Olive Hill Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetigheyd Plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Vanaf R4 850 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Welkom by Olive Hill Guest House en ontsnap na die Breederivervallei. Bewonder die vallei oor die olyfbome en die Langeberge vanaf die gastehuis se stoep.
Olive Hill Guest House is net 'n klipgooi vanaf Zoetigheyd organiese olyfplaas, waar die eienaars Peter en Sandi Unite nou, ná 20 jaar, in harmonie met die natuur boer.
Dié gastehuis bied verblyf aan 8, en gaste kan die vryheid van 'n moderne selfsorghuis geniet wat soos hul eie tuiste sal voel. Gaste het die hele huis vir hulself en kan dus dinge op hul eie tyd doen.
Die huis het 4 privaat en suite-slaapkamers. Die eerste, tweede en derde slaapkamers het elk 'n koningingrootte-bed en die en die vierde een het 2 enkelbeddens wat in 'n koningingrootte-bed omskep kan word.
Gaste kan gesellig rondom die etenstafel kuier. Die ooppplan-kombuis is volledig toegerus om heerlike maaltye in te kook. Geniet die pragtige uitsig vanaf die gemaklike rusbank en ontspan ná 'n dag se avonture. Hier is heelwat om te doen en te sien!
Sit en kuier rondom die vuur in die pragtige klipboma of bewonder die sterre. Onthou hoekom dit so lekker is om buite onder ’n helder sterrenag te wees!
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Kenmerke
Geriewe
- Braaiplek
- Gastesitkamer
- Kombuisgeriewe
- Wasgoeddiens
- Geen Rook Binnenshuis
- Satelliet-TV
- Selfsorg
- Skoonmaakdiens Op Versoek
Aktiwiteite op perseel
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Begeleide Wandelpaaie
- Bergfietsroetes
- Swem
Aktiwiteite Naby
- Perdry
- Kunsvlieghengel
- Visvang
- Baarshengel
- Wynproe
- Bergfietsroetes
- Swem
- Tennis
Hier praat ons
- Engels
Parkeerplek
- Parkering Van Die Straat Af
Betaalopsies op Perseel
- Kontant
- Elektroniese Fondsoorplasing
Badkamer
- En-suite
- Stort
- Seep
Eenheidgeriewe
- Lugversorging
Elektriese Toebehore
- Yskas
- Haardroër
- Strykyster
- Mikrogolfoond
- Oond
- Stoof
Vermaak
- Dvd
- Eksklusiewe dstv
- Tv
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Peter & Sandi Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 6
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Zoetigheyd Plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Hill Guest House het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in Breederiviervallei Wes-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Zoetigheyd Plaas, Eilandia, Robertson, 6705, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang