Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ollivanders Estate

Gastehuis

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Baie goed

Netheid
4.1
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.4
Diens
4.3
Veiligheid
4.8
Louisa D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Awesome. Verblyf was uitstekend. Pam en haar bestuurder is so vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Ollivanders Estate
Dankie vir jou vriendelike resensie Louisa, dit was so lekker om jou te ontmoet en dat jy by ons gebly het. Ons hoop om jou binnekort terug te verwelkom!

Theo A
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2023

Was pleasantly surprised. Will definitely be staying over again with my next business trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Leanne
Ollivanders Estate
Hi Theo, We are very glad you were pleasantly surprised and look forward to welcoming you back next time. Thank you, The Ollivanders Team

Neville B
Kort verblyf Besigheidsreis
4.4
Jul 2023

Hier is 'n paar punte wat ek glo aandag sal moet geniet. Die toegangspad kort aandag en beter aanwysings. Die parkeerarea kan maar gerus geteer of gebeton word. Daardie ongelyke klip plaveisel maak dit onnet. Die paadjie na die woonplek se klippe is ook baie ongelyk en maak dit moeilik om maklik te loop. Dan wat 'n erge pyn was, die trappe is totaal buite die riglyn vir gewone maklike trap hoogtes, ek dink dit is ongeveer 170mm standaard, daardie trappe is baie hoër as dit en sjoe, dit was nie maklik nie. Die dubbelbed se hoogte van die vloer af en dan met die sagte matras was uiters ongemaklik. Dit sal in my opinie in hulle guns tel as hulle hierdie paar goedjies aanspreek. Verder was ons verblyf heel aanvaarbaar. Ai, die kragonderbrekings het gepla, maar nou ja dit is duur om daarvoor te beplan. Baie dankie en aanvaar asseblief my kretiek as goed bedoel. Dankie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Leanne
Ollivanders Estate
Baie dankie dat u die tyd geneem het om opbouende kritiek aan ons te lewer vir u verblyf. Ollivanders omhels die natuur en al sy onvolmaakthede en alhoewel ons bewus is dat die klippe, wat oorspronklik van die plaas is, ongelyk is, is dit 'n goeie idee dat ons 'n geskikte teken beskou om gaste te waarsku dat die grond ongelyk is. Miskien sal 'n leuning na die kothuis beweeglikheid tot by die kothuis help, iets wat ons in die toekoms sal oorweeg. Die beddens is 5-ster, top van die reeks, gasvryheid kwaliteit beddens, maar elke persoon het individuele voorkeure wanneer dit by beddens kom, maar ons is spyt dat jy ongemaklik was. Ons is so dankbaar dat jy die naweek by ons kom spandeer het en ons hoop om jou gou weer terug te verwelkom!!

Kerri V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2022

Beautiful just worrying though. There were no bins in the units and while we were napping someone came into the room with no warning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amelia V
Kort verblyf
2.6
Aug 2021

Sal nooit weer daar slaap as daar ’n troue is nie. Ontbyt was nie moontlik nie, want die gaste van die troue het so gemors in die eetplek ons moes elders gaan ontbyt. Ons sal teruggaan wanneer daar nie 'n troue is nie, net vir die perde. Die perde was asemrowend en so goed versorg. Geen ontvangs op die perseel nie. As gevolg van die troue was daar lawaai vir 2 aande tot in die oggendure.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
2.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Candace T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2019

Tranquil bliss. Home away from home with everything you could need to feel like you are at home.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Michelle B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2017

Baie rustig en stil natuur. Pragtige uitkyk. Baie naby die N3 vir langafstand oornaggeleenthede. Ons het baie lekker gebly. Die verblyf was skoon en netjies. Ons was baie bederf met ontbyt waar ons spesiale plaatkoekies gekry het die tweede oggend. Die eienaars (Mark en Leanne) and kok (Caroline) was baie vriendelik en besorg oor ons. Ons sal definitief weer hier oorslaap in the toekoms. Dis ideaal vir kinders en die perde was a groot plus vir ons.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

Leanne Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 11

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 160
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 160
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 32 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: B5, Mr551-weg, Shongweni, 3603, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c2bab5ee39e6ca0bbcfedf9343eec3a3dfc293b6600bbc9906262b32b20aaaa8ae60b008a01db46f275d0e439024d6cb405?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 160 per nag, vir 2 mense 8 5 1 5 B5, Mr551 Road 3603 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -29.843854531602 30.716920495033

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang