Old School Farm House
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R3 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Old School Farm House is 'n selfsorghuis in Pletternbergbaai. Hierdie eenheid is ideaal vir gaste wat op soek is na 'n afgesonderde vakansie.
Hierdie eenheid is vir 6 gaste geskik en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die ander slaapkamers het elk 'n dubbelbed. Die slaapkamers kan op versoek verskillend ingerig word. Die ander badkamer het 'n bad, stort, toilet en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien, maar gaste moet hulle eie swemhanddoeke saambring.
Die leefarea het 'n sitarea, eetarea en 'n kombuis. Die kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei en breekware toegerus. Die kombuis het 'n toonbank met 4 stoele en die eetarea het 6 stoele. Die sitarea het gemaklike sitplek, 'n kaggel, koffietafel en 'n TV met DStv. Gratis WiFi word voorsien.
Gaste het toegang tot die stoep met buitesitplek en 'n uitsig oor die swembad. Die swembad bied toegang tot die vuurput en 'n ruim tuin waar gaste piekniek kan hou. Veilige parkeerplek is beskikbaar. Die perseel maak van sonkrag gebruik.
Die selfsorghuis word omring deur 'n inheemse rivierbos. dit is die tuiste van wild en voëls insluitend die loerie en bosbok.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Candy Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 2
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Old School Farm House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 07:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: N2, Old School Farm, Harkerville, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap