Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orange River Rafting Lodge

Resensies

4.1/ 5

Gebaseer op 40 resensies

Baie goed

Netheid
3.8
Ligging
4.2
Waarde vir geld
3.8
Diens
4.2
Veiligheid
4.4
Lucia S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Des 2024

An oasis on the banks of the Orange River! We had a lovely stay camping with kids. We would recommend that there is a 5km rafting experience for families with small children, who would like to raft in the morning before crossing the border to Namibia. We were rushed to get going after 10km rafting and would have preferred to have someone to eat before we had to rush off. The staff were very friendly and helpful, and the pool was an absolute blessing after a long day of driving.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Luan P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.6
Des 2024

Pragtige natuurskoon en goeie gasvryheid, maar swak badgeriewe en geen asblikke. Ek het onlangs die Orange River Rafting Lodge besoek en het gemengde gevoelens oor my ervaring. Die natuurskoon was absoluut pragtig en het die reis die moeite werd gemaak. Die kroegarea was ook ’n hoogtepunt met ’n gesellige atmosfeer en uitstekende gasvryheid. Die kamparea het egter teleurgestel. Die badkamers was in ’n swak toestand, en baie van die ligte het nie in die aand gewerk nie, wat dit moeilik gemaak het om die geriewe te gebruik. Verder was daar geen asblikke in die kampareas nie, wat baie ongerieflik was. Alhoewel die algehele verblyf lekker was, danksy die natuurskoon en vriendelike personeel, regverdig die toestand van die badkamers nie die daaglikse tariewe nie. Dis ’n mooi plek, maar daar is beslis opknappings nodig om dit die moeite werd te maak.

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Anonieme gas
Kort verblyf Gesin met klein kinders
2.8
Des 2023

Netheid
2.0
Diens
3.0
Ligging
3.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Marietjie R
Kort verblyf
5.0
Des 2022

Heerlike rusplek. Die lodge was heerlik. Ons het vreeslik lekker gekamp langs die Oranjerivier. Die bestuurspan was vriendelik en baie behulpsaam. Die kampgeriewe skoon en is lekker ingerig en 'n mens kan baie lekker rus. Sal die plek aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lillian B
1 nag Saam met lewensmaat
4.4
Mei 2021

Good stopover place. The hosts were welcoming and took trouble in ensuring we had a nice dinner.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Orange River Rafting Lodge
Good Day Thank you for your review it is greatly appreciated. It was our pleasure to have hosted your stay :) Yours in Hospitality Elené Byrnes

Cecilia F
1 nag Saam met lewensmaat
4.0
Jul 2021

Baie gerieflike en skoon kampplek op die oewer van die Oranjerivier. Ons het vreeslik lekker hier gekamp - ongelukkig was dit net vir die 1 nag voor ons oor die grens gegaan het na Namibia. Ek sou beslils meer daar gaan kamp het as ons nader gebly het. Sal dit vir enige kampeerders aanbeveel. Elke staanplek is privaat met 'n braaier, dakkie, bankiestel en wasbak en genoeg lig. Fantastiese plek!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Orange River Rafting Lodge
Goeiedag. Dankie vir die resensie, dit word opreg waardeer. Dit was ons plesier om u verblyf te huisves. Vriendelie Groete Elené

Christa D
Kort verblyf Saam met vriende
1.6
Okt 2021

Nee wat, hou verby. Ons het groot staanplek bespreek, want ons was twee gesinne, dit was vir iemand anders gegee. Swembad was vuil. Ons kampeerplek was natgespuit voor ons gekom het. Die afdakarea was nie gegee nie. Al die ekstra's was baie duur, ons het maar gelos. Ons water was vir die twee aande af in die ablusieblokke.

Netheid
1.0
Diens
2.0
Ligging
1.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Danielle T
Kort verblyf
5.0
Jan 2020

Lekkerste kampplek langs die Oranjerivier! Ons het dié lieflike kampplek langs die Oranjerivier baie geniet. Die hele perseel is netjies en die swembad het baie gehelp in die hitte! Die kroeg en restaurant is 'n lekker kuier-area en ons het die ongelooflike natuurskoon geniet. Die kampplek se badkamers kan wel verbeter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Country
Orange River Rafting Lodge
HI Danielle Baie dankie vir die review, hoop om julle gou weer te sien. Groete ORRL Team

Zansheree B
1 nag Gesin met tieners
4.6
Sep 2020

Fantasties. Mense is baie vriendelik en die plekkie is baie rustig.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0
Country
Orange River Rafting Lodge
Good Day Thank you for your review it is greatly appreciated. It was our pleasure to have hosted your stay :) Yours in Hospitality Elené Byrnes

Fanie V
1 nag Saam met vriende
3.6
Mrt 2020

Wipplank; wissel van afwagting na teleurstelling. Swembad egter manna! Aanvanklik vriendelik ontvang, maar... Ligging teen Oranjerivier pragtig, veral na besoek aan droogtegeteisterde Namibia en Richtersveld. Akkommodasie voldoen nie aan vereiste nie veral wanneer temperatuur middel 40's is nie en lugreëlaars nie behoorlik funksioneer nie. Badkamers net sinkdak wat sauna-effek het. Ander eenhede (meer luuks gelyk) was nie bewoon nie - nie seker ons het gekry waarvoor ons bespreek het nie? Rokers (besoekers - familie/vriende van bestuur?) kry voorkeur vir dek en inwonende gaste verban na stoep onder sinkdak waar hitte ondraaglik is; bestuur beslis dat hulle nie alternatiewe reëling wil aanvaar nie. Op versoek of hulle kan help met teesakkie vir ons gaste van Skotland - antwoord bondige no. Watertenk loop leeg deur nag en geen toilet/ander water nie. Klop 'n persoon op en uiteindelik word toevoer herstel. Op koop tel motor nog 'n spyker in agterwiel op!

Netheid
4.0
Diens
2.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4/5

Country Geverifieer

Eiendomme 8

Resensies 431

Op LekkeSlaap 11 jaar

Vanaf
Vanaf R 520
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 520
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 78 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 25, Rooiwal Suid, Vioolsdrift, 8246, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2VtY3BjDukjGNp6aZgYUYydWSA09DxuyXCsS7KwzdGJYyxvhXt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R520 per nag, vir 2 mense 40 5 1 5 Plot 25 Rooiwal Suid 8246 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -28.690390010388 17.587129175662

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang