On Windsor
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorweg 3, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R950 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
On Windsor is in West Beach geleë en bied gaste ruim, luukse en gerieflike verblyf. Dit is 'n ideale bestemming vir sakereisigers of vakansiegangers wat luukse verblyf soek.
Elke kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en kwaliteit matrasse. Die en suite-badkamer het 'n bad, stort, toilet en dubbelwasbak. Gehalte linne en bad- en swembadhanddoeke word vir gaste voorsien. Die kamers sluit 'n TV, 'n waaier en tee- en koffiemaakgeriewe in.
Gaste het toegang tot die pragtig toegeruste kombuis en kan in die rustige tuin en swembad ontspan.
WiFi is beskikbaar vir gaste.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Denise Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 3 maande
Ligging
- Windsorweg 3, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink On Windsor het ’n baie goeie ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Windsorweg 3, West Beach, Kaapstad, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang