Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On the Rocks B&B

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Sylvia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 11 jaar

Opsomming van Resensie

4.8 uit 5van 80 resensies vir On the Rocks B&B
Netheid
4.7/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.9/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.6/5
Org M - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Org M

Dis baie netjies en skoon, met seeuitsig. Lekker gebly, personeel is vriendelik.

Baie lekker gebly, personeel baie vriendelik en behulpsaam. Kamers baie netjies en skoon, ons sal vir seker weer hier wil kuier.

Maryna M - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maryna M

Beste B&B in Overstrand.

Mooiste, skoonste en beste uitsig blyplekkie wat ons tot nou toe ervaar het. Dekor van kamer is pragtig, sonnig en lig. Beddegoed, kussings en handdoeke ruik so skoon en vars. Ontbyt uit die boonste rakke. Gasheer en gasvrou is so vriendelik en behulpsaam. Baie dankie, sal weer daar gaan bly.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Maryna, ons plesier en bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Rolene L - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rolene L

Rustig met 'n pragtige uitsig.

Die kamer was baie netjies en mooi. Ons het baie lekker gebly.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Rolene, bly julle het geniet en ons plesier.

On the Rocks B&B
Michelle S - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Peaceful. Luxurious. Delightful.

Calm and tranquil environment. Breathtaking scenery. Pleasant environment. Outstanding breakfast.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thank you, Michelle; so glad you enjoyed your stay. It is our pleasure.

On the Rocks B&B
Kate J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Kate J

Magnificent.

Magnificent place with superb hosts and exactly what the pictures and description said it would be. Thank you, we will be back.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thanks Kate, glad you enjoyed and looking forward to being of service to you in future again.

On the Rocks B&B
Eugene V - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Eugene V

Heerlik. 'n Voorreg.

Dit is net eenvoudig ń pragtige plek. Die diens is ook uitstekend.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Eugene en bly julle kon geniet. Ons plesier.

On the Rocks B&B
Daleen B - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Daleen B

Heerlike kuier.

Ongelooflike uitsig. Pragtige kamer. Gasheer en gasvrou uiters vriendelik. Ons het heerlik by On the Rocks B&B gekuier. Sal vir seker weer gaan.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Daleen, bly julle kon geniet en ons plesier.

On the Rocks B&B
Ria D - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ria D

Home away from home.

Beautiful view! Right on the sea. Accommodation is clean and spacious. Nice balcony with a view of the ocean. Friendly owners and very helpful. Will recommend this place and will definitely go back!

On the Rocks B&B se terugvoer

Thank you Ria, glad you enjoyed and we look forward to being of service again in future.

On the Rocks B&B
Yvonne B - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yvonne B

Puik. Lieflik.

Vriendelike en gasvrye ontvangs. Pragtige ligging.

Lindsay P - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindsay P

This was one phenomenal stay at this B&B!

Thank you Tinus for letting us stay there. It was a great treat!

On the Rocks B&B se terugvoer

It was our pleasure Lindsay, and glad you enjoyed it.

On the Rocks B&B
Naomi V - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Naomi V

Ons oornag was 'n absolute plesier by On the Rocks B&B.

On the Rocks B&B is 'n pragtige gastehuis. Die kamer en badkamer was blinkskoon, keurig gemeubileer en toegerus met alles wat nodig is. Die uitsig was ongelooflik. Die ontbyt was heerlik en ons kon bietjie inlê ('n welkome bederf), aangesien ontbyt eers 09:00 was. Dankie Sylvia en Tinus, dat jul ons met die intrapslag al so welkom laat voel het en vir ons 'n tafel bespreek het by 'n restaurant.

On the Rocks B&B se terugvoer

Hi Naomi, ek is bly julle kon geniet en ons hoop om julle weer te sien in die toekoms.
Groete, Sylvia.

On the Rocks B&B
Elmarie C - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elmarie C

Kan met die grootste vrymoedigheid aanbeveel.

Alhoewel ons helfte van verblyf sonder krag was as gevolg van veldbrand in omgewing, het ons gasheer en vrou uit hul pad gegaan om te sorg dat ons verblyf aan ons en hul standaarde voldoen. Al ons versoeke is met 'n glimlag aan voldoen. Baie dankie aan Tinus en Sylvia vir 'n aangename naweek.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie en groot plesier. Ons bly indien julle kon geniet ten spyte van die probleme buite ons beheer.
Ons sien uit daarna om weer van diens te wees.

On the Rocks B&B
Elbie K - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elbie K

Wonderlike uitsig oor die see.

Skoon en gerieflike B&B. Onbelemmerde see-uitsig. Beveel plek beslis aan.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie en bly julle kon geniet, vriendelike groete

On the Rocks B&B
Glenda P - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Glenda P

Beautiful location.

Fabulous stay, will definitely return.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thank you Glenda so glad you enjoyed it.
Kind regards

On the Rocks B&B
Johan J - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

'n Wonderlike stil en veilige plek om oor te bly vir sakelui sowel as vakansiegangers.

Die uitsig is asemrowend en die eienaars baie vriendelik en hulpvaardig. Heerlik gesels en gekuier. Sal weer daar aandoen wanneer ons weer in die omgewing is.

On the Rocks B&B se terugvoer

Bly ons kon van diens wees Sonja!

On the Rocks B&B
Andries H - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Andries H

Uitstekende uitsig, baie netjies en goeie diens.

Kan dit regtig aanbeveel. Baie lekker gekuier met 'n uitsig wat fantasties is.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Andries, bly as ons van diens kon wees!

On the Rocks B&B
Hanlie B - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanlie B

Heerlik en rustig in 'n veilige omgewing met 'n pragtige uitsig.

Kos vir die siel. Die ligging van die gastehuis is regtig so spesiaal omdat jou uitsig nie belemmer word deur huise voor dit nie. Beslis 'n groot pluspunt vir iemand wat graag die see wil hoor en sien.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Hanlie, bly julle het dit geniet!

On the Rocks B&B
Abrie J - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abrie J

Fantastiese ligging.

Baie mooi uitsig oor die see. Tinus en Sylvia het uit hul pad gegaan om ons verblyf so aangenaam moontlik te maak. Sien ons vir seker weer!

On the Rocks B&B se terugvoer

Bly julle het geniet!

On the Rocks B&B
Shark T - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shark T

Fantastiese uitsig.

Ons stappers kon nie uitgepraat raak oor die pragtige uitsig en het hulle verblyf baie geniet. Ons sal definitief vir Sylvia weer gebruik.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie vir julle ondersteuning en sal graag van diens wees!

On the Rocks B&B
Raymond W - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Raymond W

Beste uitsig oor die see.

Die kamer waar ons was het uitstekende uitsig oor die see. Personeel baie vriendelik en behulpsaam. Sal weer gaan net vir die uitsig en vars seelug.

On the Rocks B&B se terugvoer

Ons sien uit daarna om weer van diens te wees!

On the Rocks B&B
Pieter M - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter M

Rustig met 'n besondere uitsig.

Ons beveel aan dat die fasiliteite van die akkommodasie uiteengesit word in 'n biljet. Ons is geteister deur muskiete, salig onbewus van die feit dat daar 'n apparaat êrens in 'n laai was om muskiete af te weer. Ook ontbyt teen 09:00 is ongewoon laat.

On the Rocks B&B se terugvoer

Middag Pieter, ons is jammer oor die muskiet masjien en insekdoder wat nie uitgewys was nie en waardeer jou voorstel hieroor.
Die ontbyt is volgens voorkeur tyd van gaste in algemeen maar is ons beskikbaar vir 'n alternatiewe tyd indien verlang soos vir u genoem met aankoms. Ons vra om verskoning indien daar 'n misverstand was maar sal werk op u voorstel oor 'n kamer brosjure eerder as die inligtingsblad beskikbaar in die kamer.

On the Rocks B&B
Lydia D - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lydia D

Baie aangenaam.

Vriendelike gasvrou, heerlike ontbyt, netjiese, gemaklike kamers, uitsig op die see was onbeskryflik mooi. Heerlik om net te ontspan. Stil en rustige atmosfeer.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Lydia, bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Scholtz F - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Scholtz F

Amazing experience.

See stars.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thanks Scholtz glad you could enjoy.

On the Rocks B&B
Linda Z - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda Z

Rustig, mooi uitsig. Die mooiste B&B waar ons al was.

Die gasvryheid en vriendelikheid van die personeel ook, was indrukwekkend. Ek sal beslis weer gaan.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Linda, bly julle kon geniet!

On the Rocks B&B
Hannelie A - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie A

Uitsonderlike diens en pragtige see-uitsig.

Ons sal beslis weer teruggaan, en On the Rocks aanbeveel vir enigiemand. Vriendelike gasvrye mense, ontbyt met sorg voorberei, en algehele opset kry 100 uit 100.

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie Dankie Hannelie,
Bly julle het dit geniet.
Hoop ons sien julle gou weer.

On the Rocks B&B
Gerhard S - Nov 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard S

Was baie romanties en heerlik. Om die walvisse te sien van die balkon af was 'n groot bonus.

Ek was beïndruk met die diens en die fasiliteit. Die diens was vriendelike en tegemoetkomend. Ek sal definitief weer daar oorbly en dit aanbeveel aan al my kennisse en vriende. My vriendin is van Johannesburg en sy gaan dit aanbeveel by haar familie en vriende.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Gerhard, bly julle het geniet en dat ons van diens kon wees!

On the Rocks B&B
Robert D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robert D

Everything I expected.

Excellent all round service. Pity more establishments aren't as good.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Alles wat ek verwag het.

Uitstekende diens. Dis jammer meer instansies is nie so nie.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

On the Rocks B&B se terugvoer

So glad you enjoyed and thank you for your response!

On the Rocks B&B
Yolandi D - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Yolandi D

Baie aangenaam, baie netjies.

Dit was 'n baie aangename verblyf. Baie vriendelike eienaars en die ontbyt was wonderlik! Ons sal beslis weer daar bly as ons in daardie omgewing kom.

On the Rocks B&B se terugvoer

Bly julle het geniet en dat ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Jakkie E - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jakkie E

Ons het dit geniet.

Ons het ons verblyf baie geniet. Alles was mooi skoon en netjies en die eienaar en personeel was baie vriendelik. Die ontbyt was heerlik en die ligging fantasties. Ons sal weer hier bly.

On the Rocks B&B se terugvoer

Plesier en bly as julle geniet het en ons van diens kon wees.

Vriendelike groete,
Sylvia

On the Rocks B&B
Guy M - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Guy M

Attentive hosts, spectacular views and delicious breakfasts made for an amazing start to our 2019.

On the Rocks is a superb B&B with wonderful hosts, safe parking, swimming pool and delicious breakfasts. The family's Jack Russell's appear at your breakfast table. Also look out for Egoli the gorgeous cat!

On the Rocks B&B se terugvoer

Glad you enjoyed

On the Rocks B&B
Christiaan B - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christiaan B

Baie netjies, privaat en vriendelik.

Ons sal dit regtig aanbeveel, dit is veilig, netjies en privaat en ontvangs was baie vriendelik en behulpsaam.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Christiaan, bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Cornelia P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Cornelia P

Lekker rustig.

Het baie lekker gebly, baie gasvryheid ervaar, lekker ontbyt en goeie diens.

On the Rocks B&B se terugvoer

Bly ons kon van diens wees en dat julle dit geniet het!

On the Rocks B&B
Paul L - Des 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Paul L

Lekker gerus.

Baie lekker en rustige verblyf. Heerlike ontbyt. Lekker mense en vriendelik ontvang. Fantastiese see-uitsigte en pragtige sonsondergang.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Paul, ek is bly julle kon dit geniet.

On the Rocks B&B
Ria G - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Ria G

Te kort.

Gasvry. Ek sou dit waardeer as aandetes beskikbaar was op aanvraag - of aanbevelings gemaak kan word van eetplekke in die omgewing.

On the Rocks B&B se terugvoer

Hi Ria, ek is bly jy kon dit geniet en ek is jammer indien ons nagelaat het om die eetplek aanbeveling te doen.

On the Rocks B&B
Steyn V - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steyn V

Goeie diens, pragtige uitsig.

Baie lekker gebly. Sal volgende keer net langer bly, die uitsig en ligging met uitsig oor die see was ongelooflik. Die ontbyt en die diens in die eetvertrek was van 'n uitstekende gehalte. Regtig 'n plek om aan te beveel.

On the Rocks B&B se terugvoer

Net 'n plesier en bly julle het geniet.

On the Rocks B&B
Mariana V - Feb 2018
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
1/5
Mariana V

Toeganglikheid nie goed nie.

Hierdie gastehuis se verblyf is sub-standaard. Handdoeke swak gehalte, asook linne. Uitleg swak. Kamers moeilik bereikbaar met baie nou spiraaltrap binne of met kantpaadjie buite. Uitsig mooi. Ontbyt word eers om 09:00 bedien. Ons het 08:00 vertrek en geen persoon aan diens nie. Moes die hek binne aktiveer en uithardloop deur hek wat besig was om toe te gaan.

On the Rocks B&B se terugvoer

Goeie dag Mariana, jammer dat jy dit so ervaar het.
vriendelike groete
Sindy

On the Rocks B&B
Pieter B - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pieter B

Baie netjies en skoon, reg op die see.

Verblyf is gerieflik. Baie dankie.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie, baie bly julle kon geniet.

On the Rocks B&B
Ton V - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ton V

Baie gasvry, vriendelik en mooi. As jy binnestap voel jy direk tuis.

Die gastehuis is baie mooi met een pragtige uitsig oor die see. Tinus en Sylvia die eienaars laat jou voel jy is tuis. Ons het baie geniet van die mooi huis, ons kamer, die kos en die uitsig. Ek sal dit aanbeveel by vriende en familie.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Ton, dit was lekker om julle hier te hê en net 'n plesier om van diens te wees.

On the Rocks B&B
Elisabeth S - Feb 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elisabeth S

Die verblyf was uitstekend en het my verwagtinge oortref.

Die pragtige uitsig vanuit ons kamer met sy private stoepie was asembenemend. Die kamer was netjies en gerieflik. Ons is met groot gasvryheid ontvang en het dadelik op ons gemak in die huis gevoel. 'n Bonus was dat ons sommer vinnig kon afstap na die rotse en Stanford-strand. Ons sal nie huiwer om weer te gaan nie!

Monica H - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Monica H

Awesome!

Pragtige plek vir oorslaap. Baie dankie, Tinus, vir jou gasvryheid. Sal weer daar kom oorslaap!

Hermine A - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hermine A

Beautiful view.

Good location, right on the seafront.

Jurie W - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jurie W

Ontvangs en verblyf was warm, heerlik, ontspanne en siels-verkwikkend.

Tinus en Sylvia is twee professionele persone wat gesorg het dat ons dadelik tuis gevoel het en het van die eerste oomblik ons verblyf by hulle terdeë geniet. Die gastehuis en kamer is geleë teen die sprokiesagtige kuslyn by De Kelders. Elke oomblik van ons verblyf was 'n belewenis. Toe ons vertrek het dit gevoel ons laat vriende agter.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Jurie, ons het beslis vriende geword.

On the Rocks B&B
Dirk L - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Dirk L

Dit was baie aangenaam.

Dit was baie aangenaam, sal On the Rocks aanbeveel.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Dirk,
Ek is bly ons kon van diens wees.
Vriendelike Groete

On the Rocks B&B
Sanet V - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Sanet V

Dit was heerlik en die eienaars was baie vriendelik en behulpsaam.

Alles was in plek en die kos was heerlik.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie Sanet, bly julle het geniet.

Groete

On the Rocks B&B
Carmen V - Jan 2017
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Carmen V

Baie mooi plek. Kliëntediens het baie aandag nodig.

Baie mooi uitsig. Lekker ontbyt. Kliëntediens het baie aandag nodig.

Mpho S - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mpho S

Fantasties!

Pragtige uitsig. Awesome!

Ela R - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ela R

Rita was 'n engel, ook met my 4 jarige dogtertjie, en die uitsig was ongelooflik. Baie dankie!

Sien die sterre.

Gavin B - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gavin B

Position, position, position - Awesome.

A very friendly, well appointed and exceptionally clean B&B right on the rocks. The bedroom was of adequate size, the breakfast was of adequate size, the en suite semi-open shower (with gorgeous view of the breakers as you showered!) was of adequate size, the hosts' readiness to make last minute dinner reservations at the Blue Goose (usually one has to book days in advance!) was the clincher - this establishment is wonderful in so many ways. Thoroughly recommended. We hope to return one day.

Jan V - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan V

Al ons verwagtinge is oortref!

Gasvryheid en diens was uitmuntend.

On the Rocks B&B se terugvoer

Plesier en ek is bly as julle geniet het.

On the Rocks B&B
Vanessa S - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa S

Dit was fantasties.

Ons het vreeslik lekker gebly. Die gastehuis het die mooiste uitsig oor die see. Die ontbyt was fantasties en die mense baie vriendelik. Ons sal definitief weer 'n besoek aflê.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie en net 'n plesier en bly julle kon geniet

On the Rocks B&B
Hilda L - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda L

Baie lekker!

Lekker ontbyt, verblyf en wonderlike uitsig oor die see van vroeg tot laat.

On the Rocks B&B se terugvoer

Plesier Hilda

On the Rocks B&B
Fanie G - Sep 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Fanie G

Gerieflik, netjies met prag-uitsig.

Vriendelike, gasvrye ontvangs en diens. Netjiese, skoon en gerieflike kamers met fantastiese ligging.

On the Rocks B&B se terugvoer

Plesier en bly as julle geniet het.

On the Rocks B&B
Louis V - Aug 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louis V

Vriendelik, behulpsaam, gasvry en asemrowende uitsig!

Vriendelike en behulpsame ontvangs! Uitstekende ligging. Sal definitief aanbeveel!

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie, ek is bly as julle dit geniet het en ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Petro M - Jun 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Petro M

Gasvryheid uitstekend, see-uitsig om van te droom, heerlike ontbyt - dit noem ek 'n onvergeetlike naweek.

Van die eerste oomblik tot met ons vertrek het ons dit geniet. Tinus was 'n uitstekende gasheer. Het ons dadelik tuis laat voel. Ons gehelp met 'n papwiel - afgehaal, laat regmaak, weer aangesit en ons na ons afspraak geneem. Kamer was gesellig. See-uitsig om van te droom. Ontbyt heerlik. Regtig ons tyd daar geniet.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dankie, ons is bly as julle dit geniet het en ons van diens kon wees.

On the Rocks B&B
Anonieme gas - Mrt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Hestelle R - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hestelle R

Heerlike verblyf.

Gasvry, rustig, wonderlike uitsig, skoon kamers en gemaklike beddens. Thinus het ons van die eerste oomblik baie welkom laat voel. Dankie vir heerlike verblyf.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dit is n groot plesier. Hestelle

On the Rocks B&B
Jaap V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaap V

Good quality stay even for a longer period.

We found what we were looking for, complete rest, energy and friendliness, in a very relaxed atmosphere. It was a home away from home.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thank you Jaap, it was lovely having you here!

On the Rocks B&B
Richard N - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N

So tuis soos by jou eie huis!

Dit is 'n plesier om op On the Rocks te bly.

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was 'n groot plesier om julle hier te hê!

On the Rocks B&B
Anita V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anita V

Geweldige accommodatie. Geschikt voor jong en oud. Prima dienstverlening. Prachtige omgeving.

De mensen van On the Rocks zijn enorm gastvrij. De accomodatie is prima. Twee kamers met uitzicht op zee gehad. Poolbiljart was leuk voor de oudere kinderen en volwassenen. Geweldig mooie omgeving. Genoeg te doen in de omgeving.

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ons waardeer dit opreg!

On the Rocks B&B
Martin C - Nov 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin C

Unique place to sleep.

Rita gave us a warm feeling of hospitality. Room with view on the rocks is unique.

On the Rocks B&B se terugvoer

Thank you for the feedback, I am glad you enjoyed your time here.

On the Rocks B&B
Peter G - Okt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Peter G

Fantastisch.

Super vriendelijke mensen en prachtige ligging.

On the Rocks B&B se terugvoer

Dit was 'n groot plesier om julle te kon ontvang.

On the Rocks B&B
Dick B - Feb 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Dick B

Een hele mooie plek om te logeren.

Een zeer gastvrije eigenaar en een fijne, schone grote kamer met prachtig uitzicht in een fantastische omgeving. Wat wil je nog meer? Langer verblijven!

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het geniet!

On the Rocks B&B
Ri-hanna V - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ri-hanna V

Baie lekker!

Lekker, stil plekkie by die see. Vriendelike mense.

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, dit was plesier om van diens te kon wees.

On the Rocks B&B
Hennie B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hennie B

Heerlike ervaring!

Ons het 'n baie lekker tyd gehad by De Kelders se "Dripping Caves" en On the Rocks was ideaal met 'n pragtige uitsig en ongelooflike ontbyt!

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

On the Rocks B&B
Etienne V - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Etienne V

'n "Cozy" plekkie met 'n ongelooflike uitsig, dit voed mens se siel.

Die area is dalk te stil vir 'n jong paartjie. Die eienaars was besonders gaaf en het ons verwelkom en laat tuis voel. Dis baie netjies en rustig.

On the Rocks B&B se terugvoer

Plesier Etienne

On the Rocks B&B
Elna V - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elna V

Baie bekostigbaar en die moeite werd.

Dit was werklik soos 'n huis weg van die huis. Ons het so gemaklik gevoel en Thinus is 'n great gasheer. Dit sal verseker ons eerste keuse wees volgende keer. Ons het heerlik na sy ervaringe geluister en sommer baie van die geskiedenis geleer. Dit was ongelooflik lekker om in so skoon plek te bly en al die geriewe tot ons beskikking gehad het. My enigste probleem is dat Thinus met sy heerlike ontbyt elke oggend 'n paar kilogram laat optel het! Ons sal verseker teruggaan as ons ooit weer daar rond is. Ons het nie 1 keer bedreig of ongemaklik gevoel nie.

On the Rocks B&B se terugvoer

Baie dankie vir die terugvoer, ek is bly julle het dit geniet!

On the Rocks B&B
Pamela C - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pamela C

Great hospitality and breakfast!

We will highly recommend this value for money B&B as well as TravelGround for all the SMS's and emails to keep us on track!!

Anneli G - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anneli G

We had a great stay with stunning views!! Will definitely visit again

Tinus and his wife are stunning people and we will definitely visit them again and recommend them to others.

Gina E - Apr 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gina E

Heerlik.

'n Asemrowende uitsig. Lekker stappaadjies al langs die kus. Gawe gashere. Baie skoon blyplek.

Gunther H - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gunther H

Wow, what a stay that was!

We enjoyed our stay and they where so helpful and eager to help. These guys are willing to spoil you.

Annabella V - Jan 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annabella V

Dit was werklik fantasties! Gasvryheid was uit boonste rakke!

Wonderlik by see, eienaars ongelooflik gasvry en van groot hulp ten opsigte van advies vir eetplekke en besienswaardighede.

Jan S - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jan S

Ons het gekry wat ons verwag het.

Gasvry en skoon met 'n lekker ontbyt elke oggend. Die uitsig is regtig iets besonders. Sal beslis weer by On The Rocks bespreek.

Chris P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Chris P

Waarde vir geld.

'n Uitstekende keuse. Privaat en stil. Onverbeterde uitsig. Lekker ontbyt en al die belangrikste geriewe. Sal aanbeveel vir enige iemand. Tinus baie goeie gasheer. Moes langer gebly het.

Els P - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Els P

Samen met echtgenote en schoonzus een verblijf van 3 dagen.

Een persoonlijke ontvangst van Tinus met een duidelijke uitleg over de B&B en de mogelijkheden in de buurt van De Kelders. Mooie ligging, donkere kamer met een kleine douche en wastafel. Ontbijt is wat mager en niet wat we gewend zijn in de B&B's die we al sinds jaren bezocht hebben in de Westkaap. Zwembad is niet echt uitnodigend, zonder parasols (geen schaduw) en fijne ligstoelen.

Jonada S - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jonada S

'n Plesier van fantasmagoriese proporsies!

Ek, my man en vierjarige seuntjie het in Desember 2013 besluit om ons eerste vakansie as gesin aan te durf! Na twee weke se kuier saam met vriende en familie was ons reg om vir 'n rukkie 'n bietjie op ons eie te wees. Ek het teen die tyd al met Tinus gesels oor die foon, maar was heerlik verras oor die vriendelike verwelkoming! Ekstra moeite is gedoen om my seuntjie te akkommodeer, wat teen die tyd toe al uit soos 'n kers was! Ons was dadelik 'n drinkdingetjie aangebied, en gevra of die reëlings met ontbyt ons sal pas. Indien nie, sal hulle ons tegemoetkom so goed soos hulle kan! Nooit was hierdie paartjie opdringerig, in die pad, uit die pad, of onplesierig in enige manier nie! Ons kamer was fantasties ingerig, so uit my Ouma se huis uit. Die uitsig van die balkon af was asemrowend, en om in die aande aan die slaap te raak met die klank van die golwe in jou ore, is iets wat ons beslis weer sal kom beleef! Die ontbyt was elke oggend 'n heerlike kuiertjie met roereier en worsie geformuleer om 'n gesiggie te maak wat glimlag, wat my seuntjie tot in sy kleintoontjie laat lekkerkry het! As jy lus is vir 'n opregte en huislike atmosfeer, met heerlike ontbyt en fantastiese uitsigte, kan ek nou maar sê, On the Rocks B&B is waar jy gaan LekkeSlaap!

Richard N - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Richard N

Baie lekke gewees. Het ontspan.

Dit was baie stil gewees ... omtrent uitgerus na 'n lang jaar. Sal weer bespreek vir 'n vakansie, maar dié keer net langer.

Schalk M - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Schalk M

Onvergeetlik en fantasties.

'n Groot dank aan Tinus en Sylvia vir hul gasvryheid, vriendelikheid en natuurlik vir die groot ontbyt in die oggende. Alles in ag geneem sal ons ON THE ROCKS by ons vriende en familie aanbeveel.

Anzel G - Sep 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anzel G

Lieflike plekkie waar mens weer kan asemskep met asemrowende uitsigte oor die see!

Ons het heerlik gebly. Die gasheer het uit sy pad uit gegaan om ons welkom te laat voel en om ons tydjie spesiaal te maak. Die kos was heerlik! Ons sal definitief dit aanbeveel vir familie en vriende! Ons kom gou weer!

Anne-marie B - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anne-marie B

Gasvryheid, kamer, uitsig, ontbyt, uitstekend

Tinus is baie gasvry en sy aandag en ondersteuning word hoog op prys gestel. Die uitsig is fantasties. Die bed waarop jy slaap se matras is van duursame gehalte en veral mense met rugprobleme sal baie gemaklik slaap. Die ontbyt is so heerlik en nie vetterig nie. Kamers is baie skoon en die personeel is baie vriendelik. Dit is baie veilig. Dit is 'n gastehuis waar mens lekker kan rus, op die stoep sit met 'n lieflike uitsig.

Andrea B - Des 2013
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
1/5
Andrea B

Goed.

Sien die sterre hieronder.

Vanaf
Vanaf R1 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Waterkantstraat 28, De Kelders, 7220, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0e6d4a728b43a6d02abbd7d15d01112b1e2bdac274c64a4d4d7a824824deb5e1316a8f9b965e79f56c913e84e853e8c56c92?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 2) 80 5 1 5 28 Waterkant Street De Kelders 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.5689105 19.3522763
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang