Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Old Watchmakers Guest House

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 68 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.6
Doret B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het oornag oppad Johannesburg toe van Kaapstad af. Ons het heerlik gebly en die ontbyt was fantasties. Die plekkie is pragtig, veilig en lekker sentraal. Loop afstand van Die Kar restaurant af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Neil F
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

The perfect stop over between Gauteng and the Cape. Good value! We had a great stay at the Old Watchmakers Guest House. Great value for money, friendly staff and in a good location. Perfect stop over between the Cape and Gauteng.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kotie V
1 nag
5.0
Feb 2023

Boere gasvryheid op sy beste. Mooi, rustige dorp om oor te slaap. Het heerlik gekuier! Flink, vriendelike ontvangs. Baie gasvry. Wendy is 'n ster! Skoon, netjiese verblyf. Sal verseker weer daar tuisgaan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MJ
Old Watchmakers Guest House
Dankie baie sien jou weer.

Kathryn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Clean, attention to detail. Clean, excellent service from Em, Wendy and Charlotte. They went out of their way to make sure we were comfortable!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anebel B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2024

Baie lekker gebly en lekker gerus. Ons het baie lekker gebly. Diens was baie goed gewees, kamer was mooi en netjies. Dit is lekker stil in die omgewing. Mense is baie vriendelik en die ontbyt was 'n wenner. Sal dit vir seker aanbeveel.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kathryn M
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2023

Wendy is a great host! Accommodation was clean and comfortable. Our dogs were welcomed. Our two small dogs were welcomed. Beautiful old house with a lot of history.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Hendrik G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2022

Wat 'n lekker verassing in Bethulie. Baie netjiese en goed ingerigte plekkie. Die vroegoggend ontbyt was 'n groot bonus. Gasvrou was baie vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Simon B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2022

Voel gou tuis hier. Wendy is 'n goeie gasvrou en laat jou dadelik tuis voel. Sy doen moeite om jou op jou gemak te laat voel. Baie skoon en netjiese plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elna K
1 nag
5.0
Jan 2022

Baie gasvry. Pragtige, plek. Vriendelike ontvangs.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MJ
Old Watchmakers Guest House
You are most welcome, hope to see u soon again. Have a wonderful day.

Ineke L
1 nag Gesin met klein kinders
4.8
Des 2022

Ons is vriendelik ontvang, daar was voldoende geriewe en ons het 'n heerlike ontbyt gehad. Daar was veilige parkeerplek vir die karre.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
MJ
Old Watchmakers Guest House
Baie dankie aan julle ook.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

MJ Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 68

Op LekkeSlaap 10 jaar

Vanaf
Vanaf R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Joubertstraat 17, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA64e4b9a06eb07db2da436c86209752de6a10c5dc5bd04bb291967c835ae0e95e5afcdd73c2f4f3de72d8f89d73ee9d7bf525?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R850 per nag, vir 2 mense 68 5 1 5 17 Joubert Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.495149 25.972653

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang