Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Estuary Knysna

Gastehuis
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Standaard Koning Grondverdiepingeenheid
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die kombuis is met 'n ketel, yskas en mikrogolf toegerus. Daar is ook 'n TV en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n swembad en braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Deposito's en kansellasies word bereken op die volle waarde van die verblyf.
Alle besprekings en reservasies moet op skrywe ontvang word.
Enige veranderings aan bestaande besprekings moet versoek word en in skrywe goedgekeur word.
Gaste het ook die opsie van 'n ontbytboks wat by die kamer afgelewer kan word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Standaard Grondverdieping-eenheid
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié eenheid is op die grondverdieping en bied 'n uitsig oor die tuin en riviermond. Die eenheid bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koninggrootte-bed. Die eenheid beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak. Die kombuis is met 'n ketel, yskas en 'n mikrogolfoond. Daar is ook 'n TV met Openview en lugversorging. Gaste het toegang tot 'n swembad en braaigeriewe.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Klein kombuis
  • Sitkamer
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Deposito's en kansellasies word bereken op die volle waarde van die verblyf.
Alle besprekings en reservasies moet op skrywe ontvang word.
Enige veranderings aan bestaande besprekings moet versoek word en in skrywe goedgekeur word.
Gaste het ook die opsie van 'n ontbytboks wat by die kamer afgelewer kan word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
 3 Beskikbaar
Deluxe-grondverdiepingeenheid
Vanaf R1 780
R1 780 R1 424
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Enkelbed of 3/4-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Dié kamer is pragtig versier en op die eerste verdieping geleë met 'n uitsig oor die riviermond en op die Knysnakoppe. Die eenheid is ruim en lig met baie vensters en 'n dubbeldeur wat na 'n privaat balkon lei. Die kamer het 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word (spesifiseer asb. wanneer julle bespreek) en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met Openview, tee-en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Die eenheid bied toegang tot die swembad en braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Dienste
  • Kamer daagliks skoongemaak
  • Wakker-bel oproep
  • Koordlose internet
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Seep
  • Toiletware
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Waaier
  • Klein kombuis
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Deposito's en kansellasies word bereken op die volle waarde van die verblyf.
Alle besprekings en reservasies moet op skrywe ontvang word.
Enige veranderings aan bestaande besprekings moet versoek word en in skrywe goedgekeur word.
Gaste het ook die opsie van 'n ontbytboks wat by die kamer afgelewer kan word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
 1 Beskikbaar
Deluxe Koning Grondverdiepingeenheid
Vanaf R1 780
R1 780 R1 424
per nag, vir 2 mense
  • Plek vir 2 mense
  • Kamer in Gastehuis/B&B
  • Koninggrootte-bed
  • Lees meer
Beskrywing

Die eenheid op die grondverdieping het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word (gaste moet spesifiseer wat hulle verkies wanneer hulle bespreek) en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Ander geriewe sluit lugversorging, 'n TV met OpenView, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n mikrogolfoond en basiese eetgerei en breekware in. Die eenheid bied toegang tot die swembad en braai-areas.

Oorsig van kamer/eenheid
Slaapplek vir 2 mense 1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Kamergeriewe
Meer oor hierdie kamer
  • Nie rook
  • Patio
  • Privaat ingang
Badkamer
  • Bad
  • En-suite
  • Stort
Kamergeriewe
  • Lugversorging
  • Kluis
Elektriese Toebehore
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
Ekstras
  • Kroegyskas
  • Tee en koffie skinkbord
Vermaak
  • Tv
Prys sluit in

Slegs verblyf

Huisreëls

Deposito's en kansellasies word bereken op die volle waarde van die verblyf.
Alle besprekings en reservasies moet op skrywe ontvang word.
Enige veranderings aan bestaande besprekings moet versoek word en in skrywe goedgekeur word.
Gaste het ook die opsie van 'n ontbytboks wat by die kamer afgelewer kan word teen ekstra koste.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R1 660
R1 660 R1 328
per nag, vir 2 mense
  • Kapasiteit: 16 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Old Cape-weg 149 en 150, Knysna, 6571, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA61cc38af45544b5f09111df7dc6f79a022cebb87e79c34dfc3c3b2b00eb904f69a2c58d1a9f96007e11b513314ecab145008?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 660 nouVanaf R1 328 per nag, vir 2 mense 31 5 1 5 149 & 150 Old Cape Road Paradise 6571 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.036338 23.026446

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang