Orangegecko Cottage
Kry 15% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleur-straat 181, Phalaborwa, 1390, Limpopo
-
Vanaf
R1 750R1 488 per nag, vir 6 mense
Beskrywing
Orangegecko Cottage is in Phalaborwa, 'n dorp in Limpopo, geleë. Dit is die ideale bestemming vir 'n gesin of groep vriende wat op soek is na 'n ontspanne wegbreek.
Dié kothuis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers en bied slaapplek aan 6 gaste. Die eerste slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die laaste slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gastebadkamer het 'n toilet, wasbak en 'n stort.
Die oopplan-leefarea beskik oor 'n sitarea met gemaklike rusbanke en 'n kombuis wat met 'n yskas, stoof, oond en 'n mikrogolfoond toegerus is. Veilige parkeerplek, braaigeriewe en gratis WiFi is beskikbaar. Daar is ook 'n lapa en 'n swembad.
Die verblyf is 2,5 km vanaf die wêreldbekende Krugerwildtuin se ingang. Hans Merensky-gholfbaan, winkelsentrums en restaurante, soos Buffalo Grill & Bistro, is ook naby.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Leon Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 3
Op LekkeSlaap 7 maande
Ligging
- Bataleur-straat 181, Phalaborwa, 1390, Limpopo
- Gaste dink Orangegecko Cottage het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 mense
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Bataleur-straat 181, Phalaborwa, 1390, Limpopo