Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

On Enslin Self-catering

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 25 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Sandra P
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Gerieflike middelstop oppad see toe. Ons is baie vriendelik ontvang en het gerieflik oorgebly. Motors kon veilig binne parkeer. Die plekkie is baie mooi ingerig. Die springmat was gewild by 'n klein lyfie na die lang stilsit in die kar. Daar is 'n oulike onderdak braai area as mens dit sou wou gebruik. Oppas vir ander oorslapers wat dalk te lekker kuier en jou eie rus versteur. Irriterende geluide soos lekkende water by die toilet waterklep kan aandag kry om 'n beter nagrus te verseker.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elke V
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Baie lekker. Baie gerieflik en netjies. Pragtige plek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sonja M
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Pragtig, netjies, alles wat jy nodig het! Ons het baie lekker gebly. Ek sou van 'n ekstra melk gehou het, een was te min.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

René T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Lieflik, baie modern en netjies. Hartlik en vriendelik ontvang. Ruim, smaakvol gemeubileer met alles wat nodig is. Die filterkoffie is 'n wenner, dankie. Kan dit beslis aanbeveel en sal self weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lianie E
1 nag
5.0
Apr 2024

Skoon, rustig, gerieflik. Ons is baie vriendelik verwelkom en die kamer is pragtig. Alles wat mens nodig het. Voorwaar 'n heerlike plek om oor te slaap veral na 'n lang pad.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gerhard F
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Die beste! Uit die boonste rakke. Beslis een van die bestes. Vriendelik ontvang, heerlik geslaap, baie veilig, skoon en pragtig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alida R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Ontspannend en rustig. Behalwe vir die buitelig wat die kamer in die nag verlig het, het ons heerlik gebly. Pragtige moderne eenhede met alles wat 'n mens nodig het. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis D
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2024

Lekker, skoon netjies en meer as alles wat jy nodig het! Baie lekker. Ek kan dit vir seker aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Almarie P
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2024

Elke oomblik van die kuier geniet. Die kuier en oorslaap was genotvol. Dit is 'n perfekte plek om oor te slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Gb J
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Okt 2024

Ons het heerlik gebly! Die gastehuis is baie netjies, ruim en kraakvars en ons is baie vriendelik ontvang!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Nelio Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 25

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 080
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 080
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 16:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Enslinstraat 14, Middelburg, 5900, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0ad49ebdaddb3be9402aaad2818884d967d994e2cb9b83d342d8464d395813e0d6db44cdb506541c204469dc5073a757031a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 080 per nag, vir 2 mense 25 5 1 5 14 Enslin street Middelburg 5900 Oos-Kaap 021 201 8901 16:00-19:00 10:00 -31.492028635733 24.999306638561

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang