Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onse Baai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 26 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Cecil E
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2024

Dit was 'n baie lekker kuier, met baie persoonlike aandag. Dit was die beste vakansie ooit. Die fokus op genot vir die kuiergas was uitstekend. Die verteenwoordiger het uit haar pad gegaan om ons van 'n heerlike vakansie te verseker. Sy was gedurig met ons in kontak, wat regtig vir ons 'n riem onder die hart was. Almal is oor 60, en een metgesel is gedeeltelik doof en blind, en het net 28% van sy hartfunksie oor. Die vakansie het baie gehelp om die gemoed van die span te verlig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Shayne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2024

Great views, great house - peace and quiet. Once again, the best time at Onse Baai. We saw whales, dolphins and seals from the house. The house is wonderful; truly practical and comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Onse Baai
Thank you, Shayne. So glad that you enjoyed your stay and had the fortune of seeing whales and dolphins!

Olga V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jun 2024

Asemrowend! Hierdie is 'n stukkie hemel op aarde. Die ligging is ongelooflik en die huis is baie goed toegerus met alles wat nodig is. Sal vir seker weer daar bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Onse Baai
Baie dankie, Olga. Ons is bly julle het julle tyd by Onse Baai geniet.

Shayne W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2024

A little piece of heaven. Onse Baai is one of the best places to relax and take in the beauty of the Cape West Coast. Excellent location, beautiful home and unsurpassed peace.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Onse Baai
Hi Shayne, we are glad you enjoyed your stay at Onse Baai and look forward to seeing you again.

Pieter N
Lang verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Jan 2024

Perfekte ligging vir vakansie. Baie lekker gebly, lekker seeuitsig en op strand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bosbok Gas Jaques G
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Pragtig, skoon en netjies! Baie lekker gebly! Baie goeie waarde vir geld!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Letitia T
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Okt 2023

Amazing property. Beautiful beach with stunning views from the house. You have everything you need. Extremely comfortable chairs and beds. Each bedroom has its own bathroom, which was really nice. There is so much space. Fantastic communication, which is really important to me. We will definitely book this property again in two years when we visit again. Highly recommend.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Onse Baai
Thank you so much Letitia. Glad you enjoyed your stay. Look forward to hosting you on your next stay.

Etienne H
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jul 2023

Pragtig by die see! Sal verseker weer! Wonderlike ligging en so naby die see. Kinders het lekker geswem. Heerlik op strand gestap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marius S
Kort verblyf
4.8
Apr 2023

Lieflike verblyf met pragtige uitsig. Ons het 'n heerlike paasnaweek gehad. Die huis is modern en goed geleë met panoramiese see uitsigte. Ons kon lekker gemaklik as uitgebreide familie saam kuier. Elke kamer het sy eie en suite badkamer, wat dit nog verder gemaklik gemaak het. Sien julle beslis weer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Wynand
Onse Baai
Dankie Marius. Ons is dankbaar dat julle die tyd by Onse Baai geniet het. Sien julle volgende jaar.

Anneke D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Aug 2022

We had a wonderful time in your beautiful holiday home. It was stunning.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Wynand
Onse Baai
Thank you Anneke. We are glad you enjoyed your stay.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Wynand Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 26

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag (plek vir 6)
Vanaf R3 500
R3 500 R2 625
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shipment-singel 11, Britanniabaai, St. Helenabaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJGYzOTIxZDZhLThkNzgtNGQ0Ny1iMzJlLTE3NGJkNTFlMzIxYw?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R3 500 nouVanaf R2 625 per nag (plek vir 6) 26 5 1 5 11 Shipment Close Britannia Bay 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.721906747378 17.940568149024

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang