Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Dorpshuis

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Alna Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 42

Op LekkeSlaap 10 jaar

Opsomming van Resensie

4.4 uit 5van 42 resensies vir Ons Dorpshuis
Netheid
4.4/5
Diens
4.4/5
Ligging
4.4/5
Veiligheid
4.5/5
Waarde vir geld
4.1/5
Amelia D - Okt 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Amelia D

Geat, mooi, skoon, lekker! Vriendelikke staff.

Baie lekker. Mooi, skoon, heerlike atmosfeer.

Hannes V - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Hannes V

Sien bg.

Ons is verskuif van plek. Was onder die indruk prys sluit ontbyt in. Ontbyt was wel beskikbaar teen astronomiese R160 per persoon. TV was nie opgekoppel nie en moes self sukkel.

Teresa F - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Teresa F

Aanvaarbaar.

Die kamer was klein vir 3 mense (familiekamer). Dit word nie goed onderhou nie, en daar was selfs muf teen die badkamerplafon. Die handdoeke wat voorsien was het ook nie lekker/skoon geruik nie.

Noelene T - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Noelene T

Waarde, geld en ligging.

Lekker area naby alles.

Elmarie D - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie D

Gerieflik gebly met goeie diens.

Kamer was baie gerieflik en die diens was goed. Die etes was net ongelooflik duur. Ontbyt was ekstra teen R125 per persoon en aandete was R180 per persoon. Niks spesiaals of luuks en eksoties nie. Hierdie pryse sal mens verwag om te betaal in Sandton of by 5 ster-plek in die stad met regtig besondere kos. Die kos was heel lekker maar beslis nie hierdie prys werd nie.

Anonieme gas - Sep 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Anonieme gas - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Brenda Z - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Brenda Z

Very positive experience.

Very comfortable and well-run.

Careen S - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Careen S

Dit is 'n rustige binne-area waar ons kon ontspan en baie sentraal.

Ons het 2 kamers gehad. Die disabled kamer is nie baie prakties nie, die handvatsels by die toilet is nie op die regte plek om te gebruik nie. Die stort was is stukkend en die water loop in 'n straal teen die muur af, so ons moes teen die muur gestaan het om te stort. Die stort se water het die hele badkamer natgemaak, die stoel teen die muur kon nie gebruik word nie omdat daar geen handsprei is nie. Verder het daar water gedrup uit die dak in die kombuis-area. Die res was goed. Die 2de kamer langsaan is baie mooi uitgelê en lyk pragtig. Die stort was nogal moeilik om te verstaan, miskien kan 'n nota teen die muur aangebring word met instruksies. Ons kon die ontvangs nie per telefoon bereik nie, albei nommers het of gelui of op boodskap gegaan. Dit kan 'n problem wees as daar iets gebeur en die kantoor kan nie bereik word nie, my seun moes elke keer self kantoor toe loop vir inligting. Die skoonmakers maak die kamers baie mooi skoon.

Elvis C - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elvis C

The most welcoming place I have ever been in my life.

The place is most welcoming. The area is safely guarded. Friendly owners. The price is very reasonable for a beautiful place like that and the service is very good.

Robbie L - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Robbie L

Nommerpas sonder fieterjasies.

Baie professioneel en vriendelike diens met bespreking en aankoms by gastehuis. Gastehuis was skoon en netjies met al die fasiliteite wat benodig word. Ons drie kollegas het die verblyf gedeel en terdeë geniet. Sal Dorpshuis aanbeveel en nie net vir diegene wat op vakansie is nie.

Beverly B - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Beverly B

Lekker rustig en veilig.

Sal definitief weer van die plekkie gebruik maak.

Sillecia L - Apr 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Sillecia L

Comfortable.

Bed was a bit noisy but our stay was really pleasant. I would certainly book with them again.

Ment D - Jul 2018
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Ment D

Was heel lekker! Sal weer kom.

Ons kamer was heel lekker. Die stortkop was nie heeltemal werkend nie. Moes vir tweede ontbyt betaal, nadat ek aangeneem het dit is gedoen op die oorspronklike bespreking.

Gladys M - Des 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gladys M

We enjoyed our stay, the service was excellent and the customer care was great.

Our stay was excellent and the staff was very friendly. We wish we could have breakfast. Otherwise everything was excellent.

Tumi M - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tumi M

Nice and silent, peace of mind.

We will come back again, we really enjoyed our stay.

Lindie P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lindie P

Baie goeie waarde vir geld met als wat jy nodig het.

Baie goeie waarde vir geld, gerieflik en gemaklik.

Louise V - Nov 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Louise V

Baie vriendelik ontvang.

Verblyf baie skoon en netjies.

Hanri L - Apr 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Hanri L

Dit was inderdaad lekke!

Alles was piekfyn. 1. Ons het wel vir twee enkelbeddens gevra en ongelukkig 'n dubbelbed gekry. 2. Die DStv het nie heeltyd gewerk nie en daar was geen afstandbeheer nie.

Anonieme gas - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Johan H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johan H

Baie lekker.

Diens, kos en behandeling is baie goed, lekker gebly.

Yuzell F - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Yuzell F

Baie aangenaam om daar tuis te gaan.

Die personeel baie vriendelike met ontvangs. Goed ingelig oor al die geriewe binne en buite die eenhede. Die personeel ook baie tegemoetkomend. Baie Dankie vir die Lekker Slaap, sal beslis weer van hul dienste gebruik maak.

Debbie P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Debbie P

Lekker ontspannend.

Ons het net KykNET gemis.

Charlie N - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charlie N

Sal beslis weer daar oorbly!

Vriendelike ontvangs, baie netjiese verblyf met alles wat ons nodig gehad het. Sentrale ligging.

Sarie V - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarie V

Baie rustige atmosfeer.

Slegs 1 probleem in die kombuis - daar is kakkerlakke in die laaie. Ek hou nie regtig daarvan om sulke terugvoer te gee nie, maar regtig anders het ons baie lekker gebly en rustig geslaap. Nogmaals baie dankie.

Ons Dorpshuis se terugvoer

Beste Sarie,

Baie dankie vir die terugvoer. Ons waardeur dit altyd as iemand die tyd neem om ons te laat weet van enige iets! As ons dit nie weet nie, kan ons dit nie "fix" nie. Sal dadelik werk maak en op groot skaal "fumigate"

Hoop ons sien julle gou weer as jul n draai maak in Rustenburg.

Groete Alna van der Walt
Eienaar en Bestuurder.

Ons Dorpshuis
Brian M - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Brian M

The rooms were absolutely awesome

Same as above.The lodge surrounding and cleanliness was absolutely amazing!

Gert C - Jul 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Gert C

Aangename en doelmatige verblyf.

Ons verblyf by Ons Dorpshuis was aangenaam en sonder probleme. Ligging is baie sentraal in Rustenburg. Vir gesinne met kinders is dit ideaal - daar is nie baie verblyf beskikbaar wat geskik is vir gesinne nie.

Christo S - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Christo S

Baie goed!

Uitstekend. Ek sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Bev B - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Bev B

A lovely overnight stay.

Please see the star-ratings.

Rudolph C - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Rudolph C

Die ontvangs was vriendelik. Ons het in die annex, oorkant Kloofweg gebly, maar ontbyt by die hoofhuis genuttig.

Baie netjies en skoon geriewe. Lekker geleë in 'n stil woonbuurt. Aaangename mense, wat bereid is om uit hul pad vir jou te gaan! Smaaklike ontbyt!

Lena B - Sep 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Lena B

Sien die sterre.

Ons is deur personeel by die hek ontmoet en nadat ons ingeklok het, het hy ons die kamer gewys.

Karen V - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Karen V

Prakties en gerieflik.

Verblyf in die Dorpshuis was gerieflik en prakties as jy nog wil werk doen in jou kamer. Alles is van goeie gehalte en die ligging is gerieflik naby restaurant en die besigheidssesntrum.

Tanya V - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tanya V

Good clean place and very homely.

We had a very nice stay and the service was great. Staff friendly and room clean and neat with everything we needed. Will definitely recommend!

Corrie L - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Corrie L

Sal weer 'n draai maak!

Baie vriendelike diens en goeie waarde vir geld.

Nico V - Okt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Nico V

Was skoon, gerieflik en meer as wat ek verwag het.

Sal beslis weer Ons Dorpshuis gebruik, kamers is groot, netjies en regtig waarde vir geld.

Marike B - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Marike B

Dit was baie lekker en ons het dit geniet.

Sal dit vir almal wat ek ken aanbeveel!

Org C - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Org C

Uitstekend!

DIe diens was 10 uit 10! Vriendelik en behulpsaam.

Manilal R - Sep 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Manilal R

The owner, Alma is an epitome of hospitality.

Ons Dorpshuis is centrally located, close to amenities. It is a family run establishment where the owners and staff are welcoming and friendly.

Martie V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Martie V

Pragtig!

Ons het heerlik gebly. Ons Dorpshuis kan ek werklik aanbeveel.

Netisha H - Des 2014
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Netisha H

Excellent service and comfort.

We were given excellent service and were accommodated to our liking. We really enjoyed our stay and wished we could have spent more time there.

Jorge F - Nov 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Jorge F

The right place to rest and bond with family

I really enjoyed my stay. I hope to go back again in the near future.

Sunday N - Mei 2014
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Sunday N

Comfy and friendly stay

A comfortable stay in a clean room. There were friendly proprietors, and they serve a great, full English breakfast.

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 55 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Christie de Witt-straat 15, Cashan-uitgang 1, Rustenburg, 0300, Noordwes
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc4e1e8dc960cb30f6fef54f6cfb859d606d682d661c270bc9fdcaee432e640191c113fe9f72b27dfe9f3d49d8ae6b4953734?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 42 5 1 5 15 Christie de Witt Street Cashan Ext 1 0300 Noordwes 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.687897072515 27.237161506332

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang