Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

On Par Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Salome S
Lang verblyf
5.0
Mrt 2025

Beautifully clean, spacious and relaxing living. Peaceful and secure area. Extremely helpful host. The house is spacious and beautiful. It's very clean and neat without any clutter. We were 6 adults, but there was a lot of space for everyone. The open plan living is wonderful and allowed for social interaction while preparing meals. I will recommend On Par to anyone looking for a delightful, peaceful and relaxing vacation.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jason M
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jan 2025

Enjoyable and relaxing. Our stay was very enjoyable. Accommodation was very clean, comfortable and neat. We will be sure to return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Saleem E
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2025

Comfortable relaxing stylish. Our short holiday at this accommodation was truly amazing! The whole look of the venue was stunning—very modern and stylish—while the vibe was welcoming and refreshing. The breathtaking scenery and peaceful atmosphere added to the perfect getaway experience. We absolutely loved every moment!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Christa L
Lang verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

Rustig en lekker! Baie rustige en netjiese blyplek! Shelley Point is baie veilig en loopafstand van die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Deon G
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2025

Goeie diens ontvang van Carina, alles was lekker! Great naweek gehad saam in die lekker huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly by On Par. Ons het dit geniet in On Par. Sal vir seker nog weer kom.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Amor P
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Des 2024

Lekker naweek gehad. Sal definitief wil terugkeer. Lekker huis. Genoegsame spasie en leefruimte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Felicia S
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2024

Our weekend at On Par Selfsorg was very nice. Beautiful house. Very neat. There is everything you need. We really enjoyed our stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jolene W
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

Dit was lekker. Dit was heerlik. Ons was vooraf gewaarsku oor bouery langsaan. Behalwe vir dit het ons baie lekker gebly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Stephan V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Uitstekend. Ons het baie lekker gebly by On Par. Carina was baie gaaf en vriendelik. Dit was regtig 'n plesier om met haar te werk. Die verblyf was uitstekend. Alles wat nodig was, was daar. Dit was netjies en skoon. Ons gaan definitief weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carina Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 64

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 2 200
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 37de Straat 35, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaaedcee5fa883607e883bc893ee7590b900c12724e4c5fba8d5075f9bf58a781c912b06b41cb84eedaeb573241389813845f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 35 37th Street Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -32.713220872907 17.970513402481

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
242526272812345678910111213141516171819202122232425262728293031123456