Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Omdraai Cottage

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Hendriena V
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Grootliks net geslaap, nie daar deur die dag. Heerlik gebly! Heerlik gebly! Alles wat mens nodig het vir 'n goeie prys. Goeie restaurant aanbeveling gekry vir die eienaar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Judy C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2024

Private, comfortable and secure. Omdraai cottage is located in a quiet cul-de-sac and very private. The cottage is spacious with everything you need, a lovely big shower and excellent WiFi. Can definitely recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Thank you, Judy. Looking forward to seeing you again soon.

Kai-uwe D
Lang verblyf
5.0
Aug 2023

Very friendly and helpful landlady/landlord. They went out of their way to make us feel comfortable. All that we needed we found in the cottage. Beautiful garden and surroundings. We needed accommodation near Florida campus as my daughter had to participate in a 10-day practical. As this is her final practical we probably will not need accommodation in Johannesburg in the near future. Otherwise, we would always try to rent this cottage again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Thank you so much for your great review. It was a pleasure hosting you and we hope you come again.

Tina B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Mrt 2024

Ek beveel die plek aan, ons het baie lekker gebly. Baie dankie. Die gasvrou was baie vriendelik en hulpvaardig. Die plek is baie netjies en goed toegerus. Ek het net 2 voorstelle: daar is nie 'n spieel bokant die wasbak vir 'n man om te kan skeer nie, en dit sal 'n bonus wees as julle dalk daaraan kan dink om lugverkoeling in die slaapkamer te installeer. Baie dankie.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Helen
Omdraai Cottage
Baie dankie vir jou hulpvaardige terugvoering, sal dit in ag neem.

Niekie P
Kort verblyf
5.0
Jul 2023

Heerlike verblyf. Helen was 'n uitstekende gasvrou! Die eenheid was ruim, skoon en baie goed toegerus. Het baie lekker gebly, beveel die plek 100% aan!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Baie dankie Niekie! Hoop julle kom weer!

Carmen N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2023

Netjiese verblyf naby hospitaal. Ek het verblyf gesoek wat naby aan Life Flora-hospitaal is. Omdraai Cottage is seker net 5km weg, baie gerieflik en netjies! Die plekkie is definitief meer as wat ek verwag het, ruim, netjies, modern, ordentlike meubels en 'n baie lekker bed!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Dankie Carmen vir jou mooi woorde. Hoop om julle gou weer te sien.

Johann D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2022

Uitstekende waarde vir geld, en aandag aan detail. Baie goeie ligging en baie netjies. Aandag aan fynere detail.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Dankie Johan. Sien uit om julle gou weer te sien.

Chantal K
Kort verblyf
5.0
Jun 2022

Very peaceful and pleasant. Received a warm welcome, felt at home. The owner was very helpful whenever I needed assistance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Thank you Chantal. Come back soon.

Therine V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2022

Helen was wonderlik en ons het baie lekker gebly. Alles was skoon en netjies.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Helen
Omdraai Cottage
Baie dankie. Hoop julle kom weer.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Helen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R750
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Omdraai-laan 1, Langs Lange-laan, Quellerina, Randburg, 1709, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA300a90e8633948ebe1dde0d06639c63031e4631be1952881d3e72a869fb989ed8d3b5822a1af4cb70a392836d56e4573e66c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 3) 9 5 1 5 1 Omdraai Avenue Off Lange Avenue, Quellerina 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.156356892934 27.9361199338

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang