Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppermanskraal

Gastehuis

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Sorin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 4

Op LekkeSlaap 4 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 4 resensies vir Oppermanskraal
Netheid
4.5/5
Diens
5.0/5
Ligging
4.3/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
4.8/5
Gerhard B - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerhard B

Lieflike plaas gasvryheid.

Ja, baie gasvry en insluitend, jy word behandeld as deel van die familie.

Piet W - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Piet W

Sal goof aanbeveel. Heerlik gekuier en geëet!

Uitstekende stil, skoon, plek met vriendelikste mense en heerlikste kos.

Oppermanskraal se terugvoer

Baie dankie, was lekker om jou te ontvang

Oppermanskraal
Elmarie M - Des 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Elmarie M

Vriendelik, gasvry, netjies.

Ons is met soveel boere-gasvryheid ontvang, dat ons vinnig soos vriende gevoel het en heerlik kon eet en kuier.

Oppermanskraal se terugvoer

Baie dankie, ek waardeer dit. kom kuier weer.

Oppermanskraal
Hannelie D - Jan 2022
Algehele gradering
Netheid
3/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Hannelie D

Puik.

Gasvryheid was wonderlik, diens uitstekend. Dankie vir 'n heerlike oorbly, kan met 'n geruste hart aanbeveel.

Oppermanskraal se terugvoer

Baie dankie. Dit was vir ons ook baie lekker om julle te kon ontvang.

Oppermanskraal
Vanaf
Vanaf R1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: N10, Oppermanskraal, Hanover, 7005, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa24bf3a6697c2a56d7128ce3ce9da5e9c394ecc44a2b244440400ddd05d1a8f42c3e95511133a8254868ae9e768de4f4ba3f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 4 5 1 5 N10 Oppermanskraal 7005 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -31.1495705026 24.537729674247

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang