Oog Bed and Breakfast
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Vanaf R940 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Oog Bed and Breakfast bied gerieflike verblyf in Kuruman. Dit is ideaal vir sake- en vakansiereisigers. Dié B&B is vernoem na Die Oog van Kuruman, die fontein wat elke dag vars water aan die inwoners van Kuruman voorsien. Ons raai besoekers altyd aan om 'n draai te maak by die park en die swembad by die fontein.
Ons bied verblyf in goed toegeruste gastekamers. Elke kamer het slaapplek vir 2 of 3 persone en is toegerus met lugversorging, yskassie, koffie- en teemaakgeriewe, TV met sekere DStv-kanale, mikrogolf, en 'n en suite-badkamer. En ons voorsien ekstra komberse en noodligte.
Gaste kan aansit vir 'n heerlike ontbyt in die ontbytkamer, en daar is 'n swembad, braai-area en parkeerplek in motorhuise op die perseel.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.9/5
Elize Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
- Gaste dink Oog Bed and Breakfast het ’n goeie ligging
Sien meer verblyf in Kuruman Kalahari Noord-Kaap
- Kapasiteit: 8 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 10:00 tot 21:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameellaan 2, Kuruman, 8460, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang