Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Oppiehoekie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Oppiehoekie is 'n is oulike B&B in die dorpie Murraysburg. Dit bied 'n intieme wegbreek aan paartjies, vriende of enkelreisigers. Die verblyf is op die eienaar se perseel, maar gaste het hulle eie geriewe en privaat ingange.

Die eenhede bied gerieflike B&B-verblyf en slaapplek aan altesaam 4 gaste. Albei eenhede het en suite-badkamers, tee- en koffiemaakgeriewe en yskassies. Gratis WiFi is ook beskikbaar.

Gaste kan die pragtige tuinuitsig bewonder en ontspan terwyl hulle 'n al fresco-ete op die stoep geniet. Aktiwiteite in die omgewing sluit visvang, bergfietsry, voetslaan, voëlkyk en fietsry in. Veilige parkeerplek is beskikbaar.

Kenmerke

Afrikaans
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • Geen Rook Binnenshuis
  • Restaurant op Perseel
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite Naby

  • Visvang
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Begeleide Wandelpaaie
  • Bergfietsroetes

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Maaltye Aangebied

  • Ontbyt
  • Aandete Op Versoek

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Sandra P
Saam met lewensmaat
5.0
Karoo gasvryheid wat die winterkoue verdryf. Gasvrye ontvangs en lekker geselsies. Heerlike aandete wat ons vooraf gereël het. Let daarop dat Kruitjie...
Sien meer
Jul 2024
Marthinus P
Besigheidsreis
5.0
Was baie genotvol. Die plekkie was ruim, netjies en skoon. Ek het lekker geslaap, want dit is baie stil gedurende die nag in Murraysburg en oggende wa...
Sien meer
Mei 2024
Hetta D
5.0
Uitstekend. Heerlik, en 'n heerlike kos pakkie ontvang.
Feb 2024
Laetitia V
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige atmosfeer met vriendelike eienaars. Baie lekker rustig. Alles soos ons dit wou gehad het.
Jan 2024
Janine L
Saam met lewensmaat
4.6
Dit was 'n lekker ervaring wat ons nie verwag het op so afgeleë dorpie nie. Heerlik geslaap na 'n lang dag op die pad - eienaars het aan alles gedink ...
Sien meer
Des 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lindie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
  • Gaste dink Oppiehoekie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R1 000
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Kerkstraat 13, Murraysburg, Murraysburg, 6995, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA4e091e7c1fd0a1311a0bbab0201c5d75318796c526adf94b13bf43f53df1c5eaf3f7bd78b6107e72716c840b2d7945da5e88?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2) 5 5 1 5 13 Church Street Murraysburg 6995 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 11:00 -31.963098765077 23.761285403803

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang