Olive Grove
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-singel 24, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive Grove is 'n knus tuinwoonstelletjie in Parklands, en is ideaal vir paartjies of sakereisigers wat op soek is na oornagverblyf. Die eenheid bied gerieflike selfsorgverblyf.
Die woonstelletjie bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n oopplan-uitleg. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die oopplan-kombuis is met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, stoof, broodrooster, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die sitarea het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix en Showmax.
Gratis WiFi, braaigeriewe, toegang tot 'n swembad en veilige, gratis parkeerplek is vir 'n sedan beskikbaar. Groter voertuie kan voor die woonstel op die perseel parkeer. Die eenheid is naby Netcare Blaauwberg Hospitaal, winkelsentrums en restaurante.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Susara Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 33
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Chestnut-singel 24, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Grove het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Chestnut-singel 24, Parklands, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap