One Bedroom House on 49 on De Villiers
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 De Villiers Srreet, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
One Bedroom House on 49 on De Villiers is 'n bekoorlike selfsorghuis in Vasco Estate, Goodwood, tussen ander eenhede op die perseel.
Dié eenslaapkamerhuis het slaapplek vir tot 4 gaste en is smaakvol gemeubileer met 'n koningingrootte-bed. Daar is ook 2 enkelmatrasse beskikbaar wat in die sitkamer opgesit kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort-oor-bad, wasbak en 'n aparte toilet.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, mikrogolf, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Die sitkamer het gemaklike sitplek en 'n toegewyde werkspasie wat deur 'n slim-TV vergesel word. Komplimentêre WiFi is beskikbaar.
Die huis maak oop na 'n lieflike stoep waar gaste kan ontspan en 'n heerlike koppie koffie geniet. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
1 x Ekstra enkelmatras
Leefarea
1 x Ekstra enkelmatras
Badkamer
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Selwyn Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 7
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 49 De Villiers Srreet, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 15:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 49 De Villiers Srreet, Vasco Estate, Goodwood, 7460, Wes-Kaap