Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Op Die Wal

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4/5

Lukas Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 29

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

4 uit 5van 29 resensies vir Op Die Wal
Netheid
3.8/5
Diens
4.0/5
Ligging
4.5/5
Veiligheid
4.0/5
Waarde vir geld
3.9/5
Anien D - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anien D

Rustige en pragtige plek vir visvang en ontspanning.

Mooi uitsig, rustig en ruim. Aircon baie lekker.

Martin B - Apr 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Martin B

Ek self het nie daar geslaap nie maar my vrou sê dit was wonderlik.

Ons het ook net die een aand daar geslaap. Hulle het die dam se sluise oopgemaak en ons moes toe ontruim.

Jaco S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco S

Gatskop lekker en afkoel in die swembad was tops na 'n baie warm dag.

Verblyf was bitter lekker en die eenheid was tops. Alles naby en gerieflik. Vriende en kinders is almal baie bly en gelukkig gewees.

Gerhard V - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Gerhard V

Gemaklike, baie basiese verblyf met 'n pragtige uitsig. Bietjie aandag nodig.

Basiese geriewe. Pragtige uitsig. Kan doen met bietjie opknapping, bv. uit 4 kragsokke werk 3 nie. Water van die stort het van êrens erg op die vloer in die hoofvertrek gelek en daar was nie 'n mop om die groot plas water op te vee nie. Geen toiletpapier nie, so bring jou eie. Vriendelike gasheer.

Emily M - Apr 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Emily M

Great location. Needs attention.

No one to meet us. The owner's phone is off. The floor is dirty. There is no bulb in the bathroom light, minimal crockery, and cutlery. The plugs are not working in the kitchen.

Sohna V - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
1/5
Sohna V

Als behalwe die geld werd.

Spinnerakke oral, 2 storte net 1 werk, lek water, stortkop kan nie beweeg nie, ander stort het nie kraan of kop nie, yskas lek water, deur kan nie toe nie a.g.v. stukkende yskasrakkies, stukkende broodmes (Lw. Enigste groot mes), net 1 langglas, Gehawende eierpan met stukkende handvatsel, gehawende opskeplepel, geroes en gebrand. Geen diep bakke, geen blikoopmaker.

Johan E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Johan E

Lekker baie rustig het dit geniet sal weer kom.

Ek het lekker gebly, dankie. Daar is klein foutjies wat reggemaak kan word, soos die stortkraan wat lek en die toilet wat water lek, maar die lugversorger maak op vir al die foute.

Marcel E - Des 2023
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
3/5
Marcel E

Nie die geld werd nie.

Nie wat verwag was nie. Beddens was baie ongemaklik. Moes self kerse voorsien vir loadshedding.

Anonieme gas - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Anonieme gas
Lizelle S - Mrt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Lizelle S

Rustig.

Dit was lekker rustig en ons het 28 visse in 1 en 'n half dag gevang.

Madelane J - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Madelane J

Manne -visvang.

Ons het die eenheid geniet, daar was genoeg slaap plek. Mense vriendelik en ons het lekker visgevang. Daar kort dalk net ’n opsie vir skoonmaakdienste met al die manne wat nie gewoond is om sonder hul vrouens te gaan vakansie hou nie. Die skottelgoed was, was 'n bakleiery!

Op Die Wal se terugvoer

Skoonmaak dienste is beskikbaar. Dit moet net vooraf gereel word. Groete, Lukas.

Op Die Wal
Vuyiswa G - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vuyiswa G

We really had a god time, it was very relaxing.

We would like to go visit again some other time.

Carin D - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Carin D

Basiese akkommodasie met alles wat jy nodig het.

Wonderlike ligging as jy gaan om vis te vang!

Gert S - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gert S

Baie lekker sal dit weer doen.

Baie dankie, was baie goeie waarde vir geld.

Elsabe V - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Elsabe V

Baie lekker gebly en gekuier, plastiekware vir kleuters sal goed wees, en behandeling vir spinnekoppe onder afdakke sal baie goed wees.

Sien sterre.

Olebogeng L - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Olebogeng L

Very nice.

It's a nice place to stay at. I'll go again.

Krezaan D - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
3/5
Krezaan D

Heerlik

Baie vis, heerlike koelte, baie mooi uitsig.

Belinda R - Sep 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Belinda R

Baie lekker

Kinders moet nie toegelaat word om in nr. 1 te bly nie. Dit klink soos sebras in migrasietyd soos wat hulle spring en hardloop. Ons kon amper niks slaap kry nie.

Latiefa H - Okt 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Latiefa H

Very friendly people.

Nice place, but a problem with bats in the house as it has a lapa roof, but they can be removed, thus the strong urine smell of the rodents in the first room. Shower curtains dirty.

Natasha H - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Natasha H

Baie lekker en rustig.

Mooi omgewing en lekker rustig. Baie netjies.

Johan S - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Johan S

Ons het dit geniet, nou nie 7-ster kwaliteit nie, maar goed genoeg.

Water was lekker warm vir stort, yskas was koud vir die bier, ketel vir koffie en lugversorger werk.

Afiefa S - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Afiefa S

It's a lovely place - however what an experience!

When we arrived, there was no water in the entire town and the one room's light didn't work. Fortunately there was some water in the JoJo tank with outside toilet, shower and tap facilities. Oom Lukie also provided a spotlight we could use for the room. Then there was a small bat in another room! and later on there was load shedding for about 2 hours. There are two bathrooms inside, however only one working shower. The consolation was that the aircons worked well in the rooms we ended up occupying. What an experience on a Christmas eve.

Tshepang M - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
4/5
Tshepang M

The view is wonderful.

The aircon needs to be fixed, and the shower door. Other than that everything was perfect.

Debbie P - Jan 2021
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
3/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
2/5
Debbie P

Vuil en onnet.

Basiese netheid moet toegepas word. Die gras is lank. Geen asblikke word skoongemaak nie. Staan en stink die plek vol. Gemors wat by swembad lê, lee chemical bottels. Lang gras. Buite badkamers stoorplek oop en bloot onnet. Geen instandhouding word gedoen nie. Stort lek in eenheid water loop hele plek vol. Toilet breek elke keer as mens die toilet trek. Klein goed soos om die toiletrol houer vas te boor in die muur word nie gedoen nie, so die toiletrol val heeltyd af. Dink daar moet eerlik meer aandag gegee word aan skoonmaak, buite gras sny, gemors optel en asblikke was.

Belinda R - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
2/5
Belinda R

Mislei deur foto's.

Daar kan glad nie vis gevang word nie weens klippe en slyk en dis baie op- en afstap vanaf die stoep, maar die foto's wys dit nie. My 4 maande-swanger met dogter kon na die 1ste dag net lê.

Heather K - Mei 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Heather K

Hengelverblyf.

Hierdie is lekker hengelverblyf.

Michelle S - Jan 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Michelle S

Dit was baie lekker.

Dit was n lekker rus tydjie voor ons moes begin werk.

Op Die Wal se terugvoer

Baie bly julle het dit geniet. Sterkte vir res van die jaar. Lukas. Op Die Wal.

Op Die Wal
Anonieme gas - Aug 2019
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Anonieme gas
Gerrit D - Sep 2019
Algehele gradering
Netheid
1/5
Diens
1/5
Ligging
4/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
1/5
Gerrit D

Pateties!

Daar word niks gebied in vergelyking met ander oorslaapfasiliteite. Nie eers toiletpapier voorsien nie. Geen prop vir wasbak. Wasbakkraan verkeerd gekoppel - koud by warm en warm by koud. Geen beddegoed. Krieke in kamer wat heel nag raas. Gevaarlike penne wat by een bed uitsteek en beserings kan veroorsaak, veral vir kinders. Geen beveiliging vir die nag - selfs skuifhek het oop bly staan. Geen waarde vir geld! Alle ander plekke het tee, koffie, suiker, melk, handdoeke en beddegoed voorsien. Selfs sepies en koekies. Hier was net duvet vir elke bed. Yskas was nie eers aan nie - dus ook van geen nut toe jy melk moes aankoop om dit koud te hou.

Vanaf
Vanaf R500
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R500
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 28 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Die Hoekstraat, Erf B13 en B14, Bloemhof, 2660, Noordwes
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAzikzRxW9lH4SmhU2zsIXmZBhYTZteAKqfqQwDYIFoSd8fXVdn3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R500 per nag, vir 2 mense 29 5 1 4 Die Hoek Street Erf B13 and B14 Bloemhof 2660 Noordwes 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -27.659893 25.6128448
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang