Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oom Piet Akkommodasie

  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

"Oom Piet" is net 100 m van Gansbaai se hawe af geleë en het wonderskone uitsigte oor Walkerbaai. Die akkommodasie is gerieflik naby die dorp wat beteken jy is stapafstand van Gansbaai se restaurante, kroeë en winkels af.

Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, asook veilige parkeerplek op die perseel in. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.

Verblyf in die dorp hou die voordeel in dat Kleinbaai net 'n kort entjie se ry van jou af is. Hier kan jy kyk hoe die haaihokduik-bote die see aandurf. Of jy kan na De Kelders ry en die panoramiese uitsigte oor Walkerbaai bewonder en Die Plaat se eindelose strande geniet. Hier kan jy ook tussen Julie en November kyk hoe die suidelike noordkapperwalvisse in die blou deinings baljaar.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 327 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
David S
Saam met lewensmaat
5.0
Great. Baie lekker gebly en gerus en alles geniet.
Nov 2024
Annette P
Besigheidsreis
5.0
Rustig. Vriendelike diens. Plek is skoon en netjies.
Okt 2024
Annette P
Saam met lewensmaat
5.0
Ontspannend. Baie lekker gebly, dankie.
Okt 2024
Susan R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Fantastiese uitsig oor die hawe. Heerlik. Eienaar is baie behulpsaam.
Sep 2024
Louise S
5.0
Pragtige skoon en netjies. Heerlike skoon plekkie. Kort net 'n beter stoof of stoofplaat. Loopafstand van hawe.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Francois Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 327

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oom Piet Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 21 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbf9b4ebd3d47b832cd37492e5ba1b0305f6218e2b3187fccc75c9bd308d179d74f0b9812c8c4d237eba7f3e7e6b64697ec30?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 327 5 1 5 6 Fabriek Street Gansbaai 7220 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.585362879745 19.347701017197

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang