Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive Bumble

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 192 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Anthony V
1 nag
5.0
Feb 2025

Comfortable, clean and safe. I used Olive Bumble as an overnight stop after attending a function. The unit was very spacious and the bed was exceptionally wide. Nice bathroom too. I had a very comfortable and pleasant stay in a secure place with a tranquil view over the horse paddock. Will definitely be back if I pass through that way again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liezl E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekend. Ons het slegs een aand oorgeslaap, maar sal enige tyd weer teruggaan. Die gasvrou het ons vroegtydig gekontak en ook 'n location pin gestuur om seker te maak ons verdwaal nie. Sy het ons by aankoms ingewag by die hek en ons na ons kamer gevat waar daar ook 'n heerlike piesangbrood vir ons gewag het. Alles was baie netjies en skoon gewees. Baie dankie. Ons sien jou hopelik binnekort weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Rodney H
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Peaceful, quiet and tranquil. It was nice and quiet and peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elsa N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Uitstekende ligging, baie mooi plek, skoon en netjies. Ons het baie lekker gebly. Janine was vriendelik en behulpsaam. Alles was reg, skoon en netjies. Dis 'n baie oulike plek en sal weer daar gaan bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Coenraad G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Baie lekker atmosfeer, rustig en vriendelik. Vriendelik laat jou tuis voel. Stilte geniet, mooi uitsig, baie skoon, als daar wat jy nodig het. Dankie vir lekker piesangbrood. Sal dit aanbeveel. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Unine F
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Dis 'n absolute rus vir 'n mens se siel. Skoon, netjies en elke behoefte voorsien. Janine was so vriendelik en behulpsaam! Sy het selfs 'n Kersboompie vir ons gaan koop en heerlike piesangbrood! Ons het dit baie geniet daar. Dit was fantasties! Sal dit beslis aanbeveel! Ons is volgende Desember weer daar!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tanya T
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Hoogs aanbeveel. Fantasties. Perfek met kinders.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Ons en die kinders het al die fasiliteite op die plot baie geniet. Vriendelike diens, pragtige uitsig en 'n rustiger atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Salome W
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Des 2024

Heerlik. Heerlike verblyf, pragtige uitsig en die kinders het die diere geniet! Dankie vir die lekker piesangbrood bederf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louisa O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Nov 2024

Wonderlik. Dit was vir ons 'n voorreg om in hierdie pragtige plek te kon bly. Baie skoon en netjies. Lekker plaasatmosfeer. Het die stilte geniet.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Janine Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 192

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 14 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Deel 59, Grootsuikerboschkop, Dullstroom, 1110, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0f4f3f8056bd40c26130d53716211f9996664934c7a5df3b607fe1dab74c0dfa7fab40d06d57a77660b64ba712088648ce56?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 192 5 1 5 Portion 59 Grootsuikerboschkop 1110 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-19:00 09:00 -25.410733803652 30.102759432885

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang