Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported
Waarheen is jy op pad?
Datums
2 Gaste

Orange Grove Longlands Cottage

Selfsorg
Di.
18de18Feb
Wo.
19de19Feb
Do.
20ste20Feb
Vr.
21ste21Feb
Sa.
22ste22Feb
So.
23ste23Feb
Mo.
24ste24Feb
Di.
25ste25Feb
Wo.
26ste26Feb
Orange Grove Longlands Cottage
Slaapplek vir tot 2 mense
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL
VOL

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!

Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *

Op die Nippertjie-aanbod

Kry 25% af op alle besprekings wat 7 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.

Spesiale Aanbod

Kry 20% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Mrt 2025 tot 31 Mei 2025.

Spesiale Aanbod

Kry 15% af. Geldig vir verblyf vanaf 1 Jun 2025 tot 31 Okt 2025.

Prys sluit in
Selfsorg
Huisreëls

'n Kaarthouer-ID of paspoort moet by inklok getoon word.
Kredietkaarte wat vir aanlynbetalings gebruik word, moet by inklok getoon word.
'n Ekstra matras bo die vasgestelde besetting per eenheid is teen R300 per nag beskikbaar.
'n Laat-aankomsfooi van R400 sal gehef word vir aankoms buite 14:00 tot 19:00. Maak asb. seker dat die geskatte tyd van aankoms aan die span gekommunikeer word en dat die span 'n kontakbare nommer het vir die aankomende gas(te).
Besoekers is welkom, maar slegs aangewese gaste mag snags op die perseel slaap.
Begeleide staptoere en bergfietshuur is teen 'n ekstra koste beskikbaar.
Bestuur, personeel of enige ander persoon wat met Orange Grove geassosieer word, sal nie vir enige verlies, skade, besering of siekte wat deur enige gaste of enige ander persoon opgedoen of gely word terwyl hulle op die perseel of eiendom van die eienaars van Orange Grove is, aanspreeklik gehou word nie.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf R4 320
R 4 320 R 3 456
per nag (plek vir 4)
Vanaf R4 320
R 4 320 R 3 456
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
    2 volwassenes, 2 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Noree-weg, Orange Grove Plaas, Robertson, 6705, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAbdce1e26d898e33b5e6bf5dcc599d66bf2339f436d39d59b243abcb031dc209163563d97631909255e5524a987aada804f2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R4 320 nouVanaf R3 456 per nag (plek vir 4) Noree Road Orange Grove Farm 6705 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.74246914669 19.788988233135

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789
Ma.Di.Wo.Do.Vr.Sa.So.
272829303112345678910111213141516171819202122232425262728123456789