Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7

Selfsorg

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 3 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
5.0
Lourens R
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2022

Vyfster! Baie tevrede! Sal beslis aanbeveel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris V
Kort verblyf
4.8
Aug 2022

Baie gemaklik. Ek het nie geweet die eenheid is binne die Willows-woonstelle nie so het op en af gery verby die Willows se hek. Die woonstel is baie gemaklik, skoon, veilig, netjies met al die benodighede. Dit baie geniet.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mariette D
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Aug 2019

Ideale verblyf as jy naby die lughawe moet wees. Alle informasie om by die verblyf te kom was goed op vooraand deurgegee. Die woonstel is goed geleë en is heel skoon en goed toegerus. Die veiligheidswag by die poort was vriendelik en behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Dave & Delene
OR Tambo Self Catering Apartments Unit 7
Hi Mariette, Dankie dat u by ons kom bly het. Hoop om julle gou weer te sien.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 27

Op LekkeSlaap 6 jaar

Tydelik onbeskikbaar
Tydelik onbeskikbaar
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1469, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAIJioqiASs0czjTPAmqvx1FPa02oZ6FoBWy2k59PCtwmueVqKkk?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80
Tydelik onbeskikbaar
3 5 1 5 97 Viewpoint Road Bardene 1469 Gauteng 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -26.17509569953 28.257814526459

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang