Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Opiepad Gastehuis

Gastehuis
  • Kapasiteit: 13 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Vanaf R750 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Oppiepad Gastehuis is in Colesberg geleë en bied gerieflike oornagkamers met maklike toegang tot die N1.

Verblyf word in Kamer 1 met slaapplek vir 3 gaste en Kamer 2 met slaapplek vir 4 gaste aangebied. Kamer 1 het 'n dubbelbed en 'n enkelbed, en Kamer 2 het 2 dubbelbeddens. Kamer 4 het 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskas, mikrogolfoond en koffie- en teemaakgeriewe.

Opiepad Gastehuis het 'n lieflike tuin en swembad waar gaste kan ontspan ná 'n lang dag op die pad. Veilige parkeerplek is beskikbaar en die perseel het 24 uur-geslotekringtelevisie.

Besoekers aan Colesberg kan die dorp te voet verken en die Colesberg-Kemper Museum besoek, by die Horse and Mill-kroeg en -restaurant met 'n regte perdemeul gaan inloer, of die Doornkloof Natuurreservaat met 'n rits voëlspesies, steenbokke, duikers en meer verken.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
Swembad

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 256 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Francois J
Gesin met klein kinders
5.0
Baie goeie oornag stop as jy met die N1 ry. Kamer was skoon en netjies. Baie gerieflik geleë.
Jan 2025
Graham F
Saam met lewensmaat
5.0
Neat as a pin, awesome stay. Very friendly folks. Very pleasant night stay over!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Anell Z
Gesin met klein kinders
5.0
Skoon, mooi en netjies! Ons het verskriklik lekker gebly! Kamers is pragtig en skoon.
Des 2024
Anke S
Gesin met klein kinders
5.0
Baie gerieflik en netjies! Sien sterre.
Des 2024
Desire V
Saam met lewensmaat
5.0
Oornag verblyf oppad na vakansie. Ons het baie lekker gebly. Kamer is heerlik koel.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Chante Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 256

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
  • Gaste dink Opiepad Gastehuis het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 750
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 13 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: De Jager-straat 47, Colesberg, 9795, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5732e040c9ab81ba28c7dfe8817f9681177383835b76ab6faa5de59664c1bb8a6adfa8ec443cc9af1f7980afeb480ebce07a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R750 per nag, vir 2 mense 256 5 1 5 47 De Jager Street Colesberg 9795 Noord-Kaap 021 201 8901 15:00-21:00 09:00 -30.728122483464 25.09070747678

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang