and it was a wonderful experience. The restaurant was okay, but next time I think we'll eat elsewhere.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Victor H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie rustig en baie mooi plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marizelle V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

Fantasties sal enige dag weer gaan! Fantastiese plek en pragtige uitsig. Restaurant heerlike kos en vriendelike personeel. Sal graag weer wil besoek! Mal oor die tent gevoel en asemrowende uitsig met bokke, hasies en bergreeks! Wonderlik om so deel van die natuur te voel. Matras in eenheid kort vervanging (tent 10).

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Petro G
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Absolute joy, friendly staff, beautiful rooms, stunning views, adorable bunnies. This was truly a great experience. The atmosphere was tranquil and stunningly beautiful nature views.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antoinetta B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2026

‘n Wonderlike area om te besoek! Moet dit nie misloop nie. Die omgewing is ongelooflik en alles word pragtig instandgehou. Daar is voorsiening gemaak vir alles. Ek het net 'n bolaken op die bed gemis.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rieta R
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Huisie in Oudtshoorn voel soos ons eie. Dit was 'n ongelooflike mooi plek. Die plaasgevoel was reg in ons kraal, soos 'n huis gevoel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Very satisfied. Exactly what we needed. Spacious, clean, tranquil location.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Matilda M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Great accommodation for a young family. Great stay, comfortable and value for money. Close to all amenities to keep the family entertained.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Renske K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Mrt 2026

Defnitief die moeite werd. Baie lekker gebly en nog lekkerder geëet by die restaurant. Dit was al die tweede keer wat ons daar gebly het en sal weer gaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jorina R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Mrt 2026

Fantasties. Baie lekker goed toegerus, dalk net 'n broodbord en vatlappies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Mgr @ Old Mill Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 1073

Op LekkeSlaap 15 jaar

Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Vanaf R1 620
50 % AF
R 1 620 R 810
per nag (plek vir 2)
Bespreek

R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves, Schoemanspoort, Little Karoo, Oudtshoorn, 6620, Wes-Kaap

Sien kaart
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Slaapplek vir 152 gaste
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • TGCSA-gradering:

Partner

Dié plek bied ekstra voordele aan LekkeSlaap Rewards-lede.
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f327a6c1a14b600271d272752c42e99ec54af94147a267c2a95e266d2b47fd7f8a849aee8aa617ab57e62b500fd2d18802f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 620 nouVanaf R810 per nag (plek vir 2) 1059 5 1 5 R328, 15 km from Oudtshoorn on your way to the Cango Caves Schoemanspoort, Little Karoo 6620 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.460435297635 22.252357006073
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Gasteprofiel bestaan ​​reeds

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Dit lyk asof jy reeds 'n profiel as ’n gas het. Teken asseblief in om jou identiteit te verifieer voordat ons jou gasheerprofiel opstel.

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang