Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oliver's Bed and Breakfast

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Natasha S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2023

An amazing experience. Surina and her team has blown us away! Beautiful rooms and amazing breakfasts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Thank you so much Natasha. We appreciate your review. You are amazing guests, we hope to see you soon again. Warm regards, Sarina & Team. Oliver's Bed & Breakfast

Ronell D
Kort verblyf
5.0
Feb 2022

Rustige wegbreek naweek. Fantastiese, rustige en netjiese pkek. Was heerlik, mooi uitsig en baie gawe mense.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Baie dankie Ronell, ons waardeer dit so. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie. Sarina & span

Brian S
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Des 2022

Short, pleasant and comfortable stay. We spent a couple of pleasant days - and Olivers provided very well for us.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Baie dankie vir die komplimente. Kan nie wag vir julle volgende besoek nie. Julle is sulke goeie gaste gewees. Ons hoop om julle gou weer te sien. Vriendelike Groete. Sarina & Span

Johan C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2021

Baie geniet. Ons het in drie kamers gebly. Almal baie netjies. Ontbyt ook heerlik. Ons is baie vreindelik ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Thank you so much Caroline, you were such an amazing guest. Thank you so much for your amazing review. We appreciate it very much and we hope to see you soon again. Kindest regards. Sarina & Team

Terrance I
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.8
Jan 2021

Sabrina and Pearl were friendly, helpful and very professional. Comfortable and spacious room. Good breakfast. Sabrina and Pearl were classy, friendly, helpful and very professional. Comfortable and spacious lodgings. Good breakfast.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Thank you so much for your valuable review, we appreciate it so much. Thank you for being such amazing guests as well. We cannot wait for your next visit. Kindest regards Sarina and Team.

Marianna S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2020

Gemaklike verblyf Die kamer was nogal klein en daar was 'n tweede kamer met 'n stapelbed vir twee kinders. Beide kamers baie klein en sou werklik beknop gewees het as ons kinders daar gehad het.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Baie dankie Marianna. Groete Sarina

Zenel B
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2019

Baie spasie en aircons wat yskoud maak. Personeel is baie vriendelik. Sunflower-eenheid is baie ruim en netjies met aircons wat uitloop op stoep reg voor swembad. Blyplek is naby Spar en restaurante.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Baie Dankie Zenel, Julle is fantastiese gaste. Ons kan nie wag om jul weer te bederf nie. Baie dankie vir U positiewe terug voering. Ons waardeer dit. Groete, Ons almal by Oliver's Bed & Breakfast.

Fisayenziwe K
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2018

Very clean and comfortable rooms. Friendly and professional staff and managers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Thank you so much for your amazing review, we appreciate it so much. Kindest regards, Oliver's Team

Nolan A
1 nag Besigheidsreis
5.0
Mei 2018

Fantasties! Personeel was professioneel en baie behulpsaam. Sal beslis Oliver's Bed and Breakfast aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Beste Nolan, Baie dankie, ons waardeer u positiewe terugvoer. Ons waardeer dat u ons gekies het om te kom kuier in Mtunzini. Ons hoop dat ons u vinnig weer gaan sien. Vriendelike groete, Vanessa, Mike, Sarina en Span

Louise S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2018

Sarina is baie gasvry. Wat 'n lekker plek om te bly. Baie goed geleë en lekker om in te bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Sarina
Oliver's Bed and Breakfast
Baie dankie Louise, dit was so lekker om julle by ons te hê. Oliver’s Bed and Breakfast sal altyd julle ander tuiste wees. Julle moet gou weer kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Sarina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 7 jaar

Vanaf
Vanaf R1 400
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R1 400
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 22 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDJjMWQ2MmRiLTMyYzMtNGEwNC1iMmE5LTkzNmZhZDMwNTFmNw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 400 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 30 Hely Hutchinson Street Mtunzini 3867 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -28.948129044279 31.758631470319

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang