Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Rust Guest House

Gastehuis

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 18 resensies

Goed

Netheid
3.7
Ligging
3.8
Waarde vir geld
3.2
Diens
3.5
Veiligheid
4.1
Jonanda O
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2022

Kamers was volledig toegerus en personeel was baie vriendelik. Ons was baie vriendelik ontvang, dadelik na ons kamers geneem en die eienaar het ons persoonlik na lekker eetplekke op die dorp geneem. Dis baie spesiaal hoe besighede mekaar op die manier ondersteun. Was baie lekker gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Karen J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2021

Dit was baie aangenaam. Dit is die ideale plek om te oornag in Gobabis. Wonderlik geleë en almal is super vriendelik en behulpsaam. Ons kon verskriklik lekker kuier met ons gasheer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Antonio R
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2019

Very pleasant space. We had a very pleasant stay. Nice and quiet place. Very nice and sympathetic owners, very helpful and ready to help.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Drinsia D
Kort verblyf
4.6
Jan 2019

Vriendelike ontvangs en netjiese verblyf. Waarde vir geld. Vriendelike en persoonlike aandag ontvang van eienaar en personeel. Netjiese en skoon verblyf met pragtige tuin en braaigeriewe. Binne loopafstand van inkopiesentrums.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Johan D
Kort verblyf Besigheidsreis
3.6
Jan 2019

Vriendelike en hulpvaardige personeel. Lieflike verblyf. Ek het baie lekker hier gebly. Die personeel was baie behulpsaam en vriendelik. WiFi baie goed. Kamers was skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Amanda O
1 nag Saam met vriende
2.4
Aug 2019

Ons moes meer betaal om beter slaapplek te kry. Die kamer wat ons voor betaal het was nie op standaard nie en ons moes meer betaal om beter kamer te kry om in te slaap.

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
2.0

Aj L
1 nag Saam met vriende
1.8
Jun 2019

Glad nie wat ons verwag het nie. Moet nooit in jou lewe by die gastehuis se sakpaskamers bespreek nie. Ons is baie vriendelik ingelig dat ons vir meer geld beter kamers kan kry, maar dit was die enigste vriendelike diens wat ons van die eienaar af gekry het. Die huis waar die sakpaskamers in is lyk vreeslik. Daar word koffie, tee en suiker verskaf. Vir ons 7 gaste daar was daar net 5 bekers en 3 glase in die kombuis. Ek sal nooit weer by die gastehuis bly nie.

Netheid
2.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Jolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
1.6
Des 2019

Geen gasvryheid daar nie en die plek waar ons gebly het was ontevrede. Ek sal niemand aanwys soontoe nie. Die voorkant waar ander gaste gebly het was op standaard, die agter kant glad nie.

Netheid
1.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Conrad
Onze Rust Guest House
Jolanda, jammer julle het my nie kom sien nie. Soos aangedui, het julle budget kamers bespreek en ons stel gewoonlik 'n alternatief voor sou julle wou opgradeer.

Clemencia B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2018

Ongelooflik vriendelik en gasvry. Baie skoon en gerieflik. Professionele, vriendelike en gasvrye ontvangs gehad by aankoms. Veilige parkering. Skoon en netjiese kamers. Ontbyt was heerlik saam met die ontspanne musiek van eienaar op die klaverbord in eetsaal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elvira Ch L
1 nag
5.0
Aug 2018

Die ontvangs was baie aangenaam. Die plek was skoon en kon ons regtig lekker rus, voor ons, ons reis voortgesit het. Ek kan Onze Rust Guest House wel aanbeveel. Eienaar baie aangenaam en hulpvaardig. Het ons van ander vakansieplekke vertel in Namibië wat ons baie waardeer het. Ontbyt was goed en het ons geen klagte gehad nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Conrad Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 18

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 18 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Rugbystraat 95, Gobabis, 0000, Omaheke
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAApCbpr5y2dVk4oO2mfX53oLiQ1a8rnOT2APBRjpcl5zVs781ozD?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 18 5 1 4 95 Rugby Street Gobabis 0000 Omaheke 021 201 8901 14:00-00:00 10:00 -22.453882926098 18.977973446351

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang