Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oog Bed and Breakfast

Gastehuis

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.9
Waarde vir geld
3.6
Diens
3.7
Veiligheid
4.4
Willem P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2023

Geskik vir oornag. Goeie kliëntediens en skoon fasiliteite. Geskik vir oornag. Lekker ontbyt. Net 'n vriendelike voorstel dat webtuiste opgedateer word. Ons het groter kamers verwag soos aangedui op webtuiste. Kamer bietjie beperk vir 2 volwassenes. Webtuiste skep verwagting dat swembad beskikbaar is vir gaste wat nie die geval was nie. Oog BnB het ook moeite gedoen om ons reisreëlings sonder koste aan te pas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dylan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.2
Apr 2023

Very poor customer service. False advertising. The website shows a pool area but we were told it's only for the owners. The pool was very dirty. The pictures on the website made the place look big but it's actually really small. No communication on what time they come to clean. The bathroom had no placement for our shower gel and facecloths. The tissue holder was broken. The fridge wasn't working 100%. The sliding door was broken.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0
Elize
Oog Bed and Breakfast
Hi Dylan. Our apologies for any inconvenience that you experienced at our establishment. Thank you for reporting the issues on that room it has been seen to and sorted out. Due to our load shedding and power shortage in Kuruman we struggle to keep the pool in good condition and are not open for customers until restored.

Matwill F
Lang verblyf Besigheidsreis
3.6
Des 2022

Good and nice. Good place and safe place to stay for business travellers.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Awie V
1 nag Saam met vriende
5.0
Mei 2021

Uit die boeke uit. In plaas van 'n enkelkamer met een dubbelbed, het ons 'n ten volle toegeruste tweeslaapkamer-"woonstel" gekry teen geen ekstra koste nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Reinette L
1 nag Saam met lewensmaat
2.8
Feb 2021

Kamers netjies, dis al. Eetkamer so vuil net hondehare. Sakke en bokse in eetsaal.

Netheid
2.0
Diens
2.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Engela B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mrt 2019

Baie gerieflik stil en rustig. Ons het lekker gerus, was vriendelik ontvang en die mense was altyd bereid om te help.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Des 2019

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Annette J
1 nag Gesin met klein kinders
5.0
Mei 2018

Dit is gerieflik. Al wat hulle na kan kyk is om backup te hê vir die water as dit af is. Ons kon glad nie die Sondagoggend gestort het nie en ook nie die toilet gebruik het nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Louis B
1 nag
4.6
Okt 2018

Gerieflie, netjiese, bekostigbare verblyf. Die ontvangs/diens was vriendelik en hulpvaardig. Gerieflike en veilige verblyf wat maklik bereikbaar was. Ideaal vir oornag.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Elize
Oog Bed and Breakfast
Goeie dag, Baie dankie vir u positiewe terugvoer. Ek hoop om u spoedig weer te sien. Groete

Adriann C
1 nag Saam met lewensmaat
2.4
Sep 2017

We were not satisfied at all. First, we were not made to feel welcome. Our room was one of three at the back of the house. It was a very small and poorly presented room, with none of the niceties that one expects at either a B&B, or in SC accommodation. If we had been placed in the room at the front of the house, beside the pool and a very lovely aviary, our opinion may have been quite different. We were disappointed!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
2.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
2.0
Elize
Oog Bed and Breakfast
Good day, sorry we did not meet your needs. Thank you for sharing your experience with us, I take it up with a good heart. Regards

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
Vanaf R940
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R940
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDEzZWM3ZmQ1LTdhYTktNGJkNy05ZWMzLWI3NzM2Mzk4NWRjMQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R940 per nag, vir 2 mense 10 5 1 4 2 Kameel Avenue Kuruman 8460 Noord-Kaap 021 201 8901 10:00-21:00 10:00 -27.466221358542 23.434980952779

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang