Oliver's Bed and Breakfast
- Soos Gesien op Facebook
- Kapasiteit: 22 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 600 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Oliver's Bed and Breakfast is in Mtunzini, 'n kusdorpie aan die KwaZulu-Natalse kus, sowat 140 km noord van Durban geleë. Die span hier by Oliver's staan gereed om gaste met ope arms te verwelkom sodat jy jou spoedig hier kan inburger en net die verblyf kan geniet.
Daar is 7 kamers en selfsorg-woonstelle wat gerieflik ingerig is vir jou en jou gesin. Al die kamers is lekker lig, modern en lugtig, met en suite-badkamers, koffie- en teemaakgeriewe, WiFi en TV's met sekere DStv-kanale. Die verblyf het sonpanele, omsetters en JoJo-tenks vir wat vir minimale ontwrigting tydens gaste se verblyf sal sorg.
Sommige eenhede het privaat balkonne met lieflike uitsigte. Gaste kan heerlik in hul kamers of langs die swembad ontspan. Ander geriewe by die gastehuis sluit 'n wasgoeddiens en gratis parkeerplek in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Sarina Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Oliver's Bed and Breakfast het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 22 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Hely Hutchinson-straat 30, Mtunzini, 3867, KwaZulu-Natal
-
TGCSA-gradering: