Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

One Bedroom Beach Villa @ Brenton Haven Beachfront Resort

Selfsorg
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Brenton Haven Beachfront Resort is een van Knysna se gunsteling vakansiebestemmings. Dit is omring deur die mooiste strande in die wêreld, en 'n eindelose uitgestrektheid van turkooisblou oseaan omraam teen 'n agtergrond van welige fynbosduine.

Dié strandvilla beskik oor 1 slaapkamer, 'n en suite-badkamer, 'n oopplan-kombuis, -eetarea en 'n sitarea. Die slaapkamer is smaakvol gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Vars linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Daar is ook 'n skottelgoedwasser vir gaste se gerief. Dit strek tot by die eetarea en maak verder oop na die sitkamer. Die sitkamer is ingerig met gemaklike rusbanke en 'n TV.

Deur die skuifdeure van die sitkamer loop gaste uit na die balkon met buitesitplek en 'n ingeboude braai-area. Gaste kan ook die uitsigte oor die see op 'n afstand geniet.

Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en het toegang tot verskeie geriewe by die oord, wat 'n gemeenskaplike swembad, gimnasium en restaurant insluit.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoninggrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Toilet

Kenmerke

Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Selfsorg
  • Daaglikse Skoonmaakdiens
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk
  • Swem

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Wildritte
  • Wildkyk
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes
  • Swem

Hier praat ons

  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete
  • Middagete
  • Etes Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering

Betaalopsies op Perseel

  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Haardroër
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Tv

Ligging

  • State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R2 500
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: State President C R Swart-weg 198, Brenton-on-Sea, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdcc891c107e94e433c800be21e62d00636cd40677824da46d4689f174f065939ff4c099ad71d029e7fabef35bdb572e06aa5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 2) 198 State President C R Swart Road Brenton-on-Sea 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.072603609196 23.02126506709

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang