Oom Piet Akkommodasie
- Kapasiteit: 19 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Vanaf R750 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
"Oom Piet" is net 100 m van Gansbaai se hawe af geleë en het wonderskone uitsigte oor Walkerbaai. Die akkommodasie is gerieflik naby die dorp wat beteken jy is stapafstand van Gansbaai se restaurante, kroeë en winkels af.
Elke eenheid het 'n volledig toegeruste kombuis en 'n badkamer met 'n stort of 'n bad. Ander geriewe sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, asook veilige parkeerplek op die perseel in. Troeteldiere word ongelukkig nie toegelaat nie.
Verblyf in die dorp hou die voordeel in dat Kleinbaai net 'n kort entjie se ry van jou af is. Hier kan jy kyk hoe die haaihokduik-bote die see aandurf. Of jy kan na De Kelders ry en die panoramiese uitsigte oor Walkerbaai bewonder en Die Plaat se eindelose strande geniet. Hier kan jy ook tussen Julie en November kyk hoe die suidelike noordkapperwalvisse in die blou deinings baljaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 327
Op LekkeSlaap 10 jaar
Ligging
- Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
- Gaste dink Oom Piet Akkommodasie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 19 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Fabriekstraat 6, Gansbaai, 7220, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang