Olive Stone Farm - Olive Cottage
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Vanaf R4 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Olive Stone Farm - Olive Cottage is 'n selfsorgkothuis op Olive Stone Farm and Cottages in Montagu, Wes-Kaap. Daar is 2 ander eenhede op die plaas. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir gaste wat op soek is na 'n ontspannende, stil wegbreek.
Dié kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 oopplan-slaapkamer met 'n koninggrootte-bed wat in 2 enkelbeddens omskep kan word en 'n en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en 'n toilet. Gehaltelinne en handdoeke word voorsien.
Die kombuisie is met 'n yskas, gasstoof en -oond, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel, gemaklike sitplek en 'n kaggel. Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste het toegang tot 'n buitestort, braaigeriewe, 'n privaat plonspoel en 'n houtvuurwarmbad. Veilige parkeerplek is op die perseel beskikbaar. Hierdie verblyf is naby plaaslike geriewe soos winkels, restaurante en verskeie wynplase.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Wanda Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 76
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap
- Gaste dink Olive Stone Farm - Olive Cottage het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 mense
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kerkstraat, Olive Stone-plaas, Montagu, 6720, Wes-Kaap