Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks 2

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albe Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir On the Rocks 2
Netheid
4.9/5
Diens
4.9/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.9/5
Monique N - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monique N

Rustig, mooi en ontspannend.

Dit was baie lekker en die perfekte plek. Baie netjies. Dankie.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Monique,
Baie dankie vir die terugvoer en die goeie resensie.
Ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete en voorspoed vir die res van die jaar,
Albe

On the Rocks 2
Ethel V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ethel V

We were warmly welcomed by great hosts, everything was perfect.

Fabulous accommodation with great views.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir julle kuier en die goeie terugvoer, Ethel. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer! Groete en voorspoed vir die res van die jaar, Albe.

On the Rocks 2
Alta B - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Alta B

Om so naby die see te wees was 'n pluspunt.

Ons het baie lekker gebly.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Alta, baie dankie vir die goeie terugvoer. Ons waardeer julle besoek en hoop ons sien julle gou weer! Voorspoed vir die res van die jaar! (Xx)

On the Rocks 2
Deborah M - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Deborah M

Very happy.

Great location and very comfortable. Our family had a great time. 9.

On the Rocks 2 se terugvoer

Hi Deborah,
Thanks for the feedback.
Our property is not really suitable for a 'one-night stay' and I hope you will stay longer next time!
Enjoy the year and all the best,
Albe

On the Rocks 2
Francois J - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois J

Uitstekend.

Alles was perfek. Baie dankie.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Francois,
Baie dankie vir die terugvoer! Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe

On the Rocks 2
Dries E - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dries E

Kort wegbreek met gade en familie.

Een van die beste plekke waarin ons nog gebly het. Die eenheid was kraakvars skoon en netjies en is toegerus met elke denkbare item wat 'n mens kan nodig hê op 'n vakansie. Dit is geleë in 'n veilige, stil kompleks so naby aan die see as wat 'n mens kan kom. Daar is 'n slim TV met alles wat mens nodig het - kon die Bokke se oorwinning kyk met die see-geluide in die agtergrond. Ons kan On the Rocks 2 met vrymoedigheid aanbeveel as jy 'n stil, rustige tyd reg langs die see wil deurbring.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Dries, baie dankie vir die goeie terugvoer en baie dankie ook vir julle besoek! Ek hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die res van die jaar! Albe

On the Rocks 2
Tania B - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tania B

Baie lekker gebly. Sal enige tyd in die toekoms weer daar gaan vakansie hou.

Sien sterre.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Tania,
Baie dankie vir die terugvoer en die sterre! Waardeer baie!
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer!
Groete
Albe

On the Rocks 2
Caroline S - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Caroline S

Spectacular and breathtaking views.

Stay was awesome. I would like however some intervention to be made to assist in loadshedding, maybe an inverter.

On the Rocks 2 se terugvoer

Hi Caroline, thanks for the positive feedback and the suggestion. We are currently looking into a solution. I hope we will welcome you back soon.

On the Rocks 2
Liza H - Sep 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liza H

Pragtig, rustig.

Die uitsig is besonders. Die huis is groot, gerieflik en het alles wat mens nodig het. Dis veilig.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir die positiewe terugvoer Liza. Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer. Alle voorspoed vir die res van die jaar.

On the Rocks 2
Pieter M - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter M

Heerlik!

As ek iets mag aanbeveel, herlaaibare flitse en 'n gasstofie vir loadshedding.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Pieter,
Baie dankie vir julle besoek en jou aanbeveling.
Ek dink julle het seker net ons blootstelling aan beurtkrag gevang want ons het dit mos vrygespring tot begin Junie.
Ek het wel intussen noodliggies en 'n gasstofie geinstalleer.
Nogmaals dankie en ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe

On the Rocks 2
Mariaan P - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mariaan P

Wonderlike verblyf.

Baie dankie Albe vir julle mooi plek. Alles wat mens nodig het, is daar. Plek baie skoon en netjies en perfek geleë vir 'n heerlike vakansie.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Mariaan,
Dit was 'n groot plesier om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Ons sien uit om julle gou weer terug te verwelkom!
Geniet die res van die jaar.
Albe

On the Rocks 2
Maretha V - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maretha V

On The Rocks 2 was een van die bes toegeruste plekke waar ek al ooit gebly het. Die uitsig alleen het al my verwagtinge oortref. Hoop om weer daar te gaan bly.

Asemrowend mooi. Kan nie wag om weer On The Rocks 2 te besoek nie.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Maretha, baie dankie vir die resensie. Sal graag wil weet waar ons effe tekort geskiet het aan die diens en netheid. Sal die terugvoering, baie waardeer. Ons hoop ons gaan julle gou weer sien. Groete. Albe

On the Rocks 2
Frans W - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frans W

Netjies, skoon, veilig en sentraal geleë.

Baie rustige, skoon plek. Al die nodige toerusting was beskikbaar. Binne stapafstand van meeste winkels. Geen geraas van bure. Pragtige uitsig. Sal definitief aanbeveel.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Frans,
Baie dankie vir die terugvoer, waardeer dit.
Ek hoop ons sien julle gou weer.
Groete
Albe

On the Rocks 2
Thys C - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys C

Uitstekend, 5-ster verblyf.

Gevoel soos ons huis, wou langer bly, alles was in plek en nog meer. Eienaar en opsigter het met ons kontak gemaak en opgevolg. Geen klagtes nie.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Thys,
Baie dankie vir die mooi terugvoer en julle besoek!
Ek hoop ons sal julle gou weer terug verwelkom.
Voorspoed vir die res van die jaar,
Albe

On the Rocks 2
Martie Jacoba Susanna P - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martie Jacoba Susanna P

Ons het dit geniet.

Die plek was mooi skoon en netjies. Goeie waarde vir geld. Pragtige see-uitsig.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek en die goeie terugvoer Martie. Dit was baie Lekke om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer. Beste groete, Albe.

On the Rocks 2
Cheryl S - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cheryl S

Amazing.

By far one of the best holiday houses we have stayed in. Felt like home away from home.

Barend C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Barend C

Baie veilige plek en loopafstand van alles.

Die woning kyk uit oor die see en daar is gerieflike wandelpaadjies. Dis ook naby al die restaurante en winkelsentrums.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Daleen en Barend. Baie dankie vir die terugvoering, dit word baie waardeer. Voorspoed vir die res van die jaar en hoop ons sien julle gou weer. Albe

On the Rocks 2
Leanette B - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Leanette B

Amazing!

Lieflike plek met alles wat mens by jou huis het. Baie lekker gebly. Sal beslis weer gaan.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Leanette,
Baie dankie vir die terugvoering!
Dit was 'n plesier om julle te akkommodeer en ek hoop ons sien julle gou weer.
Alle voorspoed vir die res van die jaar.

On the Rocks 2
Thys T - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Thys T

Die beste verblyf ooit.

Wat 'n fantastiese woonstel op die grondvloer, of moet ek liewer sê huis in 'n woonstel! Die ruim slaapkamers en badkamers, asook oorgenoeg pakplek vir alles maak dit heerlik om daar te bly. Die plek is uitstekend toegerus met baie meer as wat mens nodig het en die ongelooflike uitsig oor die see van die stoep af, is iets besonders. Doen jouself 'n guns en gaan bly daar.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Thys, baie dankie vir die terugvoer!
Ons is so bly dat julle die verblyf geniet het.
Julle is enige tyd welkom en ek hoop ons sien julle gou weer!
Sterkte en voorspoed vir die res van die jaar!
Albe

On the Rocks 2
Sonja V - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sonja V

Loopafstand van restaurante en die see ─ heerlik.

Eenheid is pragtig, ruim, netjies en skoon. Toegemaakte braai-area wat baie gerieflik is, veral wanneer die wind ernstig waai.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Sonja, baie dankie vir die terugvoer. Ons is bly julle het die ruskansie geniet en hoop dat ons julle gou weer terug sal kan verwelkom. Wees veilig en geniet die res van die jaar.

On the Rocks 2
Johan D - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan D

Baie netjiese plek met mooi see-uitsig.

Baie lekker gekuier, plek was skoon en netjies met 'n pragtige see-uitsig.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Johan,
Baie dankie vir die goeie terugvoer.
Dit was n plesier om julle te akkommodeer.
Hoop ons sien julle gou weer!
Veilig wees en voorspoed vir die res van die jaar!
Albe

On the Rocks 2
Anja P - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anja P

Dit is op die see, so rustig en lekker gewees.

On the Rocks 2 kan ek regtig aanbeveel. Dit het die kamers met 3 badkamers. Lekker groot leefarea met 'n vol kombuis. Omdat dit 'n grond-eenheid is voel dit nog groter. Sal vir seker weer daar boek.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Anja! Was so 'n groot plesier om julle te akkommodeer! Hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste vir die res van 2021!

On the Rocks 2
Annamarie E - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie E

Absoluut stunning.

Ons was vir 5 dae daar en dit was nou regtig elke sent werd, bitter spyt ek het nie langer bespreek nie. Die gasvrou en eienares was die heeltyd beskikbaar om te help met enige vrae. Via Whatsapp. Ongelooflik lekker gebly, baie dankie sal defnitief weer daar gaan bly. Sal dit vir enigiemand aanbeveel.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer Annamarie. Was heerlik om julle te akkommodeer en julle is enige tyd welkom! Voorspoed en gesondheid!

On the Rocks 2
Gerhard L - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard L

Baie lekker gewees!

Dit is 'n wonderlike plek!

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir jou goeie terugvoer.
Ons is baie bly om te hoor dat julle lekker gekuier het.
Julle is enige tyd welkom en ons hoop ons sien julle gou weer!
Voorspoed vir die res van die jaar!

On the Rocks 2
Daleen K - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Daleen K

Baie sentraal en gerieflik.

Dit was 'n goeie ervaring. Alles was maklik en sonder moeite.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Daleen, baie dankie vir jou terugvoer. Laat weet asb hoe ons kan verbeter op die areas waar ons sterretjies verloor het. Dit sal baie welkom wees. Ons hoop ons sien julle gou weer.

On the Rocks 2
Lanie D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lanie D

Oortref jou verwagting definitief.

Die uitsig is asemrowend. Die vakansiehuis is uitstekend toegerus. Jy kan veilig langs die see op 'n netjiese wandelpad stap. Sal definitief weer daar gaan bly en sal dit vir ander aanbeveel.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie Lanie, was heerlik om julle hier te he! Hoop ons sien julle gou weer! Baie voorspoed vir die nuwe jaar!

On the Rocks 2
Linda V - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda V

Ons het heerlik gekuier. Dit wat ons gesien het op die advertensie is alles en nog meer.

Ek beveel On the Rocks 2 hoogs aan! Ons het dadelik tuis gevoel. Albe is baie behulpsaam en vriendelik, asook Cecile wat ons vriendelik ontvang het. Sal graag weer daar tuis wil gaan in die toekoms.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir die goeie terugvoer Linda! Ons hoop ons gaan julle gou weer sien! Alles van die beste!

On the Rocks 2
Santie R - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Santie R

Fantasties!

Ons het heerlik gebly. Die plek was skoon, netjies en is in 'n rustige omgewing. Daar was goed met ons gekommunikeer en ons is vriendelik verwelkom. Ek gee die plek 11 uit 10 !!!

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Santie
Dit was 'n voorreg om julle te akkommodeer. Baie dankie vir die terugvoer. Hoop ons sien julle gou weer. Geniet die res van 2020. Albe

On the Rocks 2
Andy M - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andy M

Most awesome views.

I would highly recommend this place. Spacious, clean, beautiful. Great value for money. Place is very safe. Owner is just too sweet and caring.

On the Rocks 2 se terugvoer

Thank you, Andy! It was wonderful to have you! Looking forward to hosting you again soon.
All of the best,
Albe

On the Rocks 2
Hennie V - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hennie V

Vreeslik netjies en baie lekker.

Ons het baie lekker gebly. Die woonstel het alles wat mens nodig het, dis regtig baie lekker gerieflik met 'n mooi uitsig op die see.

On the Rocks 2 se terugvoer

Beste Hennie
Vreeslik baie dankie vir die goeie terugvoer, ek waardeer regtig baie. Ek is so bly julle het lekker gekuier. Ons hoop ons sien julle gou weer. Alles van die beste.
Albe

On the Rocks 2
Michelle K - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Rus en vrede.

Ons het On the Rocks verskriklik baie geniet. Dit is netjies, veilig, kindervriendelik en die ligging is stap afstand vanaf winkels, resturante en die strand.

On the Rocks 2 se terugvoer

Baie dankie vir julle besoek Michelle. Waardeer jou terugvoer. Sien uit om julle gou weer te akkommodeer. Alles van die beste vir die res van die deurmekaar jaar. Beste groete, Albe.

On the Rocks 2
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Vanaf R2 000
R2 000 R1 714
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandstraat, Beacon Wharf, Mosselbaai, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6e5de9463cbf2585b8f218f1b1d397cfdc13e678e1916630bd65dc9050ee597f0355d12ff307198d67a68cab9d392eebb3fc?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 000 nouVanaf R1 714 per nag (plek vir 6) 31 5 1 5 Beach Street Beacon Wharf 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.179964188409 22.151856208328
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang