Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

OR Tambo Self-catering Apartment Unit 83

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 10% af

Kry 10% af vir verblyf wat 7 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
  • Vanaf R1 350 R1 215 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

OR Tambo Self-catering Apartment Unit 83 is 'n volledig gemeubileerde selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in Boksburg, naby Johannesburg. Die kompleks is ideaal geleë minder as 10 km vanaf O.R Tambo Internasionale Lughawe.

Dié woonstel op die eerste verdieping beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n bad en handstort, 'n wasbak en 'n toilet. Die tweede kamer is toegerus met 1 enkelbed en het toegang tot 'n aparte badkamer met 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet.

Die oopplan-leefarea het 'n etenstafel met sitplek vir 4 en die sitkamer het 'n TV met sekere DStv-kanale. Die eenheid is toegerus met gratis WiFi.

Hierdie volledig ommuurde kompleks bied 24-uur-sekuriteit en veilige, onderdakparkeerplek vir voertuie. Gaste het gratis toegang tot die fiksheidskamer, klubhuis, braai-area en swembad op die perseel. Die kompleks is ideaal geleë naby die East Rand Mall, restaurante, Wild Waters Park, Emperors Palace, en ander geriewe en besienswaardighede binne 'n radius van 10 km. Die kompleks is minder as 1 km vanaf die Birchwood-konferensiesentrum.

Kamer-opset

Slaapplek vir 3 mense 2 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Kenmerke

Afrikaans
Swembad
Braaiplek
Veilige Parkering
Gratis WiFi

Geriewe

  • 24-uur Ontvangs
  • Swembad
  • Braaiplek
  • Gastesitkamer
  • Kombuisgeriewe
  • Wasgoeddiens
  • Geen Rook Binnenshuis
  • Malaria-vrye streek
  • Persoonlike Kluis
  • Satelliet-TV
  • Selfsorg
  • Gimnasium
  • Gratis WiFi
  • WiFi

Aktiwiteite op perseel

  • Voëlkyk

Aktiwiteite Naby

  • Perdry
  • Voëlkyk
  • Fietsry
  • Bergfietsroetes
  • Swem
  • Tennis

Hier praat ons

  • Afrikaans
  • Engels

Konferensiegeriewe

  • Kantoorgeriewe

Parkeerplek

  • Veilige Parkering
  • 24-Uur Sekuriteit
  • Agter Elektriese Hek
  • Onderdakparkering
  • Parkering Van Die Straat Af

Betaalopsies op Perseel

  • Visa
  • Mastercard
  • Kontant
  • Forex
  • Elektroniese Fondsoorplasing

Badkamer

  • Bad
  • En-suite
  • Stort

Elektriese Toebehore

  • Yskas
  • Mikrogolfoond
  • Oond
  • Stoof

Vermaak

  • Eksklusiewe dstv
  • Tv

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Dave & Delene Geverifieer

Eiendomme 12

Resensies 30

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 3 mense
Vanaf R1 350
R 1 350 R 1 215
per nag, vir 3 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Viewpoint-weg 97, Bardene, Boksburg, 1459, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2683188e0e1c1d23d2e77f29dbcaa1ab5c53e6d15e0880071f0db197237312bb1e8af919a1d4f468b65315363189c34866db?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 350 nouVanaf R1 215 per nag, vir 3 mense 97 Viewpoint Road Bardene 1459 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.17506890618 28.257417838521

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang