Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Orchard Cottage

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies.

4.8/5

Sybrand Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 102

Op LekkeSlaap 12 jaar

Opsomming van Resensie

4.7 uit 5van 87 resensies vir Orchard Cottage
Netheid
4.9/5
Diens
4.7/5
Ligging
4.6/5
Veiligheid
4.7/5
Waarde vir geld
4.8/5
Jason B - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jason B

Great place.

Enjoyed it. Sitting at night with the family by the fire watching a movie. Comfy house that had all we needed.

Orchard Cottage se terugvoer

We are glad that you like the fire place that is so special to use during the winter months.

Orchard Cottage
Karen V - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Karen V

As above.

It was a lovely, homely clean cottage. Evenings around the fireplace (with a glass of wine) and friends made the stay cosy.

Orchard Cottage se terugvoer

Karen, we are so glad that you had a good time in the cosy and homely Orchard cottage.

Orchard Cottage
Steven M - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Steven M

Very nice.

It was very good. This is the second time we have stayed in this cottage. The first time was in February this year. It's very secure, lovely scenery, heaters provided as it was winter. Plenty of hot water for showers or a bath. Had Netflix, great internet. We will definitely try and book this place again. If there are children, there's a small play area with a seesaw and swing nearby.

Orchard Cottage se terugvoer

Steven, it is always nice to see that guests return and still love the cottage and the surroundings. Hope to see you in the future again.

Orchard Cottage
Estelle J - Jul 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Estelle J

Fantastiese sentrale vedblyf.

Heerlike rustige verblyf.

Orchard Cottage se terugvoer

Estelle, ons is bly julle het lekker gekuier by Orchard Cottage. Kom kuier spoedig weer!

Orchard Cottage
Esbeth V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Esbeth V

Pragtig en rustig - uitstekende waarde vir geld.

Pragtige klein kothuis. Gerieflik en smaakvol ingerig. Heerlike kaggel, snoesige warm lakens en duvets, sagte handdoeke. Sonnige stoep en lieflike tuin. Stil en rustig. Goeie WiFi - as jy aanlyn moet werk. Ons het baie lekker gekuier en beveel graag hierdie plek aan. Verreweg die beste waarde vir geld in die omgewing.

Orchard Cottage se terugvoer

Esbeth, baie dankie vir die besonderse opmerkings oor Orchard Cottage. Ons hoop julle kom spoedig weer kuier. Dit was baie aangenaam om julle te huisves.

Orchard Cottage
Ronni V - Mei 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronni V

Wonderful.

The cottage was beautiful. Our only regret was that we weren't staying for a few days! I would readily recommend this to anyone looking for a cosy, safe, centrally situated place in McGregor.

Orchard Cottage se terugvoer

Ronni, next time, come and stay a bit longer and spend more time in the beautiful gardens. McGregor has a lot to offer even during the winter months. Hope you will return soon.

Orchard Cottage
Ronél B - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronél B

Relaxation at its best!

Loved the cottage. Has everything you might need for a relaxing weekend away. The splash pool was the added bonus.

Orchard Cottage se terugvoer

Ronel, we are so glad that you had time to relax at Orchard Cottage. The pool in summer is what all guests need and we are glad that this summer we have it in place and set up. We hope that you will return for a longer stay next time.

Orchard Cottage
Nico S - Jan 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Nico S

Asemrowend.

Die verblyf was uitstekend.

Orchard Cottage se terugvoer

Nico, dit is so aangenaam om 'n 'asemrowend' van julle te kry. Ek is bly julle het lekker gekuier en hoop dat julle weer sal kom kuier.

Orchard Cottage
Francois A - Aug 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Francois A

Lekker rustig en ontspannend gewees.

Vreeslik geniet. Alles was tot ons beskikking om ons verblyf gemaklik te maak en nog soveel meer.

Orchard Cottage se terugvoer

Francois, ons hoop julle kom weer kuier. So bly julle het die rustige omgewing geniet.

Orchard Cottage
Nicky C - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Nicky C

Very nice.

Quiet and peaceful. Pleasant. Very nice.

Orchard Cottage se terugvoer

Nicky, we are so glad that you like Orchard Cottage. This little private cottage with its beautiful Karoo garden is so peaceful!

Orchard Cottage
Pieter K - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Pieter K

Cosy.

Baie lekker gebly. Niks kort gekom nie. Net Sondag oggend om 09h00 het die buurman baie lawaai gemaak. Hy het 'n weed eater en blower gebruik.

Mark A - Jun 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Mark A

Restful and pleasant stay.

Excellent. The cottage is tastefully appointed and convenient to all amenities in the village.

Orchard Cottage se terugvoer

Mark, we are so glad that you had a restful and pleasant stay at Orchard cottage. I hope that you will return soon to visit McGregor!

Orchard Cottage
Leendertz W - Feb 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
1/5
Waarde vir geld
5/5
Leendertz W

The cottage was clean, charming and had everything we needed.

Peaceful. Beautiful.

Anonieme gas - Mrt 2024
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
3/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
5/5
Anonieme gas
Grant E - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Grant E

Lovely, charming cottage, we loved our stay and will definitely be back.

The cottage was great, and we loved the fireplace! Perfectly located in McGregor, it was easy to explore the town on foot.

Orchard Cottage se terugvoer

Grant, I am so grad that you loved your staff in Orchard cottage. Thanks for your positive review.

Orchard Cottage
Anelle T - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anelle T

Heerlik! Pragtige, netjiese huisie, waarde vir geld!

Ons was aangenaam verras. 'n Vriendelike kat het kom groet. Die huisie se ligging is goed, ons het veilig gevoel, als was lekker!

Orchard Cottage se terugvoer

Anelle, ons is bly julle het lekker gekuier. Ons bure se kat is so lief vir almal. Bly julle het haar ook ontmoet. Die kothuis is so lekker privaat dat mens baie rustig kan ontspan. Hoop julle kom kuier weer.

Orchard Cottage
Neill D - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Neill D

Pragtige, stil en rustige plekkie.

Sal enige tyd weer hier kom bly. Het lekker gerus!

Orchard Cottage se terugvoer

Neill, ons is so bly julle kon lekker ontspan. Hoop om julle spoedig weer te sien.

Orchard Cottage
Erika Z - Jun 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Erika Z

It was the perfect cottage for our winter getaway.

It was precisely what we wanted - to sit in front of the fire in a cosy cottage in McGregor, close enough to everything, but private and quiet. The wind was howling and it was raining which was actually delightful. I loved the smell of the thatched roof. We stayed in one of the other cottages with our baby son 27 years ago - it remained a special place to stay. Thank you.

Orchard Cottage se terugvoer

Erika, thanks for the very positive feedback. Orchard is so private and we hope to have a small pool there set up in the summer as well. Hope you will visit us again.

Orchard Cottage
Lambert V - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lambert V

Great value for money.

Had a great stay in McGregor. The cottage is well-equipped and clean. The complimentary rusks and bottle of wine were a nice surprise. Highly recommended!

Orchard Cottage se terugvoer

Lambert, thanks for the positive review and for supporting us during your visit to McGregor. We hope that you will always have fond memories of Orchard Cottage in the special town of McGregor.

Orchard Cottage
Anthony D - Mei 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Anthony D

Stunning getaway from city life, peaceful and tranquil, just what we needed.

Wow, wow, wow this is such a stunning cosy little getaway, neat, clean and everything that we needed for the long weekend. Centrally located and we could go see so many places and do so much restaurant hopping. Loved the welcome treats, thank you very much to our hostess, even coffee, sugar and tea. Orchard Cottage comes highly recommended if you want the peace and quiet of city life. The cottage garden and braai area is stunning. It has been a while since I could sit in the garden and enjoy the beautiful roses literally hear all the bees buzzing, that's nature at its best. Thank you for all the literature that guided us to the local restaurants in McGregor and the surrounds. It has been a weekend to be remembered thank you again to our hostess Petro and the LekkeSlaap team, as always you never disappoint.

Orchard Cottage se terugvoer

Anthony, thanks for this wonderful review. We are so glad that you could relax in the gardens. I hope that you will come back to Orchard Cottage and McGregor again in the future.

Orchard Cottage
Ari S - Apr 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ari S

Tranquil haven.

A very peaceful and lovely cottage.

Orchard Cottage se terugvoer

Ons is bly julle het lekker gekuier in die rustige omgewing.

Orchard Cottage
Annika C - Jan 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Annika C

Lekkerste afskakel!

Kommunikasie was uitstekend en die huisie is baie goed geleë. Dit het alles gehad wat ons kon nodig hê, ons hoef omtrent niks saam te gevat het nie. Ons het regtig lekker gebly. Ons sal enige tyd weer terug gaan!

Orchard Cottage se terugvoer

Annika, dis altyd lekker om te hoor dat gaste lekker gekuier het. Ons sien julle weer in die toekoms.

Orchard Cottage
Johannes B - Nov 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Johannes B

Uitstekend.

Dit was inderdaad 'n heerlike verblyf. Sal weer daar wil bly.

Collin G - Jul 2023
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
4/5
Collin G

Lekker, maar ons kuier was te kort. Die ontvangs was fantasties. Het veral die eenvoudige dinge waardeer soos koffie, suiker, tee, speserye, muurverwarmers reeds aangeskakel, blomme, 'n bottel heerlike wyn! En nog vele meer.

Dit is waaroor gasvryheid gaan. Sal beslis weer daar kuier, net langer. Sal beslis dit aanbeveel.

Orchard Cottage se terugvoer

Collin, dis so aangenaam om te hoor dat julle so lekker gekuier het. Ons poog altyd om aan al die behoeftes van ons gaste te dink. Dit moet voel soos n tuiste! Hoop julle kom spoedig weer kuier.

Orchard Cottage
Karien D - Mrt 2023
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
4/5
Karien D

Rustig en stil.

Ons het baie lekker gekuier. Lekker gebraai en geslaap. Die braai-area was baie mooi tussen die plante. Ek sou net die parkie vir die kinders opdateer en beveilig.

Orchard Cottage se terugvoer

Karien, baie dankie vir jou terugvoering. Ek is bly julle het lekker kon braai en ontspan voor die winter met ons is. Ons sal bietjie aandag geen aan die speelplek in die parkie en van die items wat verouderd is wegneem.

Orchard Cottage
Zena J - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zena J

Well appointed. Delightful.

We loved our stay there. Very comfortable. Definitely recommend. (Please supply ice trays in the future).

Orchard Cottage se terugvoer

Good day Zena, Thanks for you positive review. We have added a ice tray already, as the guests before you packed it and there was no time to replace this item. Hope you will be visiting McGregor in the future again.

Orchard Cottage
Chereen P - Okt 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Chereen P

Beauty, peace and tranquility!

We enjoyed our stay @ the charming vintage Orchards cottage. A perfect place to relax away from the rat race of the city. Some rest and relaxation was what we were looking for. The bed with the fresh clean linen was very comfortable. We loved the braai area in the large garden and the magnificent views. I loved that the cottage is in a gated village. The surroundings was peaceful and quiet since we came there until we left. I would highly recommend Orchard cottage to my friends and family!

Orchard Cottage se terugvoer

Chereen, I am so glad you like Orchard cottage and the garden. It is always good to now that guests are having a good time in the area.

Orchard Cottage
Ronel V - Jun 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel V

Ons was baie verras met die mooi en netjiese cottage.

Ons het regtig baie lekker gekuier. Orchard cottage was so goed en volledig ingerig. Alles, die tuin ingesluit, was baie mooi en gerieflik. Ons het gewen dat ons langer in die rustige omgewing kon vertoef.

Louwrens S - Mei 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Louwrens S

Dit was 'n wonderlike wegbreek met 'n blyplek wat ons presies gegee het wat ons nodig gehad het!

Wonderlike blyplek. Fassinerende dorpie. Sal beslis weer kom!

Orchard Cottage se terugvoer

Louwrens, dis altyd vir ons so aangenaam om te hoor dat mense wat by Orchard cottage kuier dit so baie geniet. Kom kuier gerus weer in die toekoms.

Orchard Cottage
Deon V - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Deon V

Uitstekende cottage.

Tweeslaapkamer-cottage met alles toegerus wat jy benodig. Baie aandag aan detail gegee met uitleg. Internet, DStv en smartpakket-kanale op TV. Buitevuurput uitstekend. Buitelig by braai aanbeveel. Sal die plek weer besoek en hoog aanbeveel. Hout is R15 per sak by Chinese winkel net om die draai.

Harm J - Des 2022
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
3/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Harm J

Excellent value for money. Will definitely book there again.

The bathrooms could benefit from rubber mats, became quite slippery when wet. Otherwise great place!

Orchard Cottage se terugvoer

Thanks Harm for the feedback. The rubber mats are added to the bathrooms as per your suggestion.

Orchard Cottage
Friedrich G - Feb 2022
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
3/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Friedrich G

Heerlike 2 dae se verblyf. Baie skoon en netjies met alles wat nodig.

Orchard Cottage is baie veilig en die huisies en tuine is so mooi en goed versorg in die veiligheidskompleks. Die natuurskoon is pragtig en die stappaadjies is 'n plesier. Die berge en plase is pragtig en veral by Eselstjiesrus so mooi. Die heerlikste ontbyt daar genuttig met soveel goeie werk wat daar gedoen word. 'n Moet-besoek, vriendelikste mense en goeie diens. Dankie aan ons gids sy was 'n wenner. Besoek McGregor en ondersteun die plaaslike gemeenskap. Die markie, die heerlike restaurante en gawe mense.

Orchard Cottage se terugvoer

Baie dankie Friedrich vir die baie mooi bewoording van wat daar alles te sien en doen is in ons klein dorpie. Ek hoop dat jy ons in die toekoms weer sal besoek.

Orchard Cottage
Vanessa G - Nov 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Vanessa G

Netjies, skoon, gerieflik.

Baie lekker gebly. Skoon, gemaklike bed. Alles wat jy nodig het is hier.

Charles G - Aug 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charles G

We thoroughly enjoyed our stay at Orchard Cottage. The place was peaceful, clean and very comfortable.

A great self-catering cottage situated in a safe and beautiful complex of other cottages. A great view as well.

Orchard Cottage se terugvoer

Charles,
Thanks for the very positive review about the cottage.
We hope that you will return to McGregor in the future again

Orchard Cottage
Willie M - Jul 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Willie M

Rustige week.

Rustige week saam met seun, skoondogter en kleinkind.

Belinda S - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Belinda S

A wonderful, peaceful place to stay.

We thoroughly enjoyed our stay at Orchard cottage and highly recommend a visit to McGregor and the Robertson area.

Frits V - Mei 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Frits V

Baie bevredigend!

'n Heerlike oorblyplekkie, binne loopafstand van al McGregor se aantreklikhede. Die kothuis is voorsien van alles wat jy nodig het: selfs koffie en tee op die kombuiskas. Daar is 'n pragtige tuin met gerieflike braaiplek. Sekuriteit is perfek. Word beslis aanbeveel met slaapplek vir 4.

Mary-ann W - Apr 2021
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Mary-ann W

Comfortable, well-equipped, lovely surroundings and will definitely re-book.

We enjoyed our stay in Orchard Cottage and found the location to be just perfect. Within easy walking distance of all there is to see in the town.

Gerda F - Sep 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerda F

Netjies en skoon.

Waarde vir geld, kan dit aanbeveel.

Michelle K - Aug 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle K

Peaceful, relaxing, beautiful.

Had an amazing weekend stay at Orchard cottage. Clean, cosy and with everything you might need at hand. Very comfortable beds with electric blankets for those cold winter evenings. Petro is a superb host, went the extra mile to accommodate our needs.

Orchard Cottage se terugvoer

Good day Michelle,
Thanks for the very positive feedback. I hope that you will return to Orchard Cottage again in die future.
Regards
Petro

Orchard Cottage
Murry B - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Murry B

Uitstekend.

Die huisie is pragtig, baie baie skoon en netjies, goed toegerus en alles is van goeie kwaliteit. Daar is aandag gegee aan die fynste detail, alles wat mens mag nodig kry, is daar. Die diens was uitstekend en die omgewing baie rustig en mooi met al die vrugtebome en goed versorgde tuine.

Orchard Cottage se terugvoer

Goeie dag Ina, Baie dankie dat julle by ons oorgebly het. Dis besonders vir ons om te weet dat julle jul kuier geniet het.

Orchard Cottage
Wilna L - Feb 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Wilna L

Lekker gekuier.

Het 'n troue in die omgewing bygewoon en baie lekker gebly. Veral die beddegoed was besonders gemaklik.

Orchard Cottage se terugvoer

Wilna, baie dankie vir die positiewe opmerking. Ons hoop dat julle weer in die toekoms sal kom kuier by Orchard cottage.

Orchard Cottage
Lizl F - Jan 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl F

Second visit and still a winner.

This was just a short weekend stay but we could not ask for a better place to relax.

Orchard Cottage se terugvoer

Thank you Lizl, for your comment and for staying with us. Orchard cottage is a very special place for all visitors and they always get time to relax a bit in the beautiful gardens. Hope to see you back as a guest in the future.

Orchard Cottage
Jacobus (johan) D - Des 2020
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jacobus (johan) D

Fantasties!

Het die rustigheid, netheid en omgewing baie geniet en waardeer. Ons sal beslis weer daar kom oorbly.

Maired N - Jun 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Maired N

This cottage is a hidden gem, the beds are amazing, the fire place was brilliant, 5 stars all the way, thank you.

Thank you for an amazing fist time visit to McGregor, the cottage was so spacious and had everything one could need. We will be back very soon with friends and family.

Gerrit L - Mrt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Gerrit L

Lekker privaat en gerieflik.

Die cottage is smaaklik gemeubileer en die lekker braaiplek in die privaat tuin was fantasties.

Lourens D - Okt 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lourens D

Dit was uitstekend en baie goed geleë en ook veilig.

Dit was baie skoon en netjies, die aanwysings was maklik en goed uitgewys. Dit was nie nodig om enige vrae te vra, alles was net daar en reg. Sal net een voorstel maak dat hul 'n lig by die buitebraai sit wat skerper skyn op die braai self.

Orchard Cottage se terugvoer

Lourens Baie dankie vir jou opmerking. Ons sal 'n bietjie ondersoek instel en die lig wat daar is dalk skuif of vervang. Sommige mense wil 'n bietjie in die donker by die vuur sit en ontspan. Die lig is gestel om aan en af te gaan soos dit mense opvang.

Orchard Cottage
Johannes M - Apr 2019
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johannes M

Dit was 'n heerlike rustige wegbreekplek, met lekker stap moontlikhede.

Die huisie was skoon, met alle selfsorg-geriewe. Ons vier persone het aangenaam ontspan. Die toegang-reëlings was goed. Dit was lekker om weer 'n slag met 'n haangekraai wakker te word.

Johann S - Nov 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johann S

Comfortable, peaceful, beautiful setting and will be back for sure.

Enjoyed our weekend away. The beautiful neat spacious cottage had everything that we required. The cottage was surrounded by a beautiful garden with well kept lawn on one side and fruit trees, plants and of course my favourite, rose bushes on the other. Sitting amongst the beauty of the garden helped us to relax and enjoy the peace and quiet. Thank you for the lovely gift that you left us on our pillow. We will most definitely be back.

Hierdie resensie word in sy oorspronklike taal gewys.
Vertaal na Afrikaans.

Gerieflike, rustige, pragtige omgewing en sal vir seker terug wees.

Geniet ons naweek weg. Die pragtige netjiese, ruim huisie het alles wat ons nodig gehad het. Die huisie is omring deur 'n pragtige tuin met goed onderhoude grasperk aan die een kant en vrugtebome, plante en natuurlik my gunsteling rose aan die ander kant. Om tussen die skoonheid van die tuin te sit, het ons gehelp om te ontspan en rustig te geniet. Dankie vir die pragtige geskenk wat jy op ons kussing gelaat het. Ons sal beslis terug wees.

Hierdie resensie is vertaal.
Sien oorspronklike in English.

Helene B - Okt 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Helene B

Wegbreek genot.

Ons wou as gesin net wegbreek en tyd saam spandeer en by Orchard Cottage kon ons dit doen. Ons kon nie vir meer gevra het nie die huisie het alles en nog meer gehad wat ons kon nodig kry dit was baie skoon en netjies en ons het ons eie klein tuin gehad waar ons kon rustig braai. Sal enige tyd weer gaan het dit baie geniet.

Susan W - Sep 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Susan W

Loved it and will come back again - every need provided for.

Seldom stayed anywhere where one's every needs are catered for, books, toys, games and more, someone put a lot of thought into providing all sorts of extras. Nice welcoming email, excellent value. Attractive and well-kept gardens. We definitely plan a longer visit soon.

Riaan R - Mei 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Riaan R

'n Ware plattelandse ervaring, dit was skoon en netjies.

Ons het lekker gebly en lekker geslaap in 'n skoon, warm omgewing.

Lizl F - Jun 2018
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizl F

Peaceful getaway.

Spotlessly clean and equipped with everything our family needed for a week's holiday. The full DSTV package was an added bonus.

Joubert F - Okt 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Joubert F

Pragtig en uitstekend toegerus.

Ons het dit so geniet, ons wil gaan aftree in McGregor. Die huisie is pragtig en baie goed toegerus. Ons gaan definitief weer in Orchard Cottage bly.

Orchard Cottage se terugvoer

Joubert, dankie dat julle by ons gebly het. McGregor is 'n besonderse plek met besonderse landelike mense.

Orchard Cottage
Liezel K - Sep 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Liezel K

Baie gerieflik, goed geleë. Klomp lekker goed in die omgewing om te doen!

Pragtig, goed versorgde kothuis met mooi tuin. Baie oulik toegerus met als wat mens kan nodig kry. Mens kan maklik 'n week daar bly! Dis baie naby Robertson waar daar meer is om te doen as waarvoor daar tyd is! Ideale wegbreek plek!

Orchard Cottage se terugvoer

Liezel, julle het die tuine in die mooi tyd beleef voor die son en hitte ons oorval. Hoop julle kom maak weer 'n draai hier by ons in McGregor.

Orchard Cottage
Abigail P - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Abigail P

Alles was uitstekend!

Die kommunikasie, verwelkoming, omgewing, die stilte was uitstekend. Die cottage is pragtig, skoon en spesiaal, alles wat jy nodig het, was daar. Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Baie dankie!

Orchard Cottage se terugvoer

Abigail, dit was vir ons lekker om julle by ons te he as gaste. Hoop dat julle weer sal terugkom na McGregor in die toekoms

Orchard Cottage
Tinus S - Aug 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Tinus S

Heerlik rustig, met alles wat jy nodig het in die huisie om 'n gemaklike verblyf te verseker.

Hierdie was my eerste bespreking op LekkeSlaap, en alles het so vlot verloop dat ek dit weer sal doen. Die besprekingsproses was maklik, en die inligting wat ons direk van die eienaar, Petro, ontvang het, was nuttig. Die huisie het al ons verwagtinge oortref. Skoon en netjies, met alles wat mens nodig het vir selfsorg. Op 'n stadium het my ma 'n skêr nodig gehad en opgemerk dat dit die enigste ding is wat kort. 2 minute later kry sy een wat hang onder 'n vatlappie! Ons het so tuis gevoel dat ons traag was om te moes teruggaan huis toe.

Orchard Cottage se terugvoer

Goeie dag Tinus
Baie dankie dat julle by ons gekuier het. Ek hoop dat julle altyd sal terugdink aan hierdie paar dae in McGregor.
Petro

Orchard Cottage
Jerome D - Jul 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jerome D

It was quite relaxing and will go back any day.

I will recommend the place to anyone who need piece an quiet.

Orchard Cottage se terugvoer

Good day Jerome
Thanks for staying with us and we hope that we will see a lot more of your friends and family visiting McGregor
Regards
Petro

Orchard Cottage
Elizabeth Maria W - Mei 2017
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Elizabeth Maria W

Soos om by jou huis te wees - alles wat jy nodig het, is daar. Heerlik.

Werklik ongelooflike aandag geskenk aan die kleinste detail - blitz, beskuit, elektriese komberse, muurproppe van alle soorte. Dis werklik 'n baie spesiale plekkie. 10 uit 10 aan die eienaars. Op 'n koue aand, sou 'n mat voor die kaggel lekker wees, maar ek begryp ook dat dit maklik deur 'n kooltjie uit die vuur beskadig kon word. Die twee badkamers vir 2 kamers is ook 'n definitiewe pluspunt.

Lizet H - Okt 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizet H

Perfek toegerus, alles wat ons nodig gehad het was daar.

Lieflike Karootuin met 'n braai in die middel vir laatnag kuiers onder die sterre. Wonderlik, stil en rustig. My nuwe gunsteling plek om te bly in McGregor.

Ronel M - Jul 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel M

Perfek!

Alles was perfek en mooi skoon.

Charmian S - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Charmian S

A delightful home from home with happy vibes.

Beautifully equipped and comfortable.

Jean P - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Jean P

Heerlike wegbreeknaweek.

Die huisie is baie goed toegerus en alles was skoon en netjies. Dit het 'n baie gesellige atmosfeer en klein ekstras bewys dat die eienaars regtig gasvry is. Uit-en-uit die moeite werd! Ongelukkig het 'n buurhuis se mense tot laataand lawaai, maar ons het dit seker maar ongelukkig getref. Ek beveel die huisie met groot vrymoedigheid aan.

Orchard Cottage se terugvoer

Goeie dag Jean
Baie dankie vir die baie positiewe terugvoering. Die buurhuis was ook gaste gewees, by daardie gastehuis. Hulle het die reëls verontagsaam wat daar gestel is en gaan nie weer toegelaat word om daar te bespreek nie. Ek hoop dat ons julle weer in die toekoms sal sien.

Orchard Cottage
Ronel B - Mei 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ronel B

Wat 'n plesier!

Hierdie verblyf is aanbeveel deur familie en ons was baie beïndruk met die plek. Orchard Cottage is ongelooflike goeie waarde vir geld en ons sal enige dag weer hier kom bly. Die huis kan maklik 4 mense akkomodeer en het 2 lieflike badkamers. Die buite braai is baie gesellig en die tuin pragtig. Die omgewing het hope goed om jou mee besig te hou en die dorpie het lekker koffie winkels en restaurante. Ek sal Orchard Cottage hoog aanbeveel.

Gerida M - Feb 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Gerida M

Baie lekker en rustige paar dae.

Aangenaam verras met die geriewe en netheid van die huisie. Ons het baie lekker gebly!

Kallie H - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Kallie H

Wat 'n lekker wegbreekkans en rustigheid.

Ons as familie het dit baie geniet en die cottage was silwerskoon met alles wat jy nodig het. Gelukkig vir ons was daar nog ryp appelkose aan die bome.

Monique D - Apr 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Monique D

Goed toegeruste eenheid in stil omgewing.

Ek het regtig baie lekker hier gebly - dis asof daar 'n vrede en rustigheid in en om die plekkie is. 'n Dag of 3 hier gee mens lekker kans om die prentjiemooi omgewing te verken en met goeie herinneringe weg te ry - tot 'n volgende keer!

Marisa C - Jan 2016
Algehele gradering
Netheid
4/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Marisa C

Pragtige en gerieflik!

Heerlike huisie met alles wat jy nodig het. Netjies afgerond binne en buite met 'n swembadjie vir die warm dae. Baie goeie waarde vir jou geld! Alles wat jy benodig om selfversorgend te wees!

Samantha F - Des 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
2/5
Ligging
3/5
Veiligheid
3/5
Waarde vir geld
3/5
Samantha F

Was okay gewees.

Ons het vir 3 aande in die kothuis gebly, wat lank genoeg was. Die eienaar se kommunikasie was baie goed gewees. Ons het egter al die instruksies gevolg soos per e-pos, maar nooit iets gehoor van die dame wat ons moes ontvang het nie. Gelukkig was die kothuis se sleutel in die posbus. Die beddegoed en handdoeke was skoon en netjies. Die kombuis egter glad nie. Al die borde en bakkies wat ons uitgehaal het was vetterig en vuil. Die huisie kan ook regtig doen met bietjie meer waaiers veral in die somer. Ons het gelukkig 'n klein waaier in die een kamer gevind.

Orchard Cottage se terugvoer

Samantha, baie dankie vir die opmerkings. Ons maak die laaste 5 jaar reeds gebruik van dieselfde skoonmaker en dieselfde persoon wat mense ontvang. Die persoon wat ons gaste ontvang en kyk na die kwaliteit van alles was opgeneem in die hospitaal van middel Desember. Ons is eers die 17de Desember in kennis gestel daarvan. In daardie tyd het sy wel iemand gekry om te help skoonmaak, maar soos dit duidelik lyk uit hierdie terugvoering is dit nie deeglik gedoen nie. Hierdie aangeleentheid is met groot erns reeds opgeneem.

Orchard Cottage
Reana B - Nov 2016
Algehele gradering
Netheid
2/5
Diens
4/5
Ligging
2/5
Veiligheid
2/5
Waarde vir geld
3/5
Reana B

Redelik aangenaam.

Eienaar en opsigter baie vriendelik, met volledige inligting vooraf. Huisie was skoon en netjies, rose in tuin pragtig! Iets wat nogal gepla het tydens ons 3 nagte verblyf, was die bure se honde wat baie geblaf het, ook vroeg in die oggend reg voor ons kamervensters. Verder was daar 'n rondloperkat wat heeltyd in die huis gekom het, en op die beddens gelê het. 'n Aspek wat toekomstige kliënte in ag moet neem, is dat daar beperkte pakplek beskikbaar is, weens eienaar se persoonlike besittings wat in die huisie gehou word. Die omgewing is mooi, maar daar is baie geraas vanaf aangrensende buurt, veral saans vroeg. Dit plaas demper op buite kuier.

Orchard Cottage se terugvoer

Reana, baie dankie vir jou opmerkings. Soos jy dalk gesien het is Orchard cottage nie pet-friendly nie. Ons verjaag die kat gereeld as ons daar is, maar van die gaste nooi hom in en dan raak hy 'n oorlas. Ek sal wel aan gaste wat inboek versoek om die kat nie in te nooi nie. Hy het 'n eienaar in die omgewing. Die bure sal genader word om hul honde op hul plek te hou. Die bure het onlangs ingetrek en hulle beplan heinings om hul plek wat die honde sal inhou in hul erf. Ongelukkig is Orchard cottage net 'n kothuis en ons deel dit graag met gaste, maar wil ook gemaklik bly in ons eie huis. Daar is nie baie opsies om die kas ruimte te vermeerder nie.

Orchard Cottage
Zaza B - Des 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Zaza B

Pragtig toegeruste kothuis en smaakvol gemeubileer.

Oulike klein lapa vir braai-doeleindes. Lieflike tuin. Die swembadjie het ook handig te pas gekom in die McGregor-hitte! Baie dankie, ons sal graag weer wil bespreek in die toekoms!

Lizette W - Aug 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Lizette W

Baie beslis waarde vir geld! Baie baie dankie!

Elke jaar met Vrouenaweek breek my jarelange vriendin en ek weg vir 'n "girls"-naweek! Hierdie jaar was McGregor ons keuse. Dit was 100% die moeite werd! Orchard Cottage is knus, netjies, goed ingerig en pragtig geleë. Ons het Petro Coreejes Brink persoonlik ontmoet en sommer lekker gesels. Sy is duidelik baie trots en lief vir haar plekkie tussen die vrugteboorde! Ons sal Orchard Cottage met 'n oop gemoed aanbeveel.

Christeleen L - Jun 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Christeleen L

Ek beveel dit vir enigeen aan.

Een nag in Mcgregor is nie genoeg nie. Orchard Cottage was meer as wat ons verwag het. So rustig, gesellig en selfs met kragonderbreking 'n heerlike ervaring.

Johan J - Apr 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Johan J

Lieflik!

Hierdie kothuis en McGregor as 'n bestemming word sterk aanbeveel.

Marina D - Mei 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Marina D

Baie skoon en toegerus met als wat 'n mens nodig het.

Die kothuis was baie goed toegerus, die beste wat ek nog gesien het, speletjies, DVD's en koffiemasjien! Baie netjies en rustige plek.

Etienne L - Mrt 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
3/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Etienne L

Fantasties. Ons is weer terug.

Baie dankie Petro vir 'n plek soos Orchard Cottage. Dit was so lekker, ontspanne, rustig en karaktervol. Dankie ook vir die ekstra geskenkies op die bed. Die linne was kraakvars en alles wat binne die huisie is, is met n oog wat detail ken, geplaas. Ons is weer terug.

Donald T - Jan 2015
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Donald T

Fantasties!

Die huisie Orchard Cottage was baie netjies en skoon en goed ingerig.

Michelle V - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Michelle V

'n Juweel van 'n wegbreekplekkie!

Orchard Kothuis het ons wildste verwagtinge oortref. Dit is die perfekte plekkie om weg te breek van die stadslewe se gejaag. Ons kon nie glo hoe goed toegerus die kothuis was vir 'n selfsorgeenheid nie. Alles waarvoor jy kan vra en nog meer, is daar. Ons het baie spesiaal gevoel met al die klein ekstras. Orchard kothuis sal ons weer sien ... en weer ... en weer!

Jaco V - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Jaco V

Vriendelike mense het ons ontvang en ons het lekker daar gebly!

Dit is 'n lekker ou huisie vir oorslaap. Ons het die braaigeriewe baie geniet en die kinders het lekker fietsgery terwyl ons rustig verkeer het.

Rion N - Jun 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Rion N

Prentjiemooi! Alles was baie netjies en ons het heerlik gekuier!

Dit is 'n wonderlike plekkie, baie afgesonderd en rustig. Dit was net wat ons nodig gehad het en een van die min plekke waar jy jou troeteldier kan saamneem. Fantastiese diens en ons sal definitief weer soontoe wil gaan.

Matilda T - Mrt 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Matilda T

Dit was 'n heerlike ervaring.

Orchard kothuis is baie skoon, netjies en smaakvol ingerig.

Ricus N - Aug 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Ricus N

Heerlik, skoon, stresvry, beslis die moeite werd.

Aangenaam verras deur alles wat die plek en die area jou bied.

Gert D - Jul 2014
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
4/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
4/5
Gert D

Die kothuis is baie gerieflik en snoesig, en die omgewing is baie interessant.

Die huise was baie skoon en goed ingerig. Hulle het voorsien in al ons behoeftes. Ons was baie beïndruk met McGregor en die omgewing.

Desiree N - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Desiree N

Heerlik gebly. Lekker snoesige huisie.

Mcgregor is 'n asemrowende dorp, met genoeg restaurante en interessante winkels. Die Orchard Kothuis is geleë in 'n boord vrugtebome, met pragtige tuine en niks wat 'n mens pla nie. Die linne is skoon en duursaam. Daar is als wat mens nodig het vir 'n selfsorg-eenheid. Wanneer dit reën is die kothuis bietjie klein vir 'n gesin met kinders, maar vir tot vier volwassenes is dit aanvaarbaar.

Ritha G - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
5/5
Waarde vir geld
5/5
Ritha G

Ons verblyf, die ideale wegkomkans met alles wat jy nodig het!

Ons verblyf by Orchard Vottage was so lekker. Dis huis is skoon en netjies en alles wat jy moontlik kan benodig is beskikbaar. Die omgewing is heerlik rustig en veilig. Ons sal dit vir enigiemand aanbeveel wat wil wegkom uit die gewemel van die stad.

Anton G - Mrt 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
5/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Anton G

Uitmuntend

Uitmuntend

Lennox D - Aug 2013
Algehele gradering
Netheid
5/5
Diens
5/5
Ligging
4/5
Veiligheid
4/5
Waarde vir geld
5/5
Lennox D

Absolutely fabulous.

Beautiful cottage with all the necessary requirements and more. Could not have asked for more ... we had a wonderful stay.

Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Vanaf R950
R950 R855
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 4 mense
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Voortrekkerstraat 7, McGregor, 6708, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe759be906e16ee1dbb9dcdc567a0dd31a7b8541d9ce6d0a5b4eb8f22e5113cdfd515a271c3f4d092b871e45160760825b99e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R950 nouVanaf R855 per nag (plek vir 4) 87 5 1 5 7 Voortrekker street McGregor 6708 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.943466752928 19.831416606903
World Travel Awards
Stem vir ons in die World Travel Awards!
Stem vir ons in die World Travel Awards!
stem
stem

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang