Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Olive's Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Jim & Jenny Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 7 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 28 resensies vir Olive's Cottage
Netheid
4.7/5
Diens
4.8/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.8/5
Waarde vir geld
4.7/5
Anthoni C - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthoni C

Prentjie-mooi saam die sneeu!

Dit was koud en ons het ook sneeu gehad! Op aankoms was die dorp se krag wel af. Nie te bekommer nie, genoegsame komberse, 'n gasstofie en ekstra water was voorsien, so steeds was die oorslaap 'n aangename ervaring! Baie dankie Olive's!

Lee-ann B - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lee-ann B

Comfortable and cosy.

The perfect place to stop over on our way home to KZN.

Marica M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marica M

Beautiful garden and cottage.

Lovely place to stay and friendly hosts.

Annie O - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annie O

Ek sal nerens anders bly as ek weer in Molteno kom nie. Die egpaar Stretton is uitsonderlike gashere.

Die kothuis is keurig en gesellig met alles wat 'n gas moontlik nodig kan hê.

Olive's Cottage se terugvoer

Thank you Annie.
Hope you visit us again.

Olive's Cottage
Juan V - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Juan V

Amazing.

Puik, waarde vir geld.

Monique L - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique L

Feels like home, lovely couple who run it :).

Very hospitable and welcoming environment.

Olive's Cottage se terugvoer

Thanks, Monique, it was a pleasure having you.

Olive's Cottage
Sake V - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sake V

Very pleasant and very friendly hosts.

Very nice place considering the state of the town.

Jurie Francois D - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Jurie Francois D

Baie lekker gebraai en 'n wyntjie gedrink by die kaggel.

Perfekte oorslaap plek vir ons op pad na ons eindpunt toe.

Olive's Cottage se terugvoer

Thanks Bianca. Welcome any time.

Olive's Cottage
Dieter D - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dieter D

As expected.

The couple are very attentive.

Johan B - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Johan B

Kort, maar lekker!

Sal oor 'n jaar weer daar slaap!

Maria V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Maria V

It was comfortable and clean. Towels need a bit upgrading.

Otherwise fine and nice with fireplace and wood. although the wood did not last long.

Anonieme gas - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Philip D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip D

'n Hartlike welkom op 'n baie koue aand.

Ons is hartlik ontvang en het baie uitgesien om oor te bly. Die kothuis is volledig toegerus en goed ingerig om die koue te trotseer. Die kaggel was 'n wenner, so-ook die heerlike beddegoed wat ons knus laat slaap het.

Olive's Cottage se terugvoer

Thanks Philip.

Olive's Cottage
Graham D - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Graham D

Travelled for business, lovely, spacious cottage, I had the place to myself, it was comfortable.

See stars.

Olive's Cottage se terugvoer

Thanks Ryan.

Olive's Cottage
Heather P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather P

A beautiful, comfortable cottage with everything you needed.

Would love to come back in summer because winter is very cold 🥶

Olive's Cottage se terugvoer

Thank you, it is much appreciated.

Olive's Cottage
Carine G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carine G

We had a lovely, comfortable stay.

Hosts friendly, our dog was safe and could roam the beautiful garden. Paradise.

Kobus G - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kobus G

Lekker gebly.

Verblyf geniet en sal weer daarvan gebruik maak.

Louise V - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

Rustig!

Die cottage is omring deur ’n pragtige blomtuin. Dit is ’n ware oase.

Fred W - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Fred W

Welcoming and clean.

I have stayed at Olive's Cottage a few times over the past 3 years and can highly recommend the accommodation, cleanliness and service. Jenny is very welcoming and always ready to assist.

Leila L - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leila L

Ruim en netjies.

Baie vriendelik ontvang. Die tafel was mooi vir ons gedek met vars blommetjies uit die tuin.

Edgar K - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Edgar K

The best self-catering in Molteno.

Serviced, WiFi and DStv. Only great green garden in town and it's well looked after by the owner. Clean and neat with everything you need. Great for a base to cycle the district roads past all the farms in the area and some great hidden valleys.

Armin S - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Armin S

This cottage is very spacious and cosy and has all amenities and the host Jenny is most helpful and friendly.

See stars.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Hierdie kothuis is baie ruim en gesellig en het al die geriewe, en die gasvrou Jenny is baie behulpsaam en vriendelik.

Sien sterre.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Susan H - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan H

Lovely hosts and very cosy atmosphere.

Quiet and quaint. Very relaxing. Thank you!

Olive's Cottage se terugvoer

Thank you for your complements

Olive's Cottage
Bridget W - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Bridget W

Perfect accommodation.

Our second stay at Olive's Cottage and just as good as the first. Lovely, friendly host and cottage is well-equipped and clean.

Mareta L - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mareta L

Die huisie is ruim en baie goed ingerig.

Ons sal beslis weer daar gaan bly - daar is alles wat ‘n mens nodig het, tot elekriese komberse op die beddens en ‘n baie effektiewe kaggel.

Louise V - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louise V

More than expected ...

My wife and I have historical roots in Molteno ... hers with the van Zyl farm, Klipfontein and mine with the Lomax family, Ambrose, John and their father Arthur from Steynsburg. We have been back before for the sake of family memories and have not been disappointed. Jenny went out of her way to ensure that we had a good stay in her lovely and cosy cottage.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Meer as wat ons verwag het ...

Ek en my vrou het wortels in Molteno ... sy van die van Zyl-plaas, Klipfontein en ek van die Lomax-familie, Ambrose, John en hulle pa Arthur van Steysburg. Ons het al van te vore kom kuier oor ons familie-herinneringe en ons is nie teleurgestel nie. Jenny het uit haar pad gegaan om seker te maak ons bly lekker in haar lieflike, snoesige kothuis.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Estherelia S - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Estherelia S

Baie lekker gebly!

Jenny was baie vriendelik en behulpsaam. Die kothuis was baie netjies en so mooi gemeubileer. Kompleet gevoel ons was in die middel van Engeland! Die omgewing is baie rustig en Jenny se tuin was pragtig. Ons het ons aandjie daar terdeë geniet. Sal dit beslis vir enigiemand aanbeveel.

Andrew M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Andrew M

Baie rustig en goeie verblyf.

Die kothuisie is netjies en mooi. Die gasvrou was vriendelik en hulpvaardig. Vir toekomstige reisigers, wees bedag daarop dat Molteno geen fasiliteite het nie (kos en winkels) berei dus voor daarvoor. Buiten daarvoor is dit 'n heerlike ooornagpunt op die reis.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag, vir 5 mense
Vanaf
R1 600
per nag, vir 5 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Dalestraat 10, Molteno, 5500, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGNkMzU1MzU4LWY0ODgtNDBiNS04M2FlLTYyZjAxMTdjYTgzZQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag, vir 5 mense 28 5 1 5 10 Dale Street Molteno 5500 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.39921889249 26.36382200528
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang