On Pinewood Guest House
- Kapasiteit: 8 persone
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinewoodweg 6, Nuweland, 7725, Wes-Kaap
- Vanaf R1 455 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
On Pinewood Guest House is 'n ruim gastehuis in die loweryke Upper Newlands wat verskeie binne- en buitemuurse doendinge bied. Die gastehuis is teen die helling van Tafelberg in 'n stil, veilige area in dieselfde straat as Forrester's Arms, 'n gewilde kroeg en restaurant. Dis ook naby die Nuweland-woud en Nuweland Krieket- en Rugbystadions.
Verblyf word in gaste-suites met privaat ingange gebied, en 1 van die suites is selfsorg. Party suites het en suite-badkamers, terwyl ander 'n badkamer deel. Elke kamer het 'n TV met sekere DStv-kanale en onbeperkte WiFi.
Ontbyt word daagliks bedien en daar is binne- en buite-eetareas.
Die gastehuis bied 'n dek met 'n berguitsig, 'n laer stoep- en swembadarea, braaigeriewe, sitarea met 'n pool-tafel, kroegarea met 'n kaggel, 'n swembadarea met ondervloerse verhitting, TV, kringklank, 'n klavier en kitare, boeke en bordspeletjies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Kelvin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 13
Op LekkeSlaap 5 jaar
Ligging
- Pinewoodweg 6, Nuweland, 7725, Wes-Kaap
- Gaste dink On Pinewood Guest House het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 mense
- Geen kinders onder 12
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Pinewoodweg 6, Nuweland, 7725, Wes-Kaap