Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppie Koppie

Gastehuis

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 63 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.8
Lorettha V
Kort verblyf
5.0
Sep 2024

'n plek om jou siel te laat rus. Pragtige netjiese kamer. Rustige tuin.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Liza B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Aangename oornag verblyf. Ons het baie lekker gebly. Die diens was baie goed, almal was baie vriendelik. Die eenheid is baie goed toegerus vir 'n oornag bestemming!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca M
1 nag Saam met vriende
5.0
Des 2023

Host was warm & welcoming! Accommodation was great. Great value for money! Great! Host was warm and welcoming! Accommodation was exactly as advertised. Great value for money! Pool was a lovely surprise! Views were awesome. Overall great experience.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Erno K
1 nag
4.8
Mrt 2024

Perfect for my needs. The hosts are lovely and I only regret not having more time for conversation at the time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Elsanne S
1 nag Besigheidsreis
4.8
Feb 2024

Rustige atmosfeer. Vriendelike gasvrou. Netjies en skoon. Rustige atmosfeer. Netjies en skoon.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Carel F
1 nag
4.6
Feb 2024

Was daar vir 'n veiling. Fasiliteite en geriewe was voldoende. Still en gerieflik dankie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anne-audette R
1 nag Gesin met tieners
5.0
Des 2023

Excellent. Very friendly and welcoming. Beautiful view from the deck.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Farren B
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Okt 2023

Die kuier was wonderlik en rustig. Ons het 'n wonderlike naweek gehad. Dit was baie lekker en rustig. Baie goeie diens ontvang.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Cindy S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2023

Very comfortable and clean accommodation. We loved our (short) stay at Oppie Koppie. The rooms were adequate and comfortable. The garden is beautiful and we loved the look-out area at the top of the koppie.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mauritz O
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jan 2023

Baie lekker gebly en goed uitgerus vir die volgende dag se skof terug huis toe. Oppie Koppie het uitstekende oornaggeriewe en pragtige uitsigte oor Bethulie. Baie gasvrye ontvangs gehad en lekker geslaap in die kamers. Vir my tel die klein goedjies soos regte melk vir jou koffie en die beskuit. Selfs 'n bottel water vir elke gas kry jy selde. Ook die aand lekker geëet in Snotkop se Bethulie restaurant.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Evelyn Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 63

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
Vanaf R800
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R800
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: President Steyn-straat 5, Bethulie, 9992, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb707c9ca5b4d84401e646838cd9191397095812383004757fe87c38ddb7cd236d52c2418696dcd658a29cc0e1724ea83c0a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R800 per nag, vir 2 mense 63 5 1 5 5 President Steyn Street Bethulie 9992 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -30.492778766388 25.968070973545

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang