Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Onze Uitzicht

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ina Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 31

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.9 uit 5van 31 resensies vir Onze Uitzicht
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.7/5
Veiligheid
4.9/5
Waarde vir geld
4.9/5
Coba U - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Coba U

Die verblyf is so mooi netjies en versorg, vir seker gastehuis gehalte!

So lekker gebly! Uitstekende diens en pragtige uitsig.

Trevor W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Trevor W

Heerlik gebly en gekuier.

Een van die beste plekke wat ons al gebly het. Alles wat jy benodig is daar. Eienaars is vriendelik en baie behulpsaam.

Onze Uitzicht se terugvoer

Baie dankie Trevor, julle is besonderse gaste en dankie vir die skoon woonstel.

Onze Uitzicht
Jacki M - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jacki M

We enjoyed the attention to detail at our BnB. The hosts were pleasant and helpful.

We enjoyed the attention to detail at our BnB. The hosts were pleasant and helpful with local information. Beautiful view and all sorts of wildlife passed through.

Marna B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marna B

Ongelooflik mooi.

Ongelooflik mooi. Daar is soveel aandag aan detail om dit vir gaste aangenaam te maak. Beslis 'n 10 uit 10!

Andries D - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Andries D

The sunset braai life.

The cottage has a great location. There's a comfortable deck on the one side and a stoep with braai and tables in front, for evenings. Get the fire going, and wait for the sunset, you'll love loadshedding (even though there are backups for lights and WiFi). It's a short drive to the main road, beaches and a good selection of eateries close by. Just the ticket for a relaxing week(end) and lots of fresh sea air.

Annamarie J - Aug 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annamarie J

Fantastiese verblyf in 'n pragtige eenheid met 'n ongelooflike uitsig.

Ons is baie vriendelik ontvang deur ons gasheer en gasvrou wat ons sommer dadelik tuis laat voel het. Die huisie is volledig toegerus en ruim en daar is ook aandag daaraan gegee om dit steeds gerieflik te hou vir gaste in die geval van beurtkrag, met 'n groot gasstoof en goeie bystandbeligting in die slaapkamer en sit-/kombuisgedeelte. Die stoep met sy braai is ook 'n wenner. Die uitsig vanaf Onze Uitzicht is ongelooflik mooi en kan nie met 'n foto vasgevang word nie. Ons het ons verblyf hier geweldig geniet.

Marion E - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marion E

Prentjiemooi uitsig.

Lieflike gasvrou en - heer wat ekstra moeite doen om gaste tuis te laat voel. Die eenheid is baie netjies, ruim en goed toegerus met al die benodighede. Ons kon nie genoeg van die salige atmosfeer en sprokiesmooi uitsig kry nie. Baie lekker gebly. Sal beslis aanbeveel!

Carel D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carel D

Uitsig is asemrowend.

Die diere wat kom kuier, is 'n nice ekstra.

Onze Uitzicht se terugvoer

Dankie Carel, dit was 'n groot plesier. Dankie julle was besonderse gaste.

Onze Uitzicht
Petro B - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Petro B

Rustig netjies. Sal vir seker weer gaan.

Veilig. Netjies. Hoogs aanbeveel.

Anton V - Feb 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anton V

Pragtige uitsig, voel of jy in natuur is.

Vriendelike gasheer en gasvrou. Sal definitief weer daar gaan bly en dan word jou motor ook nog gewas. Die eerste keer wat dit met my gebeur by gastehuis.

Wietz M - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Wietz M

Rustige lekker plek pragtige uitsig.

Baie vriendelike en skoon en rustige plek.

Ansie S - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ansie S

5 sterre.

Baie skoon en netjies. Voel sommer tuis. Baie vriendelik en doen daai ekstra moeite wat 'n mens raaksien. Beveel sterk aan.

Pierre C - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Pierre C

Dit was fantasties.

Die eienaar is 'n baie bedagsame persoon en dit maak dat 'n mens se verblyf so aangenaam is.

Linda H - Nov 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Linda H

Beste verblyf wat alle verwagtinge oortref.

Nico en Ina is baie vriendelik en hulpvaardig en ontsien geen moeite vir hul gaste nie. Die eenheid is ruim, gerieflik, silwerskoon en het alles wat mens nodig het. Die omgewing is besonders met n pragtige uitsig oor die baai. Die gasvryheid, die rustigheid, die velddiertjies en die ligging maak van "Onze Uitzicht" 'n perfekte keuse vir 'n wegbreek.

Onze Uitzicht se terugvoer

Baie dankie Linda vir jou mooi resensie, ons waar deer dit opreg. Julle was spesiale gaste.

Onze Uitzicht
Shaun H - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Shaun H

Amazing.

On arrival, we were greeted by Nico and Ida, such a lovely, sweet couple. They assured us that we could contact them any time of the day or night if we needed anything. The accommodation was fully furnished, with all the necessary amenities, from top to bottom. Definitely one of the best self-catering places I've ever had the privilege of staying at. Highly recommended, and might just retire in St Helena Bay after this experience.

Philip R - Jul 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Philip R

An amazing stay!

Hosts and the venue are simply amazing. Relaxing, private, paradise!

Aneleh B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Aneleh B

Lieflike uitsig, rustig, heerlike kuier.

Onze Uitzicht is 'n baie netjiese, moderne en gerieflike oornag woonstel. Pragtige uitsig oor die see. Nico en Ina het ons baie vriendelik ontvang en daar is alles wat 'n mens nodig het. Baie gerieflik ingerig, skoon en netjies. Sal die plek vir seker aanbeveel en ook weer daar oorbly in die toekoms! Die KitKats op die bed was 'n bonus.

Braam B - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Braam B

Awesome.

Ina het ons dadelik this laat voel. Pragtige plek baie mooi uitsig, asook die voëls en diere wat kom. Netjies en gemaklik en van alles in die huis. Dit is 'n plek om te gaan. As ek weer kan sal ek soontoe gaan.

Onze Uitzicht se terugvoer

Baie dankie Braam vir jou mooi resensie, hoop om julle weer te ontvang in die toekoms. Julle was wonderlik gaste.

Onze Uitzicht
David B - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David B

We had a wonderful stay. Very clean and with the most amazing view of St Helena Bay. The hosts were very friendly and welcoming.

Thank you Ina and Nick for your wonderful hospitality. The personal touch is much appreciated. We recommend Onze Uitzicht for a nice getaway. We will be back.

Angelique F - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Angelique F

Baie lekker geslaap. Baie rustig en vredevol.

Sou net graag nader aan die strand wou wees. Baie dankie vir al die hulp met die load-shedding.

Louis S - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louis S

Wonderlike mense! Wonderlike uitsig!

Daar is nie genoeg foto's om die uitsig waarlik te kan beskryf nie. Die stilte is wonderlik. Die eienaars is lieflike mense. En die diertjies wat 'n mens kom besoek is iets om te beleef. Enigste ding wat ek sal bysit is miskien 'n klein televisie op die perseel. Maar geen mens kan vir 'n mooier blyplek vra nie.

Onze Uitzicht se terugvoer

Baie dankie Louise, julle was wonderlike gaste.

Onze Uitzicht
Sarel M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarel M

Nico en Ina het ons gul ontvang, baie moeite gedoen om ons verblyf so lekker en gerieflik moontlik te maak.

Die puik akkommodasie het 'n pragtige uitsig oor die baai, geleë in 'n baie mooi omgewing en die tarentale, fisante, muishond en duiker kom kuier gereeld. Ons kom beslis weer kuier!

Michael H - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michael H

My partner and I love this place.

The views are beautiful. The owners were fantastic. We could not wish for better. Can't wait to get back there again.

Michelle S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle S

Stunning, clean and comfortable! Beautiful view, will definitely book again!

On arrival we received a very friendly welcome. More beautiful than the photos! It is a stunning place and everything is clean and comfortable, with the most amazing views. We had a very good stay and will most definitely recommend Onze Uitzicht.

Engela N - Mrt 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Engela N

'n Heerlike ervaring.

Lekker gebly. Fantastiese uitsig. Doodstil. Geen geraas van voertuie. Onze Uitzicht is baie goed ingerig met alles wat jy nodig het en kan kry. Dis baie bedagsaam om Peaceful Sleep, vlieëgif, 'n klein byltjie om fyn houtjies te maak vir die braai, ens. beskikbaar te hê. Die koffemasjien was 'n wenner.

Onze Uitzicht se terugvoer

Baie dankie Engela. Dit was 'n voorreg om julle te ontvang. Julle was wonderlike bedagsame gaste en hoop om jul weer eendag te kan ontvang.
Groete
Nico en Ina

Onze Uitzicht
David F - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
2/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
David F

Wonderful views with great accommodation.

The cottage was perfect, the owners could not be more helpful, a great stay.

Gerhard P - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard P

Wonderlike kuier in pragtige woonstel.

Onze Uitzicht is absolute waarde vir geld. Woonstel het asemrowende uitsig oor die baai. Eienaars is sout-van-die-aarde-mense en gaan uit hul pad uit om tyd daar onvergeetlik te maak. Woonstel is toegerus met alles wat jy nodig het en nog meer. Sal vir seker weer gaan kuier.

Erin M - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erin M

Absolutely amazing!

The most welcoming, warm hearted owners welcomed us at Onze Uitzicht. The place has the most breathtaking view. I would give them 10 stars if I could.

Carol H - Okt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carol H

The most scenic views.

The cottage and surrounds surpassed all expectations. It is a comfortable cottage that is adequately equipped for self-catering. The bathroom and bedroom are tastefully decorated and very modern. Magnificent views of the bay can be enjoyed from several vantage points inside and outside the cottage. Aside from whale watching, you can see small animals such as mongooses, tortoises and several kinds of birds darting about in the garden. And with lovely hosts, it makes for a memorable stay.

Onze Uitzicht se terugvoer

Hi Carol. Thank you so much for your kind review. It was a pleasure to host you. I would highly recommend them as guests.

Onze Uitzicht
Marike K - Mrt 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marike K

Pragtige woonstel met die mooiste uitsig, baie rustig en regtig waarde vir geld.

Sal definitief weer gaan. Alles was silwerskoon en netjies, mens kan sien dit is 'n nuwe woonstel. Die eienaars gaan uit hul pad om mens tuis te laat voel.

Hilda V - Nov 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Hilda V

A beautiful and comfortable, well-equipped cottage with a stunning view!

The best, in St Helena Bay! It was a lovely, tranquil getaway weekend for us.

Onze Uitzicht se terugvoer

Thank you for your kind words. It was a pleasure to host you. I would highly recommend them as guests.

Onze Uitzicht
Vanaf
Vanaf R1 100
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 100
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Vasco da Gama-weg 82, Britanica Heights, St Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA19a9511100b2db09651e734fbf6106b03c97f322654d8f5c097e6c203aca92fb42d5d61d8cf876b6dd78c3f67e2cfda71a16?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2) 31 5 1 5 82 Vasco da Gama Road Britanica Heights 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.739782346211 17.986976268123
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang