Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39

Selfsorg

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Opsomming van Resensie

5 uit 5van 5 resensies vir OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Netheid
5.0/5
Diens
5.0/5
Ligging
5.0/5
Veiligheid
5.0/5
Waarde vir geld
5.0/5
Casper D - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Casper D

Gemaklik, gerieflik, netjies!

Ek was regtig verbaas oor die grootte van die eenheid. As besigheidsman is dit vir my ideaal en sal weer van die akkommodasie gebruik maak! Baie netjies! Parkering is net baie knap vir 'n groot voertuig, maar daar is besoekersparkering gerieflik naby aan die eenheid.

Antionette V - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Antionette V

Uitstekend sal weer van hulle gebruik maak.

Die eenheid was netjies en skoon en alles baie gerieflik ingerig. Dit is baie sentraal geleë met restaurante en supermarkte baie naby. Sekuriteit is baie goed. Ons sal vir seker weer hier oorslaap.

Sarah-jane J - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Sarah-jane J

Very convenient and comfortable accommodation.

The hosts communicated well and the accommodation was great. The access to keys was well arranged and the security staff was very helpful. The apartment had everything one needed and was set in a safe area.

Lizette K - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette K

Dit was absoluut fantasties. Gerieflik naby die lughawe.

Sal dit beslis aanbeveel.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 se terugvoer

Hi Lizette. Baie dankie dat u by ons gebly het. Ons hoop om julle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Erika P - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika P

Baie netjiese woonstel, asook veilige omgewing.

Die woonstel is super netjies en volledig toegerus. In- en uitklok wat moeiteloos en Delene was baie behulpsaam. Die kompleks is veilig en daar is baie restaurante in die omgewing. Die WiFi het nie so goed gewerk nie, ons kon egter sonder probleme na 12 in die aand tot en met so rondom 5 uur die oggend die WiFi gebruik. Ek sal egter beslis weer van hierdie verblyf gebruik maak as ek in die toekoms verblyf in die Boksburg omgewing benodig.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39 se terugvoer

Hi Erika.
Dankie dat u by The Willows kom bly het. Jammer om te hoor van die Wi-Fi probleme, maar ek hoor die is nou regemaak.
Ons hope om yulle gou weer te sien.

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 39
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 350
R1 350 R1 148
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqfh61NyHow7ZrCkw4BPeAt5HESFMHKd0L0Pjx0BJT0abePmtz3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 148 per nag, vir 4 mense 5 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.175165506921 28.257355868717

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang