Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Ons Huisie

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Ons Huisie bied knus selfsorgverblyf met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in die hartjie van Heatherpark, George. Dit is 'n uitstekende keuse vir 'n enkelreisiger of paartjie wat graag die Tuinroete wil verken.

Die tuinkothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n bad, stort, wasbak en 'n toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea en -kombuis is met 'n oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware en 'n skottelgoedwasser toegerus. Die kombuis lei na 'n sitarea met gemaklike sitplek en 'n TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Veilige parkeerplek is agter 'n afstandbeheerhek beskikbaar. Die kothuis is stapafstand vanaf 'n kruidenierswarewinkel en 10 minute vanaf George Lughawe en die George Mall.

Kamer-opset

Kapasiteit: 2 Aantal kamers: 1 Aantal badkamers: 1
Slaapkamer
Plek vir 2 mense
1 xKoningingrootte-bed
Badkamer
En-suite  - Slaapkamer 1
Stort, Bad, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Kombuisgeriewe
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Selfsorg
  • Skoonmaakdiens Op Versoek
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Wynproe
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Agter Elektriese Hek

Betaalopsies op Perseel

  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort
  • Toiletware

Eenheidgeriewe

  • Waaier

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond

Vermaak

  • Boeke en tydskrifte
  • Tv

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 9 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.6
Veiligheid
4.8
Wat gaste dink
Hein V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly, huisie is netjies en gerieflik, sal definitief aanbeveel. Huisie is apart, privaat en goed ingerig, parkering is veilig by die kame...
Sien meer
Aug 2024
Christopher J
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Comfortable and safe.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2024
Jean F
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker en ons sal weer daar slaap! Ons huisie was heeltemal voldoende vir ons kuier en ons sal definitief weer daar slaap as ons weer in George i...
Sien meer
Jun 2024
Garold J
Saam met lewensmaat
5.0
Alles was goed en sal weer daar wil oornag. Ja, baie lekker. Baie ruim en sekuriteit is 100%.
Mar 2024
Catharine H
Saam met lewensmaat
5.0
Perfeksie. Die huisie is in 'n rustige omgewing en weg van daaglikse geraas. Veilig en ruim. Ons het baie lekker gebly, soos 'n huis gevoel.
Dec 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Danette Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
  • Gaste dink Ons Huisie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R750
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Chestnut-straat 2, Heatherpark, George, 6529, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA7c7192749158c67974d2bfdddb59b3df01d621c7dea96bba090cd017a8b32632b7a1a3bea8d6bafcbe1b45a51b36193f6bd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag (plek vir 2) 9 5 1 5 2 Chestnut Street Heatherpark 6529 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 11:00 -33.953044302337 22.428161808175

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang