Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Mariette K
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jun 2019

Rustige, onversteurbare, netjiese, gerieflike verblyf. The Willows het al my verwagtinge oortref. Van die aankoms af het die sekuriteit ons presies gewys waar om te parkeer en die sleutel van die eenheid oorhandig. Dit was heerlik en ontspanne. Ek sal The Willows vir enige een aanbeveel en vir seker weer daar wil gaan kuier. Baie dankie vir die heerlike verblyf!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Hi Mariette, Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Chrisna K
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Mei 2019

Baie gerieflik en naby die lughawe as jy vroeg in die oggend 'n vlug het. Die eenheid was baie gerieflik en skoon. Die kombuis is goed toegerus met als wat jy sal nodig hê. Die buurt was veilig genoeg en ons kon stap na die naaste winkels toe. Naby die lughawe, baie gerieflik as jy vroeg in die oggend 'n vlug het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Hi Chrisna Thank you for staying at The Willows and thank you for the fantastic review. We hope to see you here again soon.

Ben D
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jun 2019

Baie lekker gebly. Eenheid het als in wat mens benodig. Baie skoon en netjies. Het gehou daarvan dat een badkamer 'n bad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 2
Hi Ben. Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Vanaf R1 000
R1 000 R850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAOHpfICccRleogT5vr5SZyFLMgznU2a1iZlC9Rorn1JydStfZup?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R850 per nag, vir 2 mense 3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175139732996 28.257163166999

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang