Ombo Rest Camp
Beskrywing
Dié kamers is by die kampterrein. Elke kamer het 2 enkelbeddens. Gaste kan hul eie beddegoed saambring of beddegoed teen 'n ekstra koste huur. Elke kamer het 'n beskutte patio met stoele. Die kamers deel ablusiegeriewe en braai-areas met die kampterrein. Die ablusiegeriewe is sowat 5 m van die kamers af.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Slegs kamer. Gaste moet hul eie beddegoed saambring. Linne is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Huisreëls
Die restaurant is weeksdae oop vanaf 07:30 tot 17:00 en naweke vanaf 08:00 tot 14:00.
Aandete word op versoek bedien.
B&B tariewe, asook tariewe vir B&B en aandete, is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of vuurwerke word toegelaat nie, aangesien daar diere naby die verblyf is.
Rommelstrooi is verbode.
Gaste mag nie by die swembad eet of drink nie.
Die volstruis- en krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaasstal verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong, droëwors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hutte het elkeen 2 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuisie. Daar is 'n braai-area voor elke hut. Elke hut bied 'n direkte uitsig op die wild by die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die restaurant is weeksdae oop vanaf 07:30 tot 17:00 en naweke vanaf 08:00 tot 14:00.
Aandete word op versoek bedien.
B&B tariewe, asook tariewe vir B&B en aandete, is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of vuurwerke word toegelaat nie, aangesien daar diere naby die verblyf is.
Rommelstrooi is verbode.
Gaste mag nie by die swembad eet of drink nie.
Die volstruis- en krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaasstal verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong, droëwors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hutte het elkeen 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B

Hut 4 is 'n groot oopplan-hut met slaapplek vir 4 volwassenes en 2 kinders. Dié hut het 4 enkelbeddens, 'n en suite-badkamer en 'n kombuis wat volledig toegerus is. Daar is 'n braai-area voor die hut. 2 matrasse kan vir kinders voorsien word. Die hut bied 'n direkte uitsig op die wild by die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
4 x Enkelbed / Driekwartbed
2 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die restaurant is weeksdae oop vanaf 07:30 tot 17:00 en naweke vanaf 08:00 tot 14:00.
Aandete word op versoek bedien.
B&B tariewe, asook tariewe vir B&B en aandete, is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of vuurwerke word toegelaat nie, aangesien daar diere naby die verblyf is.
Rommelstrooi is verbode.
Gaste mag nie by die swembad eet of drink nie.
Die volstruis- en krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaasstal verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong, droëwors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié hut is naby die swembad. Daar is slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders, en dit het 'n oopplan-uitleg. Die hut het 2 enkelbeddens, 'n slaapbank en 'n kombuis wat goed toegerus is. Daar is 'n braai-area voor die hut. Die hut bied 'n direkte uitsig op die wild by die watergat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kinderbank vir 2
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Die restaurant is weeksdae oop vanaf 07:30 tot 17:00 en naweke vanaf 08:00 tot 14:00.
Aandete word op versoek bedien.
B&B tariewe, asook tariewe vir B&B en aandete, is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of vuurwerke word toegelaat nie, aangesien daar diere naby die verblyf is.
Rommelstrooi is verbode.
Gaste mag nie by die swembad eet of drink nie.
Die volstruis- en krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaasstal verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong, droëwors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Hut 5 het slaapplek vir 4 gaste, en beskik oor 2 slaapkamers en 1 gedeelde badkamer met 'n stort. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Temperatuurbeheer
Prys sluit in
B&B
Huisreëls
Die restaurant is weeksdae oop vanaf 07:30 tot 17:00 en naweke vanaf 08:00 tot 14:00.
Aandete word op versoek bedien.
B&B tariewe, asook tariewe vir B&B en aandete, is op versoek beskikbaar.
Geen musiek of vuurwerke word toegelaat nie, aangesien daar diere naby die verblyf is.
Rommelstrooi is verbode.
Gaste mag nie by die swembad eet of drink nie.
Die volstruis- en krokodiltoer is beskikbaar teen R40 per persoon.
Die Plaasstal verkoop vuurmaakhout, ys, braaipakke, biltong, droëwors, gerookte vleis en ander tuisgemaakte produkte.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 28 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hochfeldpad, Erf 56, Okahandja, 0000, Otjozondjupa
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang