Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
  • Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Olienhout Cabin @ Platbos Log Cabins is 'n bekoorlike selfsorghuis tussen ander houthuise op 'n skilderagtige plaas. Dit is in 'n grootliks onontdekte vallei teen die hange van die Slanghoekberge in die Wes-Kaap geleë. Die houthuis is ideaal vir 'n gesin of 'n groep vriende wat op soek is na rustige verblyf in die natuur.

Die houthuis bied slaapplek aan 6 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 'n solderkamer en 1 badkamer. Die 2 slaapkamers het koningingrootte-beddens en die derde solderslaapkamer het 2 enkelbeddens. Die badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Dit lei na 'n etenstafel met sitplek vir 6 en 'n sitarea met gemaklike rusbanke.

Die huis lei na 'n lieflike dek met sitplek en braaigeriewe. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar.

Aktiwiteite in die omgewing sluit kunsvlieghengel, voëlkyk, voetslaan na die waterval of op die fynbos-roete, swem in die dam, putt-putt by die Slanghoek Mountain Resort en bergfietsry in. Weens die afgeleë ligging van die eenhede moet gaste 'n voertuig met 'n hoë grondvryhoogte gebruik.

Kamer-opset

Kapasiteit: 6 Aantal kamers: 3 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer 1
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Slaapkamer 2
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Area 1
Plek vir 2 mense
2 xEnkelbed / Driekwartbed
Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Braaiplek
Veilige Parkering

Geriewe

  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg

Aktiwiteite op perseel

  • Kunsvlieghengel
  • Visvang
  • Baarshengel
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Lugversorging
  • Dataprojektor
  • Blaaibord
  • Internet
  • Televisie
  • Plek vir tot 20 afgevaardigdes
  • Plek vir 50 of meer afgevaardigdes

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • American Express
  • Diners-kaart
  • Kontant

Badkamer

  • Stort

Eenheidgeriewe

  • Eetkamer
  • Klein kombuis
  • Sitkamer

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Oond
  • Stoof

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.5/5

Sakkie / Izak Geverifieer

Eiendomme 5

Resensies 293

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Breederiviervallei Wes-Kaap
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R4 050
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Slanghoek-weg, 12 km vanaf Rawsonville, Breederiviervallei, 6845, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA250f6d1bdb25cddd7a08367890de9ef5def05924738809675e23e2a9c55ced300f335a5dd8465c407c0b4f911297d5a55c4f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R4 050 per nag, vir 6 mense Slanghoek Road 12 km from Rawsonville 6845 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.639006886257 19.19435167149
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang